top of page


Sportnuus
MOTORSPORT: Maleisië gee die rooi lig vir toekomstige F1-wedrenne
Maleisië het bevestig dat hulle nie weer Formule Een in die nabye toekoms sal aanbied nie, weens die hoë uitsetkoste. Maleisië het laas...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
RUGBY: Die vyfde ronde van die Curriebeker-reeks beloof weereens ’n naweek van kookwater spel
Die vyfde ronde van die Curriebeker-reeks gaan weereens vir vuurwarm aksie sorg wanneer die Pumas die nuwelinge die Boland Kavaliers...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
RUGBY: Die Springbokke speel in ‘n eerste historiese Wembley-toets teen Japan
Die Springbokke sal hul einde van die jaar toer op 1 November wegtrek met ’n geskiedkundige ontmoeting teen Japan by die Wembley-stadion...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
KRIEKET: Die Protea draaier Prenelan Subrayen word uitgewys weens ’n verdagte boulaksie
Met die tweede kragmeting in die T20-reeks wat Vrydag teen Australië begin het wedstryd beamptes die Protea draaier Prenelan Subrayen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
BOKS: Oud-bokskampioen Cesar 'JC' Chavez Jr. na Mexiko gedeporteer weens kartelaanklagte
Die voormalige WBC-middelgewigkampioen Julio Cesar Chavez Jr. is van die VSA na Mexiko gedeporteer waar hy beskuldigings van samewerking...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
RUGBY: Roos en Kie gereed vir hul 2025 Vroue Wêreldbeker-veldtog in Engeland
Suid-Afrika se Bok-vroue pak Brasilië Sondag in hul openingswedstryd van die Rugby Wêreldbeker-toernooi by Franklin’s Garden in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
FORMULE EEN: Sergio Perez gaan glo vir Cadillac in die 2026 seisoen jaag
Die voormalige Red Bull-renjaer Sergio Perez gaan glo vir die 2026 F1-seisoen by Cadillac-renspan aansluit wat ook hulle debuut in dié...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
TENNIS: Swiatek en Ruud deur na die halfeindronde van die hersiene gemengde dubbelspel by die Amerikaanse Ope
Iga Swiatek en Casper Ruud het hul plek in die halfeindronde van die hersiene Amerikaanse Ope se gemengde dubbelspel verseker nadat dié...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
RUGBY: 10 nuwe Bokke in die beginspan ingesluit vir die tweede stryd teen die Wallabies in Kaapstad
Die Bokke se hoofafrigter Rassie Erasmus het behoorlik die snoeiskêr ingelê vir die tweede ontmoeting met die Wallabies die naweek in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
SPORT TOEKENNINGS: SA se rolstoel tennisster Kgothatso Montjane genomineer vir Sportvrou van die Jaar
Die rolstoeltennisster Kgothatso Montjane het ook ’n nominasie ontvang vir die Sportvrou van die Jaar met ‘n Gestremdheid-kategorie by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
SOKKER: Die Brasiliaanse doelwagter Fabio ewenaar die rekord vir die meeste wedstryde gespeel in internasionale mansokker
Die 44-jarige Brasiliaanse legende Fabio het die rekord van die meeste internasionale sokker wedstryde – naamlik 1390 geëwenaar – en deel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
KRIEKET: Die Proteas trap Australië in die eerste eendagwedstryd in Cairns
Die Proteas is terug op die wenpad nadat hulle Australië in die openingswedstryd in Cairns met 98 lopies getrap het. Die top vier Aiden...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
RUGBY: Die All Blacks spring ook nie die beseringspook teen die Pumas vry nie
Die nuwe wêreld nommer een span Nieu-Seeland worstel ook met beserings voor eerskomende Saterdag se stryd teen Argentinië in Buenos Aires....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
TENNIS: Alzaraz wen die Cincinnati Ope nadat Sinner die handdoek moes ingooi
Carlos Alcaraz is as Cincinnati-Ope kampioen gekroon nadat Jannik Sinner ongesteld geraak het in die eerste en met die telling op 0 – 5...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
SOKKER: Bafana Bafana uit die Nasiesbeker geskop na hoogdrama in die laaste minute teen Uganda
Bafana Bafana is gisteraand uit die Nasiesbeker-toernooi gestamp nadat twee laat strafdoele teen Uganda hul titel-drome verpletter het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
RUGBY: Bok-beseringlys vergroot voor die tweede ontmoeting teen die Wallabies in Kaapstad
Terwyl die Bokke nog hul wonde lek na Saterdag se skok-nederlaag teen die Wallabies het die beseringspook ook sy gesig kom wys. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
ATLETIEK: Jamaika se Kishane Thomson wys hakskene in die Silesië Diamant Liga
Jamaika se Kishane Thomson het gewys waarom een van die beste naellopers in die wêreld is toe 100-m in die Silesië Diamant liga in ’n tyd...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
SOKKER: Die Engelse Premier-sokkerliga begin op ’n positiewe noot vir die verdedigende kampioen Liverpool
Die 20-malige wenners van die Engelse Premier Liga Liverpool het die nuwe seisoen goed begin deur Bournemouth met 4 – 2 op Anfield te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 18, 2025
MOTO GP: Marc Marquez maak dit nege oorwinnings vanjaar na ’n suksesvolle naweek in Spielberg
Die Spanjaard Marc Marquez het sy negende oorwinning van die seisoen behaal toe hy eerste onder die geruite vlag deurgejaag het by die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 18, 2025
RUGBY: Die Wallabies skok die Springbokke in die Rugby Kampioenskaps-reeks se openingswedstryd op Ellispark
Die Springbokke is na ’n skitterende terugvegpoging deur die Wallabies terug aarde toe gebring toe die Goue Truie die heersende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 18, 2025
GEMENGDE GEVEGSKUNS: Khamzat Chimaev 'stoei' Dricus du Plessis om as die nuwe UFC middelgewigkampioen te word
Khamzat Chimaev is as die nuwe UFC middelgewig-kampioen gekroon nadat hy Dricus du Plessis takties uitoorlê het oor vyf rondes in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 18, 2025
KRIEKET: Die Baggy Greens speel klaar met die Proteas om T20-krieketreeks te wen
Australië was ook net te goed vir die Proteas in die derde en beslissende T20-wedstryd in Cairns en het met twee paaltjies dié reeks...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 18, 2025
GHOLF: Die jaarlikse Rosestad / Nedbank Gholfdag in samewerking met Wirulink slaan by die Schoemanpark Gholfklub af
Die Rosestad 100.6FM en Nedbank gholfdag in samewerking met Wirulink slaan vandag by die Schoemanpark Gholfklub in Bloemfontein af. ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 15, 2025
RUGBY: Die Bok-masjien maak gereed vir ’n groot aanslag vanaf die Wallabies
Alhoewel kenners voorspel dat die Wallabies geen kans staan om die Springbokke Saterdag in Johannesburg te klop nie het afrigter Rassie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 15, 2025
bottom of page

