top of page

Alle Plasings


Bfn se Sterkwater-rioolaanleg is wanfunksioneel
Die Sterkwater-rioolsuiweringsaanleg in Bloemfontein is gevandaliseer en elektriese kabels is gesteel, wat die aanleg wanfunksioneel...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 29, 2025


Die wêreld se hoogste brug is nou oop vir verkeer
Die wêreld se hoogste brug is in China se suidwestelike provinsie vir verkeer geopen. Die Beipanjiang-brug is 565m – of sowat sowat 200...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 29, 2025


Ramaphosa: besighede van SA en VSA mik om bande te versterk
President Cyril Ramaphosa sê besighede in Suid-Afrika en die Verenigde State bly verbind tot wedersyds voordelige vennootskappe. Hy...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 29, 2025


‘n Man wat glo vlug se liggaam is gekry
ʼn Man se liggaam is by die hangbrug in die Vrystaatse dorpie, Parys, uit die Vaalrivier gehaal. Parys Gazette berig die man het glo vir...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 29, 2025


‘Die wêreldbank se verslag is op ou inligting gebaseer’
Business Leadership South Africa (BLSA) sê die Wêreldbank se jongste ranglys van Suid-Afrikaanse hawens steun op ou inligting. Die bank...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 29, 2025


Tyd hardloop uit vir gratis data
Die Suid-Afrikaanse regering het net meer as vyf maande om te verseker dat elke huishouding in Suid-Afrika ten minste 50GB data gratis...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 29, 2025


Daar is vertroue in SA se lugvaartleierskap
Suid-Afrika is tydens die algemene vergadering in Montréal, Kanada herverkies tot die beheerraad van die Internasionale...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 29, 2025


Vrystaters sê genoeg is genoeg
Jacobsdal-inwoners is keelvol vir die vlaag geweld teen vroue en kinders, en eis dat die regstelsel hulle beskerm. Netwerk24 berig ‘n...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 29, 2025


AfriForum se hoogverraad-klagte word steeds ondersoek
Die klagte van hoogverraad teen lede en die leierskap van AfriForum en Solidariteit word steeds ondersoek. So sê die waarnemende minister...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 29, 2025


RUGBY: Die Springbokke het Argentinië oorrompel en staan nou bo-aan die Rugbykampioenskap-punteleer
FOTO: MSN Die Springbokke het met 67–30 in Durban afgereken met Argentinië en staan nou bo-aan die Rugbykampioenskap-punteleer met net...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 29, 2025


RUGBY: Stormers en Bulle skitter terwyl Sharks en Lions in verloor
FOTO: Sport for Business Die nuwe Vodacom Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen het die naweek begin, met die DHL Stormers en Vodacom Bulls...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 29, 2025


MOTORSPORT: Márquez maak geskiedenis met ‘n sewende MotoGP-wêreldtitel
Marc Márquez. FOTO: MotoGP Marc Márquez is as vanjaar se MotoGP-kampioen gekroon toe hy tweede in die Japannese Grand Prix geëindig het,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 29, 2025


hennopsrivier-ongeluk: Die families van Bloemfonteinse konstabels soek antwoorde
Die families van die drie konstabels van die Suid-Afrikaanse Polisiediens wie se liggame uit die Hennopsrivier in Centurion, Gauteng,...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 29, 2025


Die ANC moet eerlik oor hul krisis wees
Die voormalige president Thabo Mbeki het ‘n beroep gedoen op die ANC om eerlik te wees oor die krisis wat dit in die gesig staar. Hy het...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 29, 2025


Betogers stap na Parlement teen die oorlog in Palestina
Betogers van verskillende burgerlike, politieke en geloofsgroepe het saam gekom in 'n optog na die Parlement in Kaapstad om aan te dring...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 28, 2025


'n Britse vrou groei Engeland se eerste rysveld
Nadat mense vir ‘n Britse vrou gelag het oor haar idee, het sy nou Engeland se eerste suksesvolle rysveld geplant. Die bekroonde ekoloog...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 28, 2025


RNE-partye is gefrustreerd oor gebrekkige samewerking
Die leiers van politieke partye wat deel van die regering van nasionale eenheid uitmaak, het hul frustrasie teenoor president Cyril...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 28, 2025


RUGBY: Super-Sacha lei die Bokke tot 'n ongelooflike oorwinning
Onder leiding van Sacha Feinberg-Mngomezulu het die Springbokke op Kingspark in Durban geseëvier oor Argentinië in 'n ongelooflike...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 28, 2025


Die belastingombudsman ondersoek duisende kapingsgevalle van e-indieningsprofiele
Suid-Afrika se Belastingombudsman ondersoek ongeveer 16 000 gevalle van die kaping van e-indieningsprofiele van die Suid-Afrikaanse...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 28, 2025


Mielies en soja breek rekords in die Groei vir Goud-kompetisie
'n Totaal van 11 nuwe rekords is in Graan SA se Groei vir Goud-kompetisie opgestel. Dit is te danke aan vanjaar se natter tweede helfte...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 28, 2025


Paul Kruger en kie is toegang tot die Potch-kampus geweier
Die replika van die Paul Kruger-standbeeld, wat oppad is Orania toe, het voor dooimandsdeur by die Noordwes-Universiteit (NWU) se...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 27, 2025


Bloemfonteinse woordsmede het weer 'n tuiste in 'n nuwe skrywersvereniging
’n Nuwe Afrikaanse skrywersvereniging vir Bloemfontein is pas gestig om die leemte te vul nadat die eertydse Bloemfonteinse...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 27, 2025


NETBAL: Die Baba Proteas roep vaarwel aan hul Wêreld Jeugbeker-veldtog
Suid-Afrika se Baba Proteas se Netbal Wêreld Jeugbeker-veldtog in Gibraltar het tot ’n einde gekom ná ’n 67-36 halfeindstrydverlies teen...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 27, 2025


Rusland verbied die uitvoer van brandstof tot die einde van die jaar
Rusland het die uitvoer van brandstof verbied tot die einde van die jaar nà petrolpompe regoor die land leegloop. Oekraïense...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 27, 2025
bottom of page

