top of page

Nuus
‘n Bejaarde Bloemfonteiner se vermeende moordenaars word gesoek
'n Saak van moord en huisroof word deur die Parkweg-polisie ondersoek na ‘n 75-jarige man se liggaam in Pellissier, Bloemfontein,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Bester kon nie Beauty and the Bester stuit nie
Die driedelige Netflix-dokumentêre ware-misdaadreeks, "Beauty and the Bester", mag uitgesaai word. Dit nadat die dringende aansoeke van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Universitas Akadamiese Hospitaal vier nog ‘n suksesvolle nieroorplanting
Beide die skenker en die ontvanger vaar goed nadat nog 'n lewensreddende nieroorplanting in Universitas Akademiese Hospitaal in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Tupperware kom terug na Suid-Afrika onder 'n nuwe naam
Die ikoniese Amerikaanse plastiekhouermaatskappy Tupperware keer onder 'n nuwe naam terug na Suid-Afrika. Nadat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Mashatile sê Suid-Afrika se ekonomie sal nie deur wittes beheer word nie
Adjunkpresident Paul Mashatile sê breedgebaseerde swart ekonomiese bemagtiging is nie 'n mislukte beleid nie, en as daarvan afstand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Die EFF verwelkom die terugtrek van die Nasionale Kredietwetwysigingsregulasies
Die EFF sê hulle verwelkom die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, se besluit om die Nasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Utah se goewerneur sê alles is gereed vir doodstraf vir Charlie Kirk se moordenaar
Die Amerikaanse staat van Utah se goewerneur, Spencer Cox, sê hulle is besig om alles gereed te kry om die doodstraf toe te dien vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Vrystaatse dorpe se geldsake blyk in duie te stort
Dorpe in die Vrystaat is besig om finansieel in duie te stort. Die jongste finansiële verslae wat in die provinsiale wetgewer ter tafel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Die verkragter van 'n vierjarige van Thaba Nchu sit lewenslank
‘ n Herhaalde verkragter is terug in die tronk, die keer om lewenslank sonder die moontlikheid van parool te sit vir die verkragting van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Die Jeugindiensnemingsinisiatief verskaf meer as 'n miljioen verdienstegeleenthede
Die Presidensiële Jeugindiensnemingsinisiatief het sy teiken oorskry om 5 miljoen jongmense te bereik en het 1,5 miljoen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
‘Suid-Afrika slaag nie daarin om die basiese onderwys-beginsels reg te kry nie’
Build One South Africa (Bosa) sê die land slaag nie daarin om die basiese beginsels in basiese onderwys reg te kry nie. Die party sê dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
Elke goue lint dra ‘n naam
September, wat wêreldwyd erken word as Goue September, fokus op die bevordering van bewustheid van kinderkanker. Die goue lint het 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
VVLU se vroue is ankers in hul gemeenskappe
Sowat 250 afgevaardigdes en gaste het die Vrystaatse Vroue-Landbou-unie (VVLU) se 95ste jaarkongres, onder die tema Ankervrou, in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
‘G4S en die Mangaung-korrektiewe sentrum se kontrak moet beëindig word’
Die Parlement se portefeuljekomitee oor korrektiewe dienste het gevra dat die kontrak tussen die Mangaung-korrektiewe sentrum, in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
Eskom loods hul eerste elektriese voertuie
Eskom het hul eerste vloot elektriese voertuie bekendgestel. Die 20 elektriese voertuie sal in die Verspreidings- en Opwekkingsafdelings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
‘n Handelaar neem Vrystaatse munisipaliteite hof toe
Shoprite Checkers (Pty) Ltd neem Vrystaatse munisipaliteite en hul topamptenare hof toe vir minagting, en probeer om hulle persoonlik...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
'n Getroude man mag nou wettiglik sy vrou se van aanneem
'n Getroude man mag nou wettiglik sy vrou se van aanneem. Dit kom nadat die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes van 1992 as...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
Bloemfontein verloor 'n groot gees in die kosbedryf
Bloemfontein is 'n bekende gesig minder nadat die stigter van Ouma se Kombuis, Lita Kotze, oorlede is. Kotze het aan kanker gely en is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
Vrystaatse vullisterreine is die swakste in die land
Die Vaalpark-oorlaaistasie op Sasolburg was die enigste Vrystaatse vullisterrein wat dit kon regkry om aan AfriForum se jaarlikse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
Steve Biko se dood word amper 'n half-eeu later weer ondersoek
Die geregtelike doodsondersoek na die dood van prominente anti-apartheidsaktivis Steve Biko gaan hervat word – amper 50 jaar ná sy dood....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
Die Jagersfontein-slikrampsaak se verhoor is uitgestel
Die verhoor teen die beskuldigdes in die Jagersfontein-slikramp wat tot die dood van minstens drie mense gelei het, is uitgestel. Hulle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
Charlie Kirk is geskiet tydens 'n gesprek oor transgender skieters
President Donald Trump se bondgenoot en jong regse aktivis, Charlie Kirk, is dood in wat deur sommiges as 'n "politieke moord" bestempel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
Besoeke word gedoen aan haglike Vrystaatse paaie
Sommige paaie in die Vrystaat is in ‘n haglike toestand. Die Gesamentlike Komitees oor Paaie, Openbare Werke, Infrastruktuur en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2025
Miljoene Sassa-toelaes is aan oorledenes betaal
Volgens die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) is derduisende oorlede begunstigdes steeds in die afgelope drie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
bottom of page

