top of page

Nuus
Die uitstel vir kommentaar oor die Bela-regulasies word verwelkom
Die verlenging van die sperdatum vir openbare kommentaar oor die sogenaamde Bela-regulasies is deur AfriForum verwelkom. Die regulasies,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
AARTO gaan help om padsterftes te bekamp
Die Padverkeersoortredingsowerheid (RTIA) sê die dreigende uitrol van die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings-stelsel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Jong Bloemfonteiners toor met plastiek
Jong Bloemfonteiners het beoordelaars van die Nasionale Musseum in Bloemfontein se Vrystaatse Jong Kunstenaarstoekennings beïndruk. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
‘n Saak teen ‘n Vrystaatse boer is wéér ná ‘n rower se skietdood in 2016 uitgestel
Die saak teen ‘n Vrystaatse boer, wat op ’n aanklag van moord teregstaan ná ’n plaasaanval nege jaar gelede, is weereens in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Kroonstad-moord: ‘n Bejaarde en sy kleinseun verskyn in die hof
Die dokter van Kroonstad, op wie se plaas daar glo ʼn ontbinde liggaam van ʼn onbekende man gevind is, het vlugtig in die plaaslike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Vermeende veediewe is buite Bloemfontein oppad na ‘n veiling aangekeer
Verdagtes in die besit van vermoedelike gesteelde vee en ‘n onwettige vuurwapen is deur die Bloemfonteinse blitspatrolie in hegtenis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Nog ‘n bank gaan Slim ID- en Paspoortdienste aanbied
Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het aangekondig dat die digitale bank, TymeBank, by die ander groot banke in die land...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Lasterlike uitlatings kos ‘n Vrystaatse boer derduisende rande
Lasterlike uitlatings het ‘n boer van die Winburg-distrik duur te staan gekom nadat die hooggeregshof in Bloemfontein gelas het dat hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Verskeie verdagtes is in die Metro in hegtenis geneem
Verskeie verdagtes is onlangs in die Mangaung Metro Munisipaliteit tydens Operasie Shanela in hegtenis geneem. Groot hoeveelhede dagga,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Nandipha Magudumana is nie swanger nie
'n Plasing op sosiale media wat lui dat voormalige dokter Nandipha Magudumana swanger is, is vals. Sy is tans in aanhouding by die Bizzah...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die VF Plus eis die skorsing van die Stellenbosch-munisipaliteit se menslike hulpbronne-bestuurder
Die VF Plus eis dat die Stellenbosch-munisipaliteit se menslike hulpbronne-bestuurder, Alexander Kannemeyer, onmiddellik geskors word ná...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
President Donald Trump is nog perdfris en gesond
President Donald Trump van Amerika is nog perdfris en gesond. Hy het gister gesê berigte op sosiale media dat hy sukkel met sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die verkoop van energiedrankies is nou in Engeland verbied
Engeland gaan die verkope van energiedrankies met 'n hoë kaffeïen-inhoud aan kinders onder 16 verban. Volgens AFP het Engeland se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die onderwysraad is vir sy ingryping geloof
Die Portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys het die Raad vir Arbeidsverhoudinge in die Onderwys geprys vir sy ingryping om opvoeders...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die MRK wil Gayton McKenzie gelykheidshof toe vat
Die Menseregtekommissie (MRK) het besluit om die saak teen PA-leier en ook die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
'n Oud-onderwyser van Bloemfontein gaan nie oor skoolmeisies se eksplisiete foto’s vervolg word nie
'n Gewese onderwyser van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat na bewering twee skoolmeisies vir seksueel eksplisiete foto’s betaal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die Vrystaat Krieketunie betreur die verlies van Petri Watson
Die hartklop van die Vrystaat Krieketunie, Petri Watson, is oorlede. In ‘n plasing op sosiale media sê die unie sy was meer as net ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Strenger belastingreëls wag vir die wat ‘n ekstra inkomste verdien
Suid-Afrikaners wat ekstra inkomste deur kantbedrywe verdien, kan binnekort strenger belastingreëls in die gesig staar. Die Tesourie het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
De Lille is onder skoot
Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, is ná bewerings in die parlement onder skoot. Voormalige SA Toerisme-raadlede het haar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Hiënas val ‘n man in sy tent aan
ʼn Man wat ernstige beserings opgedoen het toe twee hiënas hom in sy tent aangeval het, doen ʼn beroep op Cape Vidal naby St. Lucia in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
‘n Bloemfonteinse brandspan help ‘n bosbrand by die Botaniese tuine keer
AfriForum se Suide Brandspan het hul deel gedoen om die gemeenskap van Bloemfontein te beskerm toe ’n bosbrand in die Botaniese Tuine...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
‘n 80-jarige Vrystater is vir moord in hegtenis geneem
'n 80-jarige man is vir moord en regsverydeling in hegtenis geneem na die ontdekking van ‘n liggaam op ‘n plaas tussen Kroonstad en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die Inligtingsreguleerder waarsku teen KI in die mediaruimte
Die Suid-Afrikaanse Inligtingsreguleerder het gewaarsku teen kunsmatige intelligensie (KI) in die mediaruimte. Volgens die reguleerder...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Beweerde onreëlmatighede in die Staatspensioenagentskap moet ondersoek word
ActionSA het die parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge (Skoor) versoek om die beweerde onreëlmatighede in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
bottom of page

