top of page


Sportnuus
TENNIS: Monfils smelt in 'n vurige openingswedstryd by die Kanadese Tennis Ope
Gael Monfils het vier wedstrydpunte in die eerste ronde van die Kanadese Ope verbeur en uiteindelik met 6-4, 4-6, 7-6 teen Tomas Barrios...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
SOKKER: Engeland wen opeenvolgende Europese Kampioenskaps-sokkertitels terwyl Nigerië ook ‘n rekord 10de WAFCON-trofee inpalm
Engeland se vroue sokkerspan is weereens die Europese kampioen na ‘n spannende 3 -1 strafdoelstryd-oorwinning oor Spanje in Basel. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
KRIEKET: Rishabh Pant uit die 5de kriekettoets terwyl kaptein Ben Stokes met pyn sukkel voor dié beslissende tweestryd op die Oval
Die Indiese paaltjiewagter Rishabh Pant sal die vyfde toets teen Engeland by die Oval misloop nadat hy ‘n gebreekte voet opgedoen het na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
TENNIS: De Minaur en Fernandez as die mans en vroue kampioen gekroon by die DC Ope in Washington
Alex De Minaur het drie wedstrydpunte afgeweer om Alejandro Davidovich Fokina met 5 -7, 6 -1 en 7 - 6 in die DC Open-eiendstryd te klop...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
RUGBY: Die Boland behaal ’n skouspelagtige oorwinning oor die Cheetahs in die vierde wedstryd van die 2025 Curriebeker-seisoen
Die 2025 Carling Curriebeker het op ’n hoogtepunt vir die Boland Kavaliers afgeskop toe hulle die Cheetahs in ’n rillerstryd in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
KRIEKET: Die Swart Pette klop die Proteas naelskraap vir die T20 Drienasies-titel in Harare
’n Briljante laaste boulbeurt deur Nieu-Seeland se veteraan snelbouler Matt Henry het die T20 Drienasies-titel voor die neuse van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
MOTORSPORT: Oscar Piastri rek sy voorsprong op die F1-punteleer na ’n goeie oorwinning by die Belgiese Grand Prix
Oscar Piastri van die McLaren span het die Belgiese Grand Prix gewen nadat reën die wegspring met ’n uur en 20 minute vertraag het. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
FIETSRY: Tour de France se roete verander weens siek beeste
Organiseerders het die roete van stadium 19 van die Tour de France verander weens ‘n trop siek beeste op die Col des Saisies. Die afstand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 26, 2025
SOKKER: Die S.A. jongster Tylon Smith sluit ’n kontrak met die Engelse klub QPR
Die Suid-Afrikaanse sokkerster Tylon Smith gaan sy loopbaan in Engeland by Queens Park Rangers voortsit na ’n spogvertoning by die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
FIETSRY: Die Aussie Ben O’Connor wys sy klimvernuf in die 18de skof van die Tour de France
Die Australiër Ben O’Connor het gewys dat hy een van die beste klimmers in die wêreld is toe hy die 18 de skof van die Tour de France...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
RUGBY: Die 2025 Curriebeker-seisoen gaan die naweek vir groot vuurwerke sorg
Die 2025 Carling Curriebeker skop hierdie naweek af met die Valke en Griffons wat Saterdag in Kempton Park om die Eerste Divisie-titel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
KRIEKET: Indië en Engeland in ’n taai stryd gewikkel in die 4de toets op Old Trafford
Spel was aan die einde van Dag 2 van die 4 de toets tussen Engeland en Indië weereens perfek gebalanseer op Old Trafford in Manchester. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
FORMULE EEN: Red Bull wil ‘n nuwe era inlei by Sondag se Belgiese Grand Prix
Max Verstappen en Red Bull is op pad na die Belgiese Grand Prix om hul seisoen onder die nuwe spanbaas Laurent Mekies te begin. Terwyl...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 25, 2025
SOKKER: Liverpool teken Hugo Ekitike in ‘n £79 miljoen-ooreenkoms
Liverpool het die dienste van Hugo Ekitike van Eintracht Frankfurt bekom in ‘n oordrag wat tot £79 miljoen kan klim. Diè 23-jarige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
TENNIS: Tsitsipas en Ivanisevic se paaie skei na slegs twee maande op die baan
Stefanos Tsitsipas het sy afrigtingsverhouding met Goran Ivanisevic in minder as twee maande nadat dit begin het, beëindig. Die Griekse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
NETBAL: Die Baba-Proteas maak gereed vir die Jeug Wêreldbeker-toernooi in Gibraltar
Hoofafrigter Precious Mthembu sê sy is vol vertroue in die 15-speler-groep wat gekies is om Suid-Afrika by die Netbal Jeug Wêreldbeker in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
RUGBY: Die Bok-vroue oorgehaal vir hul stryd teen die Black Ferns in Kaapstad
Die Springbok-vroue is oorgehaal vir Saterdag se kragmeting teen die Black Ferns XV-tal in Kaapstad. Die hulpafrigter van die Imbokodo ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
ATLETIEK: S.A se naeloop-ster Bayanda Walaza wen goud by die Universiteit Spele in Duitsland
Suid-Afrika se Bayanda Walaza het tot oorwinning gestorm om goud te wen in die 100m finaal by die FISU Wêrelduniversiteitspele in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
TENNIS: Die 45-jarige Amerikaner Venus Williams verstom met haar eerste ronde sege by die DC Tennis Ope
Venus Williams het ‘n skitter terugkeer gemaak deur Peyton Stearns met 6 - 3 en 6 - 4 te verslaan om die tweede ronde van die DC Ope te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 24, 2025
RUGBY: Rassie Erasmus betrek drie Junior Bokke by sy oefengroep vir die Rugbykampioenskap teen die Wallabies
Die Bok-afrigter Rassie Erasmus het drie o.20 spelers by sy oefengroep vir die opkomende Rugbykampioenskaps-reeks teen die Wallabies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
KRIEKET: Jorich van Schalkwyk breek die o.19 S.A. kolfrekord wat 25 jaar lank gestaan het
Suid-Afrika se o.19 span het ‘n oorwinning van 14 lopies oor Bangladesh in die laaste Jeug-eendagreeks in Benoni behaal en terselfdertyd...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
SOKKER: Die voormalige Liverpool-verdediger Joey Jones sterf in die ouderdom van 70
Die voormalige Liverpool- en Wallis-verdediger Joey Jones is Dinsdag in die ouderdom van 70 jaar oorlede. Jones het 100 verskynings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
SOKKER: Banyana Banyana word uit die Afrika Nasiesbeker-toernooi geskop deur Nigerië se Super Valke
Die verdedigende Afrika Nasiesbeker-kampioen Banyana Banyana is deur Nigerië se Super Valke in ’n dramatiese halfeindronde wedstryd met 2...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
FIETSRY: Die 16de skof in vanjaar se Tour de France lewer sy eerste plaaslike wenner op
Die 16 de skof in vanjaar se Tour de France fietsren het sy heel eerste plaaslike wenner opgelewer toe Valentin Paret-Peintre in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
bottom of page

