top of page

Nuus
Italiaanse kook-olie word nou ingespan vir Britse vullisverwydering
‘ n Distrik in Engeland het besluit om sy vullisverwyderingsvoertuie deur middel van Italiaanse kook-olie aan te dryf. Die Cherwell...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2025
Vyftig nuwe bome word op Naval Hill geplant
Ter viering van Nasionale Boomplantweek in Suid-Afrika, het die Friends of Franklin 50 inheemse bome op Naval Hill geplant. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2025
Eskom-hervormings sal verseker dat die armes nie agtergelaat word nie
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom-hervormings sal verseker dat die armes nie agtergelaat word...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2025
Vrystaatse vrou kry tronkstraf vir kinderverwaarlosing
Die Phuthaditjhaba-landdroshof in die Vrystaat het ‘n 38-jarige ma tot drie jaar tronkstraf gevonnis. Dit kom nadat sy haar twee jong...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2025
Die hertogin van Kent sterf
Britse vlae het halfmas gehang nadat Prinses Katharine, die hertogin van Kent, in die ouderdom van 92 oorlede is. Sy was vir meer as drie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2025
Eskom verwag geen beurtkrag vir die somer nie
Eskom se uitvoerende groephoof, Dan Marokane, daar sal geen beurtkrag tydens die somer wees tensy 15 000 MW of meer se opwekkingsvermoë...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Polisiebetrokkenheid by veediefstal wek kommer
Die betrokkenheid van sogenaamde beskermers van die landbougemeenskap by veediefstal is uiters kommerwekkend. Dit volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Maatskaplike Ontwikkeling verwerp Lumka Oliphant se openbare bewerings
Die departement van maatskaplike ontwikkeling het die openbare bewerings van die geskorste hoofdirekteur van kommunikasie, Lumka...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Verkeersbeamptes in Kroonstad glo al vir drie jaar op 'n stil-staking
Aansoeke om rybewyse by die verkeersafdeling in Kroonstad word negatief geraak omdat verkeersbeamptes na bewering staak. Dis glo al byna...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Ebola is in die DRK bevestig
Gesondheidsowerhede in die Demokratiese Republiek die Kongo het ’n nuwe uitbreking van Ebola bevestig. Tot dusver is 28 moontlike gevalle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Bluey is nou ook in Afrikaans te sien
Die geliefde Australiese kindertelevisieprogram Bluey maak sy debuut in vier Afrika-tale. Dit kom nadat die BBC aangekondig het dat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Afrikaans is onder druk, maar kan met ingrypings versterk word
Afrikaans is in verskillende domeine onder druk, maar dit kan met die nodige strategiese ingrypings versterk en uitgebou word. Dit is die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
‘n Tweejarige Bloemfonteinertjie is oorlede na sy in die swembad beland
‘n Tweejarige Bloemfonteinse dogtertjie is in die hospitaal oorlede nadat sy in ‘n swembad beland het. Netwerk24 berig klein Milé...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Die Metro spreek onwettige storting aan
Die Mangaung Metro Munisipaliteit het vinnige reaksie-skoonmaakspanne ontplooi na onwettige brandpunte in verskeie dele van Bloemfontein,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Bloemfontein-diewe sit agter tralies
Bloemfontein se elektrisiteitsverskaffer, Centlec, verwelkom die vonnis wat die Bloemfonteinse Landdroshof aan twee mans opgelê het vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
'n Gesamentlike vlootoefening in SA word dalk uitgestel
Suid-Afrika se Departement van Verdediging is besig met gesprekke oor die moontlike uitstel van ʼn gesamentlike vlootoefening tussen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Bewerings teen die Metro se woordvoerder is afgehandel
Volgens die Mangaung Metro Munisipaliteit is die bewering van seksuele teistering teen hul woordvoerder, Qondile Khedama, afgehandel. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Nog voertuie is herroep
Die Nasionale Verbruikerskommissie het ná nog ‘n herroeping van voertuie van verskeie motormodelle, motoriste weereens aangespoor om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Modelegende Giorgio Armani is oorlede
Die Italiaanse modelegende Giorgio Armani, is in die ouderdom van 91 oorlede. Volgens sy maatskappy was hy omring deur sy geliefdes. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Die moordverdagte op Piet Bester verskyn vir die eerste keer in die hof
Die tuinwerker wat teregstaan weens die moord op Piet Bester, ’n voormalige Vrystaat- en Griekwas-rugbyspeler en afgetrede landdros, het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Die NDBV is bekommerd oor voorgestelde regulasies vir die verskeping van lewendehawe
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het beswaar teen die voorgestelde regulasies vir die verskeping van lewendehawe ingedien....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Die SANW verseker dat geen wapens of ammunisie by Bloemspruit gesteel is nie
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het die versekering gegee dat geen wapens of gevegsisteme tydens die onlangse diefstal by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
AfriForum en Saai vra internasionaal om hulp om 'Kill the Boer' te beveg
AfriForum en die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) gaan hulle na die internasionale gemeenskap wend om die dreunsang van “Kill the...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Ramaphosa is onder druk om die volgende Direkteur van Openbare Vervolging aan te stel
President Cyril Ramaphosa is onder druk om die volgende nasionale direkteur van openbare vervolging aan te stel. Die huidige direkteur,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
bottom of page

