top of page

Alle Plasings


NETBAL: Proteas Trots ondanks nederlaag
Die Suid-Afrikaanse netbalspan het wel met 64–53 teen Australië verloor in Bendigo, maar kan trots wees op hul dapper vertoning....

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


Suid-Afrika se voertuigverkope is die hoogste in ‘n dekade
Suid-Afrika se motorbedryf het September die hoogste motorverkope in ‘n dekade gehad met oor die 54 000 nuwe voertuie wat verkoop is....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


MOTORSPORT: George Russell het die Singapore Grand Prix gewen
George Russell van Mercedes het Sondag die Singapore Grand Prix gewen, met Max Verstappen in tweede plek en Lando Norris in derde....

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


Mensehandel kom steeds in en om Bloemfontein voor
Mensehandel kom steeds in en om Bloemfontein voor, en daar is deurlopend twee tot vier slagoffers in die Redeeming Love-huis vir...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Die polisie vra Bloemfonteiners se hulp met ‘n strafbare manslag-saak
Die Navalsig-polisie ondersoek 'n saak van strafbare manslag en versoek Bloemfonteiners se hulp om die oorledene se naasbestaandes op te...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Die groeiende onderwyserstekort kan leergehalte beïnvloed
Die Staatsamptenarevereniging (PSA) het, te midde van 'n groeiende onderwyserstekort, kommer uitgespreek oor die toekoms van Suid-Afrika...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Eskom is vir die eerste keer in agt jaar weer winsgewend
Die finansiële posisie van Eskom, wat vir die eerste keer in agt jaar weer winsgewend is, wys op die waarde van goeie vennootskappe....

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


Herstelwerk aan die beskadigde Hugenote-tonnel kan tot twee weke duur
Herstelwerk aan die beskadigde Hugenote-tonnel kan tot twee weke duur. Skade is aan die tonnel se betonvoering, beligting,...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


'n Russiese vliegtuig land vol in Upington, maar vertrek leeg vanaf Lanseria
'n Russiese vragvliegtuig, wat weens verdagte vlugte op die Amerikaanse swartlys is, het met 'n vol vrag op die lughawe in Upington...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


'n Verlamde Vrystater kry sy eerste rolstoel op 19
'n Jong man wat van kleins af op sy knieë moes rondkruip, se lewe het onlangs vir die beter verander. Netwerk24 berig weldoeners het 'n...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


Hamas wil gyselaars uitruil sodat vredesonderhandelinge kan vorder
Die Islamitiese weerstandsbeweging Hamas het versoek dat daar spoedig begin sal word met die uitruil van gyselaars met Israel, terwyl...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


'n Nuwe politieke party sien die lig
Die drie politieke partye, Good, Bosa en Rise Mzansi, het saamgespan om een politieke party te vorm om aan volgende jaar se plaaslike...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


'n Bedreigde ietermago word van smouse gered
'n Hoogs bedreigde en verswakte ietermago is gered nadat twee polisiesersante die diertjie glo probeer verkoop het. Netwerk24 berig die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


RUGBY: Die Springbokke het hul tweede agtereenvolgende Castle Lager Rugbykampioenskaptitel verseker
Die Springbokke het hul tweede agtereenvolgende Castle Lager Rugbykampioenskaptitel verseker in ‘n spannende oorwinning van 29-27 oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


KRIEKET: Wolvaardt sê haar span sal herstel na ‘n verpletterende verlies teen Engeland
Die Proteas-vroue kaptein, Laura Wolvaardt, sê haar span sal herstel na ‘n verpletterende 10-paaltjie-verlies teen Engeland in hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


SOKKER: Arsenal het na die bopunt van die Engelse Premierliga beweeg
Arsenal het na die bopunt van die Engelse Premierliga beweeg nadat Liverpool weer waardevolle punte laat glip het. Die “Gunners” het hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


Die balju konfiskeer toerusting by die ANC se hoofkwartier
Die Luthuli-huis is hierdie naweek effens leër nadat die balju op die ANC se hoofkwartier toegeslaan het. The Citizen berig lessenaars,...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


Nog kruise is by die Plaasmoorde-gedenkterrein geplant
Nog 34 wit kruise is by die Plaasmoorde-gedenkterrein aan die kant van die N1 buite Polokwane, in Limpopo, geplant. Volgens SABC News is...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


‘n Derde van misdadigers op parool oortree weer
Ongeveer 18 000 kriminele wat op parool vrygelaat is, het tussen 2022 en 2025 weer dieselfde misdaad gepleeg as waarvoor hulle aanvanklik...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


RUGBY: Die Bokke doen dit weer
Suid-Afrika het Argentinië by die Allianz-stadion, in Twickenham, oorrompel om vir die eerste keer agtereenvolgende Rugbykampioenskappe...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


FWA kry die Fichartpark Sportgronde vir pluimbaltoernooie gereed
Slaggate rondom die Fichardtpark Sportgronde, in Bloemfontein, is deur die Fichardtpark woonbuurtvereniging (FWA) herstel. FWA het aan...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


Die grensbestuursowerheid versterk sekuriteitsmaatreëls
Die Grensbestuursowerheid het nuwe paspoortstempels geïmplementeer om sekuriteitsmaatreëls by die land se toegangshawens te versterk....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


Suid-Afrika is nog nie vry van armoede nie
Suid-Afrika het nog ‘n lang pad om te gaan na finale vryheid van armoede, ongelykheid en hoë werkloosheid onder die jeug. Dit is volgens...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


RUGBY: Die Haaie en Dragons eindig gelykop
Die Dragons het in onophoudende reën en stormwinde hul beste uitslag in 19 Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryde behaal toe hulle ‘n...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 4, 2025
bottom of page

