top of page

Nuus


‘n Forensiese ondersoeker sê sy is gereed om voor die Madlanga-kommissie te getuig
‘n Forensiese ondersoeker, Sarah Burger, sê sy is gereed om voor die Madlanga-kommissie te getuig. Burger was voorheen in die R170...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 27, 2025


Die Vrystaatse provinsiale kommissaris lei ‘n optog teen polisiemoorde
In 'n demonstrasie van eenheid het die Vrystaatse provinsiale kommissaris 'n provinsiale optog teen polisiemoorde en Geslagsgebaseerde...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 26, 2025


Oranje se Vyf wen lag-lag
Groot nasionale eer het die Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein te beurt geval toe hul produksie Vyf as die wenner van die FAK...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 26, 2025


‘n Bloemfontein-moordenaar is agter tralies
Die Bloemfontein-landdroshof het ‘n moordenaar tot 12 jaar tronkstraf gevonnis. Die voorval het in 2023 plaasgevind toe beamptes op...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 26, 2025


Miltsiektegevalle in die Krugerwildtuin is geen rede tot kommer nie
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) het die voorkoms van gelokaliseerde miltsiektegevalle in die Krugerwildtuin bevestig, en...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 26, 2025


‘n Bloemfonteinse buurtvereniging trek ‘n vermeende selfoondief vas
‘n Verdagte wat glo ‘n selfoon in Reelerstraat, Bloemfontein, gesteel het, is deur die Fichardtpark Neighbourhood Association vasgetrek....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 26, 2025


Hael val plek-plek in die Oos-Vrystaat
’n Storm het oor die Oos-Vrystaat getrek en hael van tot 10 cm dik het plek-plek op ’n plaas by Warden voorgekom. Landbouweekblad ...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 26, 2025


Ernstige misdade verdubbel afleweringskoste
Takealot Fulfilment Solutions sê dat kapings en gewapende rooftogte van koeriers vanjaar ‘n ernstige uitdaging bly. Om dit te bekamp,...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 26, 2025


Tiger Brands help net swart werkers se direkte familie om te studeer
Tiger Brands help graag betaal sodat werknemers se direkte familie aan ʼn universiteit of kollege kan studeer – maar maar net as jy swart...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 26, 2025


Frankryk se oud-president moet tronk toe
Voormalige Franse president Nicolas Sarkozy is tot vyf jaar tronkstraf gevonnis nadat hy aan kriminele sameswering skuldig bevind is....

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 26, 2025


Geliefde Tinktinkieland-onderwyseres gegroet
Haar intieme verhouding met God kon in elke aksie, keuse en gebaar gesien word. So sê die skoolhoof van die Tinktinkieland Preprimêre...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 26, 2025


Die energieminister belowe dat lasvermindering oor 'n jaar iets van die verlede sal wees
Die minister van energie en elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het beloof dat lasvermindering, soos beurtkrag, binne 12 tot 18 maande...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 26, 2025


Die Aarto-stelsel tree vanaf 1 Desember in werking
Motoriste regoor Suid-Afrika word gewaarsku om vanaf 1 Desember groter boetes, korter afslagperiodes en baie skerper gevolge te verwag...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 26, 2025


Die Good-party kritiseer politieke partye wat die nasie verdeel
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het nié die wetgewende gesag gehad om die polisietaakspan wat politieke moorde in...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 26, 2025


Die Good-party kritiseer politieke partye wat die nasie verdeel
Die Good-party kritiseer politieke partye wat veldtogte voer vir steun deur die nasie te verdeel. Volgens die party het baie politieke...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 26, 2025


Vermeende kabeldiewe is in die Vrystaat in hegtenis geneem
Die polisie in die Vrystaat het drie verdagtes tydens ‘n weghol-operasie in hegtenis geneem. Dit volg op ‘n gemeenskapswenk oor beplande...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 26, 2025


AfriForum oorhandig hulle Malema-dossier aan die Withuis
As deel van die burgerregteorganisasie, AfriForum, se opvolgbesoek aan die VSA, het hulle saam met Solidariteit senior amptenare van die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 25, 2025


Bome word ter viering van Erfenisdag by ‘n Bloemfonteinse skool geplant
Ter viering van Erfenis- en Boomplantdag is 200 bome by die Bainsvlei Gekombineerde Skool in Bloemfontein geplant. Volgens die Vrystaatse...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 25, 2025


Die gesondheidsdepartement wil bewustheid oor lugbesoedeling verhoog
Die Departement van Gesondheid bied tans 'n tweedaagse geleentheid aan om bewustheid oor die risiko's van lugbesoedeling, wat 'n groot...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 25, 2025
Koeberg-kernkragstasie se veiligheidstelsels is ten volle funksioneel
Eskom het bevestig dat alle veiligheidskritieke stelsels by die Koeberg-kernkragstasie ten volle funksioneel is en voortdurend verbeter. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Geluksdam-boere voed duisende behoeftige Bloemfonteiners
Vir die afgelope tien jaar pak ‘n groep boere van die Geluksdam-boerevereniging, buite Bloemfontein, hul projek aan om vars groente en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Universitas-hospitaal het ‘n nuwe Dermatologiese Chirugie-eenheid
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Departement Dermatologie het 'n historiese mylpaal gevier met die bekendstelling van hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Danie Botha sê sy voorspelling oor die wegraping het ’n geestelike ontwaking in Suid-Afrika opgelewer
Die gospelsanger Danie Botha sê hy het “dag en nag” met mense oor die foon gepraat, en beweer hy het selfs mense oor die foon gedoop. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Die Padongelukfonds het die uitbetaling van eise hervat
Die Padongelukfonds sê dat hulle die uitbetaling van eise hervat het. ‘n Tussentydse raad is verlede maand gestig ná bewerings van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
bottom of page

