top of page

Alle Plasings


VROUERUGBY: DHL Westelike Provinsie en die Blou Bulle behaal o.20 Vroueweek-eindstryd
DHL Westelike Provinsie het die SA Rugby o.20 Vroueweek-eindstryd bestorm, nadat hulle Grens met 57–7 by Queens High School verpletter...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 9, 2025


NETBAL: Australië klop SA in tweede wedstryd van die drie-wedstrydreeks
Australië se netbalspan het Woensdag gewys hoekom hulle as die wêreld se beste beskou word deur Suid-Afrika met 67–40 in Wollongong te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 9, 2025


SOKKER: Egipte kwalifiseer vir 2026 FIFA Wêreldbeker
Egipte het hul plek by die 2026 FIFA Wêreldbeker verseël met ‘n 3-0 oorwinning oor Djiboeti in Casablanca. Ghana het ook ‘n groot stap in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 9, 2025


Mthethwa kry 'n spesiale begrafnis
Wyle ambassadeur Nathi Mthethwa sal met ’n spesiale begrafnis vereer word. Netwerk24 berig die presidensie het Woensdag aangekondig...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


Geloofsleiers betoog teen die Artikel 22-komitee
Geloofsleiers en kerkorganisasies het by die Uniegebou in Gauteng teen die nuutgestigte Artikel 22-komitee betoog. Dié komitee het ten...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


Korrektiewe dienste moet hulle kombuise in orde kry
Die Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste sê die Departement van Korrektiewe Dienste moet verseker dat gevangeniskombuise aan alle...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


Bloem-taxiverenigings eis dat e-taxi-besteldienste opgeskort word
Taxiverenigings en operateurs in Bloemfontein, het die Vrystaatse Departement van Paaie en Vervoer versoek om sekere e-taxi-besteldienste...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


Die Dameskring beraadslaag in Bloemfontein
Dit is vanjaar Die Dameskring se 32e tweejaarlikse nasionale beraad, en 160 vroue van regoor die land is tans op pad na Bloemfontein. Die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


MOTORSPORT: SA-renjaer wen Britse Porsche Carrera Cup
’n Suid-Afrikaanse renjaer, Andrew Rackstraw, het by die finale ronde by Brands Hatch in Kent, Engeland, die kampioenskap in die Britse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


RUGBY: Die Leeus hoop Van Den Berg bring nuwe energie
Die Leeus vestig hul hoop op die Springbok-skrumskakel, Morne van den Berg, om broodnodige energie in hul Vodacom Verenigde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


GEMENGDE GEVEGSKUNS: McGregor aanvaar skorsing
In ’n opspraakwekkende wending, het UFC-vegter Conor McGregor sy skorsing van 18 maande aanvaar nadat hy versuim het om vereiste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


Bloem-makelaar, Jaco Cloete, se bedrogverhoor word volgende jaar hervat
Die Voormalige finansiële makelaar van Bloemfontein, Jaco Cloete, se bedrogverhoor sal naverwagting eers volgende jaar hervat word. Dit...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


‘n Bloem-tienermodel wen ‘n gesogte kroon in Paraguay
'n Tienermodel van Bloemfontein, Nadia Mqonqo, is in Paraguay as Mej. Tiener Kontinentale Afrika gekroon. Bloem Express berig die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


AfriForum stuit 'n geheime ooreenkoms tussen Nersa en Eskom
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die Nasionale Energiereguleerder (Nersa) en Eskom se plan om ’n geheime skikking in die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 8, 2025


'Suid-Afrikaners moenie bang wees om hervormingskwessies te bespreek nie'
Die adjunkminister van hoër onderwys en opleiding, Nomusa Dube-Ncube, sê Suid-Afrikaners moet nie bang wees om hervormingskwessies te...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


'n Polisie-aanranding is op video vasgevang
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle 'n vroulike polisiebeampte in Kimberley aangerand het. Die aanranding is op video vasgevang,...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


Varkhok-saak: Die vermeende skieter was glo te geskok om die polisie te ontbied
Die man van Polokwane, wat saam met ʼn Zimbabwiër aangekla word van die skietdood op twee vroue wie se liggame in ʼn varkhok gelaat is,...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


Brandfort is weer sonder water
Brandfort in die Vrystaat is al ongeveer twee weke sonder water. Dit kom nadat 'n motor by ’n pompstasie onklaar geraak het. Netwerk24...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


ATLETIEK: Comrades-marathon treur oor skielike dood van matriarg
Die Comrades-marathon treur oor die skielike dood van een van sy grootste legendes, Cheryl Winn, wat oor die naweek in die Drakensberg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


RUGBY:Rugbynasies kritiseer R360-liga, deelname belemmer spankeuse
Agt groot rugbynasies, insluitend Suid-Afrika, Nieu-Seeland, Engeland en Frankryk, het spelers en personeel gesamentlik aangespoor om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


KRIEKET: Engeland klop Bangladesj, bo-aan die puntelys
Engeland het Bangladesj in ‘n spannende Wêreldbeker-wedstryd vir vroue in Guwahati geklop en met vier paaltjies gewen om bo-aan die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


NUMSA eis 'n reuse-loonverhoging vir Eskom-werkers
Die mynwerkersvakbond NUMSA eis ’n 15% loonverhoging vir sy 15 000 lede by Eskom. Dit is vooruitlopend op salarisonderhandelinge met die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


Miljoene kinders gebruik glo e-sigarette
Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het onthul dat meer as 100-miljoen mense, insluitend ten minste 15-miljoen kinders, e-sigarette...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 8, 2025


‘n Welkom-prokureur se saak móét nou begin
Genoeg is genoeg, die verhoor het ‘n lang geskiedenis en moet, soos die wet bepaal, afgehandel word. So het die regter in die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025
bottom of page

