top of page

Nuus
'n Man kry tronkstraf vir wapendiefstal uit 'n Vrystaatse polisiekantoor
Een van die ses mans wat daarvan beskuldig word dat hy vuurwapens en ammunisie by die Petrusville-polisiestasie gesteel het, Benjamin...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Die DA eis dat Vrystaatse regering moet pa staan vir swak water- en sanitasiedienste
Die DA in die Vrystaat sê die provinsiale regering moet verantwoordelikheid neem vir die ineenstorting van water- en sanitasiedienste in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Voorspelde reën verminder die risiko vir veldbrandverspreiding
Voorspelde reënbuie in die Vrystaat kan tot 'n aansienlik kleiner risiko vir die verspreiding van wegholveldbrande lei. Toestande is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Solidariteit maak 'n lastersaak teen die president aanhangig
Die vakbond Solidariteit het ’n lastersaak teen die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, en president Cyril Ramaphosa...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Smaakmakers moet hul inkomste verklaar
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) het sosiale media-smaakmakers aangespoor om al hul inkomste vir belastingnakoming te verklaar,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Kubermisdaad in die banksektor neem toe
Suid-Afrikaners staar ‘n groeiende bedreiging in die banksektor in die gesig namate kubermisdaad, insluitend Kunsmatige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
‘n Koper kry snuf in die neus oor goedkoop skaapvleis in Bloem
Na ‘n wenk van verdagtes wat goedkoop vleis in Bergmanplein, Bloemfontein, verkoop is drie verdagtes, ‘n vrou en twee mans, in hegtenis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Toerismemaand skop af in Bloemfontein
Die Vrystaat se 2025 Toerismaand is amptelik tydens ‘n kleurvolle Lente Sondag Soul-Session-piekniek by die Vrystaatse Botaniese Tuine in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
BKS: Gevalle in die Vrystaat het meer as verdubbel
Die aantal bevestigde gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat het tot 17 gestyg. SABC News berig volgens die provinsiale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Daar is ‘n afname in polisiemoorde
Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het ‘n afname in polisiemoorde hierdie jaar gerapporteer. Volgens Masemola het die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Ariana Grande stap met die MTV-louere weg
Ariana Grande het die MTV Video Music Awards se top-prys gewen vir video van die jaar vir haar musiekvideo van Brighter Days Ahead . Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Israel dreig om Gasa te vernietig as Hamas nie sy wapens neerlê nie
Die Israeliese minister van verdediging, Israel Katz, het Hamas gewaarsku om sy wapens neer te lê, of hy sal die vernietiging van Gasa en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
'n Bestendige vlieërplankryer verdwyn by Bloubergstrand
ʼn Uitgebreide see-, lug- en kuslynsoektog het tot in die vroeë oggendure voortgeduur in die hoop om die vermiste vlieërplankryer, Graham...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
'n Italiaanse tiener word gekanoniseer
Ongeveer 60 000 mense het by die Vatikaan byeengekom vir die kanonisering van die Katolieke Kerk se eerste sogenaamde "millennial saint"....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Parks Tau sê die voorgestelde kredietregulasies wil nie studente benadeel
Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, verseker Suid-Afrikaners dat die konsep-nasionale kredietregulasies nie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Bloemfonteiner baklei man-alleen teen aanvallers ná 'n aandmark
'n Man van Bloemfontein het drie plaasaanvallers alleen afgeweer en só waarskynlik sy vrou en grootouers se lewe gered. Martinus Taljaard...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Hoe rooier hoe mooier die maansverduistering
Soos talle Suid-Afrikaners het Bloemfonteiners ook Sondagaand hul oë na die hemele gelig om te sien hoe die maan ‘n bietjie rooier as...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Meth stel 'n nuwe kode van praktyk vir die afdanking van werknemers bekend
Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het ’n nuwe kode van praktyk vir die afdanking van werknemers in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Die ATM noem tienerswangerskappe ’n nasionale krisis
Die ATM het gevra dat tienerswangerskappe as ’n nasionale pandemie verklaar word, nadat minstens 2 700 gevalle in een jaar aangemeld is....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
'n Sewejarige Bloemfonteinertjie skryf haar eerste boek
'n Sewejarige dogtertjie van Bloemfontein het haar eie boek geskryf en gepubliseer. Klein Nontsikelelo Phume het met die idee vorendag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2025
Ramokgopa se departement hersien die prysbeleid van elektrisiteit
Die minister van eletrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, se departement is besig om die prysbeleid vir elektrisiteit te hersien...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2025
'n Vrystaatse munisipaliteit word gelas om sy skuld van meer as R1 miljard te vereffen
In wat as 'n mylpaal-uitspraak bestempel word, is die Maluti-a-Phofung-munisipaliteit in die Vrystaat deur die hooggeregshof in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2025
Voorgestelde wysigings aan die kredietwet kan studente kelder
Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging het wysigings aan die Nasionale Kredietwet voorgestel. Hierdie wysiging kan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2025
Duisende is vas vir seksuele oortredings tydens Vrouemaand
Die polisie het 2 284 seksoortreders verlede maand tydens Vrouemaand in hegtenis geneem, wat vordering in die stryd teen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2025
bottom of page

