top of page

Nuus
Grondbesetting in die Metro bereik kookpunt
Die Mangaung Metro Munisipaliteit gaan eersdaags vredesbeamptes aanstel om in te gryp by vullisbeheer waar grondbesetters dreig. So sê...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
AfriForum verwyder honderde sakke vullis in Bloemfontein
AfriForum se vullisverwyderingspan in Bloemfontein het binne twee dae meer as 900 sakke vullis in die stad verwyder. Luidens ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Die Vrystaatse onderwysdepartement ontken betrokkenheid by ‘n vervalsingskandaal
Die Vrystaatse Onderwysdepartement ontken enige rol in die vervalsingsskandaal waarby Matshediso Setai betrokke is. Dit namate bewerings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Skadelike winde veroorsaak krag onderbrekings in die Metro
Na 'n vroeëre waarskuwing vir skadelike winde, ondervind verskeie dele van Mangaung Metro Munisipaliteit kragonderbrekings. Dit as...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Voertuiglisensies kan nou by ‘n deurry hernu word
Kaapstad het hul eerste deurry vir voertuiglisensie s in Brackenfell bekendgestel. Nuusflits berig motoriste kan nou hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Landbou lewer ‘n beduidend bydrae tot die land se BBP
Die landbousektor het vir die derde agtereenvolgende kwartaal ʼn beduidende bydrae tot die land se Bruto Binnelandse Produk gelewer. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Voetpatrollies vang talle met dwelms in Bloemfontein se middestad
Die polisie in die Vrystaat se Operasie Shanela het voetpatrollies en stop-en-deursoek-aksies in Bloemfontein se middestad uitgevoer. Een...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Honderde Afrikaanse skole het hul deure die laaste jare gesluit
Afrikaansmediumskole in die Vrystaat het van 78 in 2016 na 44 in 2023 verminder. Landwyd het 289 openbare Afrikaanse skole in dié sewe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Solidariteit sê gesondheidslui kan nie soos pionne geskuif word nie
Solidariteit sê hy bestry die staat se sentraliseringsdoelwit om dokters, verpleegkundiges en enige ander gesondheidspraktisyns soos...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Walmart kom eersdaags Suid-Afrika toe
Die Amerikaanse handelsreus Walmart het aangekondig dat hy sy eerste winkels in Suid-Afrika voor die einde van 2025 sal oopmaak. Dit kom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Die Bloemfonteinse hof hoor Siemens se moordenaar is 'n meestermanipuleerder
Staatsaanklaer Johan de Nysschen sê die argitek agter Louis Siemens se moord, Stanley Bakili, is 'n meestermanipuleerder. Hy sê ook...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Ramaphosa sê burgers sal die uitkoms van die Nasionale Dialoog bepaal
President Cyril Ramaphosa sê burgers sal die uitkoms van die Nasionale Dialoog bepaal. Hy het Dinsdag voor die Nasionale Vergadering...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Kenner waarsku oor belastingrisiko’s verbonde aan aftree-onttrekkings
Onttrekkings uit die tweepot-aftreestelsel kom met versteekte belastingrisiko’s wat later probleme kan veroorsaak. Dit is volgens die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Sterker optrede teen 'mediese xenofobie' word gevra
Burgerorganisasies doen ‘n beroep op sterker optrede van die regering teen wat hulle as mediese xenofobie beskryf. Dit kom ná herhaalde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Woolworths waarsku hul kliënte oor ‘n toename in bedrogvoorvalle
Woolworths Financial Services het hul kliënte gewaarsku oor die kommerwekkende toename in bedrogvoorvalle en hulle aangespoor om waaksaam...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
‘n Vrou krul van pyn maar Pelonomi stuur haar glo weg
‘n Bloemfonteiner is geskok na sy vrou, wat krul van pyn, glo by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein weggestuur is sonder pynmedikasie....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Hekelnaalde wikkel vir ‘n Vrystaatse huis van veiligheid
Dames van Common Threads het hul harte oopgemaak en vir die kinders van Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) se Chrissanloo Huis van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Verskeie paaie in Bloem is gesluit
Verskeie paaie rondom die Toyota-stadion sal Dinsdag gesluit wees as gevolg van die Fifa Wêreldbeker 2026 Kwalifiserende-wedstryd tussen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
‘n Ma soek geregtigheid vir haar seun se dood
‘n Ma soek geregtigheid nadat haar seun sowat ‘n maand gelede in ‘n motorongeluk in Bloemfontein oorlede is. Netwerk24 berig Janice...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Lize Beekman se kunswerk pronk in Londen
‘n Suid-Afrikaanse sangeres is trots en opgewonde na een van haar ink pen sketse as finalis gekies is vir die Wildlife Artist of the Year...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
'n Vrystaatse boer se skape is tops
'n Skaapstoetboer van Kroonstad, Hennie Jonker, het die eerste prys op die Lamb Champs-kompetisie op Parys gewen. Nie net het hy eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Die EFF vra dat drankadvertensies verban word
Die EFF het die parlement versoek om die advertensies van alkohol te verbied. Die party het Maandag die Wysigingswetsontwerp op Drank...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Siemens se moordenaar hou ná sewe jaar vol hy is onskuldig
'n Besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal in Bloemfontein, Louis Siemens, se moordenaar, Stanley Bakili, hou ná sewe jaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
'n Man kry tronkstraf vir wapendiefstal uit 'n Vrystaatse polisiekantoor
Een van die ses mans wat daarvan beskuldig word dat hy vuurwapens en ammunisie by die Petrusville-polisiestasie gesteel het, Benjamin...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
bottom of page

