top of page


Sportnuus
MOTO GP: Die Argentynse Moto GP maak bykans 30 jaar later weer ’n terugkeer na Buenos Aires
Die Argentynse Moto GP gaan na byna 30 jaar weer 'n terugkeer na die “Parys van Suid-Amerika” oftewel Buenos Aires maak wanneer daar in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 23, 2025
SOKKER: Banyana Banyana maak gereed vir Wafcon-halfeindstryd teen die Super Falcons in Casablanca
Banyana Banyana-afrigter Desiree Ellis erken dat moegheid ‘n faktor kan wees terwyl haar span voorberei vir hul Wafcon-halfeindstryd teen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
NETBAL: Die Gauteng Fireballs as die Telkom Nasionale Netbal-liga kampioen gekroon
Die Gauteng Fireballs is vir die tweede keer as die Nasionale Netbal-liga Afdeling Een kampioen gekroon nadat hulle die verdedigende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
KRIEKET: Australië klop die Wes-Indiese Eilande in die eerste T20-wedstryd in Jamaika
Australië het ‘n oorwinning met drie paaltjies oor Wes-Indiese Eilande in die eerste T20 in Jamaika verseker. Mitchell Owen het ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
RUGBY: Wallis stel ’n nuwe hoofafrigter aan om die Rooi Drake reg te ruk
Die Walliese Rugbyunie het ’n regruk plan van stapel gestuur deur ’n voormalige Neath en Ospreys speler as sy nuwe hoofafrigter aan te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
TENNIS: Venus Williams is terug op die baan na ’n afwesigheid van meer as ‘n jaar
Die sewemalige Grand Slam wenner Venus Williams is terug op die baan na ’n afwesigheid van meer as ’n jaar. Die 45-jarige Williams gaan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
KRIEKET: Die IKR gee nuwe hoop vir Afganistan se verbanne spelers
Die Internasionale Krieketraad het hernude steun belowe vir Afganistan se verbanne vrouekrieketspelers waarvan die meeste gevlug het na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 22, 2025
FIETSRY: Belg wen sy eerste skof van die Tour de France
Die Belg Tim Wellens het sy eerste skofoorwinning in vanjaar se Tour de France vermag. Hy voeg dit by sy twee skofoorwinnings in die Giro...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
SOKKER: Vrouespelers word toenemend die teiken van rassisme
Die Engelse verdediger, Lucy Bronze, het haar uitgespreek oor die toenemende gety van rassistiese mishandeling in vrouesokker. Sy het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
RUGBY: Die oudste lewende Springbok-speler is oorlede
Die oudste lewende Springbok, Des van Jaarsveldt, is Maandag in die ouderdom van 96 oorlede. Hy het Suid-Afrika in sy enigste toets met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Die Springbokke behaal ‘n gemaklike oorwinning oor Georgië
RUGBY: Die Springbokke het Saterdag 'n gemaklike 55-10 oorwinning oor Georgië by die Mbombela-stadion behaal. Die wêreldkampioene het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Die Junior Springbokke lig weer na 13 jaar die trofee
RUGBY: Die Junior Springbok-hoofafrigter, Kevin Foote, het sy span se oorwinning oor Nieu-Seeland in die Wêreldrugby...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Lesotho pak Bafana Bafana in Bloemfontein
SOKKER: Die Lesotho Sokkervereniging het bevestig dat hul komende 2026 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerder teen Bafana Bafana, hierdie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
KRIEKET: Moroney neem die leisels oor as die nuwe Proteas Mans-sameroeper-keurder
Patrick Moroney is deur Krieket Suid-Afrika as die nuwe sameroeper-keurder vir die Proteas mans-span aangestel. Moroney wat op verskeie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
SOKKER: Engeland hou hul Euro-droom lewend
Engeland het ‘n terugkeer in die vroue-Euro 2025-kwarteindronde teen Swede gemaak om met 3-2 in ‘n strafdoelstryd te wen. Die drama in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
FIETSRY: Pogacar dra weer die geeltrui in die Tour de France
Tadej Pogacar het ʼn indrukwekkende oorwinning in die 12de skof van die Tour de France behaal om weer die geel trui te dra. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
MOTORSPORT: Jorge Martin verbind hom tot Aprilia vir 2026
Die huidige MotoGP-wêreldkampioen, Jorge Martin, het bevestig dat hy vir die 2026-seisoen by Aprilia sal bly, wat spekulasie oor ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
KRIEKET: SA se o.19-span verloor in die reeks-opening teen Bangladesj
Suid-Afrika o.19 het ‘n nederlaag van 130 lopies teen Bangladesj in hul eerste eendagreeks in Benoni gely. Die tuisspan het 286 lopies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
NETBAL: Die Vrystaat Crinums wil hul Telkom Netballiga-titel verdedig
Die Vrystaat Crinums se vordering tot hierdie jaar se Telkom Netballiga-halfeindronde het hul bestaande wedywering teen die Golden...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
GHOLF: Die 153ste Britse Ope slaan by Royal Portrush in Noord-Ierland af
Die 153 ste Britse Ope het Donderdag by Royal Portrush in Noord-Ierland afgeslaan. Jacob Skov Olesen van Denemarke en China se Hao Tong...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
RUGBY: Die Springbokvroue maak gereed vir die Wêreldbeker-toernooi met twee oefen wedstryde teen die Black Ferns in Kaapstad
Die Springbokvroue se prestasie-afrigter Swys de Bruin het ‘n groep van 32 spelers aangewys om die Black Ferns in twee wedstryde in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
RUGBY: Geen Rooi Drake is ingesluit in die Britse en Ierse Leeus se 23-tal vir Saterdag se ontmoeting teen die Wallabies nie
Tom Curry en Sione Tuipulotu is in die Britse en Ierse Leeus se beginspan opgeneem vir Saterdag se eerste toets teen Australië in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
KRIEKET: Proteas trap klei teen die Swart Pette in die tweede T20 Drienasies-wedstryd in Harare
Nieu-Seeland het kopgehou teen die Proteas in die tweede T20 Drienasies-wedstryd by die Harare Sports Klub en met 21 lopies geseëvier. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
SWEM: SA swemmers sukkel by die Wêreldwatersport se kampioenskapsbyeenkoms in Singapoer
Die Suid-Afrikaanse oopwaterswemmers Connor Buck en Ruan Breytenbach het gesukkel in die 10km-oopwaterswem op Wêreldwatersport se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
bottom of page

