top of page

Alle Plasings


Die Vrystaatse gesondheidsdepartement vereer gesondheidswerkers
Die Vrystaatse Departement van Gesondheid het uitstaande gesondheidswerkers, spanne en fasiliteite regoor die provinsie vereer tydens die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


‘n Gestremde Bloemfonteiner verteenwoordig die Vrystaat by die kinderparlement
Katleho Mohalali, 'n gr. 9-leerling van die Tswellang Special School in Bloemfontein, is pas verkies tot die Vrystaatse uitvoerende raad...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


MOTORSPORT: Verstappen sal beproef word by Singapoer Grand Prix
Max Verstappen het in die laaste fase van die Formule 1-seisoen ’n aansienlike oplewing beleef, maar dié herlewing sal binnekort beproef...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2025


KRIEKET: Key moedig Engeland aan om slim te bly by Ashes-toer
Engeland se besturende direkteur, Rob Key, het Ben Stokes se span aangesê om nie dom dinge te doen terwyl hulle voorberei vir vanjaar se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2025


SOKKER: Mbappe help Real Madrid om Kairat Almaty te verpletter
Kylian Mbappe het ‘n driekuns aangeteken om Real Madrid te help om Kairat Almaty met 5-0 te verpletter, en sterk herstel van hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2025


Khumalo se getuienis staan oor tot hy beter voel
Die hoof van misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, ontvang tans mediese sorg. Dit is Woensdag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


Elke hond kry sy dag - al neem dit 13 jaar
’n Ou, verwaarloosde straathond se storie het almal stomgeslaan toe daar vasgestel is dié hond is toe al die tyd ’n gesin van Oranjezicht...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


Julius Malema is skuldig bevind nadat hy geweerskote afgevuur het
Die EFF-leier, Julius Malema, is in die Oos-Londense landdroshof skuldig bevind op aanklagte van roekelose bedreiging van veiligheid. Hy...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


Boere skop teen ‘n ‘rybare’ Lesotho-grenspad
Grensboere in die Vrystaat sê ʼn begaanbare grenspad langs die Lesotho-grens sal net geleenthede vir misdadigers skep. Boere van onder...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Die FAK vereer Leon Schuster
Dertig jaar nadat “Hie’ kommie Bokke!” tydens die Rugbywêreldbeker in 1995 gespeel is, het die Federasie van Afrikaanse...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Bo-gemiddelde reënval word vir die Vrystaat voorspel
Verskeie provinsies, insluitend dele van die Vrystaat, kan bo-gemiddelde reënval die somer verwag. Luidens ‘n mediaverklaring van die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Lewensveranderende pediatriese operasies word by ‘n Bloem-hospitaal uitgevoer
Smile Week het by die Universitas Akademiese Hospitaal, in Bloemfontein afgeskop. Volgens ‘n plasing op die Vrystaatse Departement van...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Petrol is effe duurder
Die prys van petrol met ‘n 95-oktaan is Woensdag 8c duurder, terwyl die prys 93-oktaan met net slegs 1c opgegaan het. Netwerk24 berig...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Die Vrystaat is ‘n brandpunt vir hondsdolheid
Altesaam 242 gevalle van hondsdolheid is vanjaar tussen 1 Januarie en 31 Augustus in Suid-Afrika aangemeld, en volgens die direkteur van...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Hamas het drie dae om op ‘n vredesvoorstel te reageer
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Hamas drie tot vier dae gegee om te reageer op die jongste vredesvoorstel. Hy waarsku dit...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


GHOLF: Jaco Anderson die wenner van die Mangaung Ope
Die Kaptein van die CUT gholfspan, Jaco Anderson, het die Mangaung Ope by Schoeman Park in Bloemfontein gewen en só ’n belangrike mylpaal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2025


RUGBY: Slegs vier veranderinge aan die Springbokke vir Saterdag
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het slegs vier veranderinge aangebring vir Saterdag se Rugbykampioenskap-wedstryd teen Argentinië...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2025


SOKKER: Orlando Pirates steeds onoorwonne
Orlando Pirates het hul wenstreep tot vyf wedstryde in die Betway Premierliga verleng met ‘n 2-0 oorwinning oor TS Galaxy by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 1, 2025


Die saak teen ‘n Bloem-prokureur is vir eers van die hofrol geskrap
Die verhoor van ’n Bloemfonteinse prokureur wat ’n familieonderneming na bewering uit miljoene rande met ’n eiendomstransaksie bedrieg...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Veediefstal bly ‘n ernstige bron van kommer vir Vrystaatse boere
Veediefstal bly ‘n ernstige ekonomiese bron van kommer vir die Vrystaatse landbougemeenskap. Volgens die LUR vir gemeenskapsveiligheid,...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


‘n Gerespekteerde Vrystaat-polisiewoordvoerder tree af
Die Vrystaat-polisie neem afskeid van een van hul mees gerespekteerde en ervare woordvoerders, Brigadier Motantsi Makhele. Hy tree na 36...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Nathi Mthethwa is in Frankryk dood
Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, is dood in Parys in Frankryk. SABC News berig Mthethwa se liggaam is by die Hyatt...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


Maatskaplike Ontwikkeling verwelkom die Kinderwysigingswetsontwerp
Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling verwelkom die bekendmaking van die Kinderwysigingswetsontwerp van 2025. Die departement sê...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


Vervalde lisensiekaarte is geldig – mits dit aan vereistes voldoen
Suid-Afrikaanse motoriste sal voortaan vervalde lisensiekaarte as geldige vorm van identifikasie mag gebruik – mits hulle aan sekere...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025
bottom of page

