top of page

Nuus


Petrol is effe duurder
Die prys van petrol met ‘n 95-oktaan is Woensdag 8c duurder, terwyl die prys 93-oktaan met net slegs 1c opgegaan het. Netwerk24 berig...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Die Vrystaat is ‘n brandpunt vir hondsdolheid
Altesaam 242 gevalle van hondsdolheid is vanjaar tussen 1 Januarie en 31 Augustus in Suid-Afrika aangemeld, en volgens die direkteur van...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Hamas het drie dae om op ‘n vredesvoorstel te reageer
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Hamas drie tot vier dae gegee om te reageer op die jongste vredesvoorstel. Hy waarsku dit...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Die saak teen ‘n Bloem-prokureur is vir eers van die hofrol geskrap
Die verhoor van ’n Bloemfonteinse prokureur wat ’n familieonderneming na bewering uit miljoene rande met ’n eiendomstransaksie bedrieg...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Veediefstal bly ‘n ernstige bron van kommer vir Vrystaatse boere
Veediefstal bly ‘n ernstige ekonomiese bron van kommer vir die Vrystaatse landbougemeenskap. Volgens die LUR vir gemeenskapsveiligheid,...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


‘n Gerespekteerde Vrystaat-polisiewoordvoerder tree af
Die Vrystaat-polisie neem afskeid van een van hul mees gerespekteerde en ervare woordvoerders, Brigadier Motantsi Makhele. Hy tree na 36...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Nathi Mthethwa is in Frankryk dood
Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, is dood in Parys in Frankryk. SABC News berig Mthethwa se liggaam is by die Hyatt...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


Maatskaplike Ontwikkeling verwelkom die Kinderwysigingswetsontwerp
Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling verwelkom die bekendmaking van die Kinderwysigingswetsontwerp van 2025. Die departement sê...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


Vervalde lisensiekaarte is geldig – mits dit aan vereistes voldoen
Suid-Afrikaanse motoriste sal voortaan vervalde lisensiekaarte as geldige vorm van identifikasie mag gebruik – mits hulle aan sekere...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


'n Ooreenkoms is onderteken om die hernubare energie meesterplan te bespoedig
Die Departement van Elektrisiteit en Energie het ‘n ooreenkoms met die Suid-Afrikaanse Hernubare Energie Meesterplan onderteken om die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


'n Boer doen navorsing ten einde veediefstal te probeer bekamp
In 'n poging om misdaad te bekamp en om vertrouensverhoudinge te kweek, is 'n Vrystaatse boer en lektor besig met navorsing oor...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


'n Vrystaatse sportsentrum se kontrakteur word afgedank
Aangesien die bou van 'n nuwe binnenshuise sportsentrum in Smithfield in die Vrystaat stadige of geen prestasie toon nie, is die kontrak...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


Korrektiewe dienste ondersteun 'n voorstel dat selfoonsein in tronke geblokkeer word
Die nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste, Makgothi Thobakgale, het ‘n voorstel om selfoonseine in...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


Verdagtes word gesoek ná 'n skietmoord in Virginia
Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n saak van moord nadat ‘n 50-jarige man buite sy huis in Virginia noodlottig geskiet is. Die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025


Die Metro verander van bank
Na 'n lang mededingende tenderproses het die Mangaung Metro Munisipaliteit na First National Bank (FNB) oorgeskakel. Hierdie kontrak sal...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025


‘Blou olifante’ staan glo ongebruik buite Bloemfontein
‘n Paar van die Afro4000-lokomotiewe wat ‘n dekade gelede onder groot omstredenheid, en ten duurste, uit Spanje ingevoer is, staan glo...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025


‘n Bloemfontein-buurtwag spoor ‘n gesteelde motorfiets op
Die AfriForum Buurtwag se Sektor 3 nood-WhatsApp-groep is vroeg vanoggend geaktiveer nadat ‘n oplettende lid ‘n motorfiets diefstal in...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025


McKenzie gaan nog nie as minister bedank nie
Die leier van die PA, Gayton McKenzie, het aangekondig dat hy sy bedanking as minister van Sport, Kuns en Kultuur met ʼn paar uur uitstel....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025


‘n Vermiste jongman is in die tronk opgespoor
‘n Vermiste 19-jarige wat die afgelope week gesoek is, is in die tronk gevind. Polisiewoordvoerder Adjudant-offisier Mmako Mophiring, sê...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025


‘n Vrystaat-student is tydens klas oorlede
Alle akademiese aktiwiteite is Dinsdag by die Welkomkampus van die Vrystaatse Sentrale Universiteit van Tegnologie, na die dood van ‘n...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025


Hennopsrivier-ongeluk: Ondersoeke vorder
Die polisie sê ondersoeke na die dood van drie jong Bloemfontein-konstabels vorder. Dit nadat die konstabels se familielede frustrasie...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025


Meer as ‘n duisend besighede sluit hul deure
Suid-Afrika het in terme van besigheidssluitings vanjaar die eenduisend-drempel oorskry. Dit is volgens Statistieke Suid-Afrika se...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025


Lede van ‘n mafia-familie is ter dood veroordeel
‘n Chinese hof het 11 lede van ‘n berugte mafia-familie wat bedrogsentrums in Mianmar bedryf het, ter dood veroordeel. Dosyne lede van...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Sep 30, 2025


Verdagtes word gesoek nadat 'n man in 'n motor dood geskiet is
Die polisie in die Vrystaat soek inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van drie verdagtes wat betrokke was by die moord op ‘n...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 29, 2025
bottom of page

