top of page

Nuus
Brics stem in vir klimaatsteun
Brics-leiers het ooreengekom dat ontwikkelde lande nasies in die Globale Suide moet help om klimaatsverandering te beveg. So sê...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Die aantal buitelanders in Suid-Afrikaanse gevangenisse is ‘n bekommernis
Die portefeuljekomitee oor korrektiewe dienste is bekommerd oor die hoë aantal buitelandse burgers in Suid-Afrikaanse gevangenisse. Meer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Jacques Freitag se moordbeskuldigde borgtog geweier
Die oud-prokureur wat vir Jacques Freitag se moord aangekla word, is in die landdroshof in Pretoria borgtog geweier. Volgens Netwerk24 ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Twee kry tronkstraf vir onwettige perlemoenbesit
Die Edenburg-streekhof in die Vrystaat het twee mans tot vyf jaar tronkstraf elk gevonnis vir die onwettige besit en vervoer van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Trompsburg-man vas ná beweerde moord oor inisiasieskole
‘ n Man van Trompsburg in die Vrystaat is in hegtenis geneem op aanklag van moord nadat hy na bewering ‘n ander man ná ‘n twis oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Polisiëring gaan voort ondanks aantygings van inmenging
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê daaglikse misdaadbestrydingsoperasies en normale daaglikse polisiëring by polisiestasies gaan normaal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Binnelandse sake stel wêreldklas identiteitsverifiëringsdiens bekend
Die departement van binnelandse sake het ʼn “wêreldklas identiteitsverifiëringsdiens” suksesvol van stapel gestuur. ‘n Woordvoerder van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Hlabisa ken meer as ‘n miljard rand in ramphulpfondse toe
'n Totaal van R1,1 miljard rand in noodhulpfondse sal aan munisipaliteite regoor Suid-Afrika betaal word. So sê die minister van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
‘n Register vir informele handelaars word oorweeg
Suid-Afrika oorweeg die instel van ʼn statistiese register vir kleinskaalse en informele handelaars. Dit volg ná die landwye debat oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Dezzi se hoop is nou op die appèlhof in Bloem
Dezzi Liebenberg, vrou van die omstrede diamanthandelaar, Louis Liebenberg, sal haar nou tot die appèlhof in Bloemfontein moet wend as sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Godongwana waarsku teen die instel van ʼn welvaartsbelasting
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, verwerp oproepe vir ‘n welvaartsbelasting of ‘n apartheid-era-regstellingsbelasting, en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Bewerings teen polisieminister is ‘n ernstige nasionale veiligheidskwessie
President Cyril Ramaphosa noem die bewerings wat deur KwaZulu-Natal se provinsiale polisiekommissaris, luitenant-generaal Nhlanhla...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
McKenzie se seun koop Supersport United
Die verkoop van Supersport United se Premier Sokkerliga vir R50 miljoen aan Calvin Le John, seun van die minister van sport, Gayton...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Brande woed in die Metro
Verskeie brande het die naweek in die Mangaung Metro Munisipaliteit gewoed. Volgens Bloemnuus is geen sterfes tydens enige van die ses...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
‘n Vermeende Vrystaatse moordenaar se saak is wéér uitgestel
‘n Kunsmisagent van Senekal in die Vrystaat wat vir die moord op sy vrou teregstaan, se saak is vir ‘n derde keer uitgestel. Die keer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Soektogte na vermiste meisies duur voort na die Texas-vloede
Ten minste 82 mense is in die kitsvloede wat sentraal-Texas getref het oorlede. Volgens CNN sluit die dodetal ten minste 28 kinders in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 7, 2025
Die MRK ondersoek 'rassistiese' urinaalvoorval
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het ‘n ondersoek van stapel gestuur na die beweerde rassistiese urinaalvoorval in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 6, 2025
EFF in die Vrystaat eis skuldverligting vir verbruikers
Die EFF in die Vrystaat het munisipaliteite in die provinsie gevra om ou en oninbare skuld van verbruikers af te skryf. Volgens die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 6, 2025
Buitelanders in SA tronke kos R11-miljoen per dag
Die minister van Korrektiewe Dienste, Pieter Groenewald, sê hy is in gesprek met ander staatsdepartemente oor ‘n stelsel om buitelandse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 6, 2025
Die borgtog aansoek van moord-beskuldigde weermaglede is uitgestel
Die borgtogaansoek van 12 lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se Spesiale Taakmag wat daarvan beskuldig word dat hulle die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 6, 2025
Bidvest reageer op Solidariteit se kritiek oor sy beursprogram
Die vakbond Solidariteit het sy kommer uitgespreek oor Bidvest se beursprogram, wat kinders van werknemers onder die R15 300 inkomstevlak...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 6, 2025
Eskom sê die kragnetwerk bly stabiel en veerkragtig
Eskom het aangekondig dat die kragstelsel stabiel bly en steeds veerkragtigheid toon om aan die winteraanvraag te voldoen. Alhoewel daar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 6, 2025
Minister Meth, het die inhegtenisneming wat verband hou met ‘n werkloosheidsversekeringsfonds-bedrogskeme verwelkom
Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, het die inhegtenisneming van verdagtes wat aan ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 5, 2025
Minister Creecy teken ooreenkoms om rugsteun te verskaf vir bestuurderslisensiekaart-drukmasjien
Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê haar departement het ‘n ooreenkoms met die Staatsdrukkerye aangegaan om ‘n rugsteun te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 5, 2025
bottom of page

