top of page

Nuus
ANC hou gedenkdiens vir David Mabuza
Die ANC sal ‘n gedenkdiens in drie streke in Mpumalanga vir die ontslape voormalige adjunkpresident David Mabuza hou. Volgens Newskoop ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Sitrusbedryf kan erg ly onder Trump se tariewe
Indien Suid-Afrika nie ‘n handelsooreenkoms met die VSA kan bewerkstellig nie, kan die nuwe tariewe tot 35 000 werksverliese net in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Lesotho verklaar ramptoestand weens werkloosheid
Lesotho het ’n ramptoestand verklaar weens sy toenemende werkloosheidskrisis. Die bergkoninkryk het aansienlike werkverliese ervaar nadat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Bloemfonteinse mensehandelsaak weens vervoerprobleem uitgestel
Weens ‘n logistieke vervoerprobleem is die verhoor van vier Bloemfonteiners wat van mensehandel aangekla word in die landdroshof in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Talle Graad R-onderwysers nie gekwalifiseerd vir onderrig
Die Departement van Basiese Onderwys (DBO) het erken dat daar meer as 7 000 Graad R-onderwysers regoor Suid-Afrika is wat nie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Vrystaat lewer tweede grootste bydrae tot voedselsekerheid
Volgens ’n onlangse verslag deur Statistieke Suid-Afrika het die Vrystaat se landbousektor die tweede grootste bydrae gelewer tot...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Bedrog-verdagtes is borgtog toegestaan
Die beampte van die Departement van Arbeid en 15 ander verdagtes wat in die Bloemfonteinse Distrikshof op aanklagte van bedrog verskyn...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Ruiters byt vas in die land se taaiste uithourit
Die eerste ruiters het oor die eindstreep van die eerste been van die Fauresmith 200 galop. Dit ná ʼn uitmergelende rit oor sowat 75 km...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Meer banke sal binnekort slim ID- en paspoortdienste aanbied
Die Minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het aangekondig dat die departement die loodsprojek wat tans slim ID- en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Die Vrystaatse winter-inisiasieseisoen eis die lewe van twee
Twee sterftes is sedert die begin van die winter-inisiasieseisoen in die Vrystaat aangeteken. Volgens Central News het dit dringende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
‘n Vrystaat-polisiebeampte is gevonnis ná hy ‘n voetganger omry
ʼn Vrystaatse polisiebeampte is twee jaar tronkstraf of ʼn boete van R30 000 opgelê toe hy skuldig bevind is op aanklag van strafbare...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
‘n Vermeende dwelmhandelaar is in Bloemfontein se middestad vasgetrek
'n Man is na die ontdekking van dwelms en toerusting met 'n geraamde straatwaarde van meer as R100 000, in Bloemfontein in hegtenis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Bloemfontein se Strydom-huis is binnekort ‘n filmateljee
As deel van hul verbintenis om staatsbates te optimaliseer en die groei van die kreatiewe bedryf te ondersteun, hergebruik die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 9, 2025
Sassa-toelaes nie gestaak, net vertraag
Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) hou voet by stuk dat geen begunstigdes se toelae summier opgeskort is nie....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Nuwe tariewe kom in Augustus vir Bloemfontein-stortingsterreine
Weegbrûe by Bloemfontein se twee stortingsterreine word nou opgeknap. Dit behoort gereed te wees vir die nuwe tariewe vir die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Heidedal-man sterk aan drie weke nadat hy geopereer moes word
Die Bloemfonteinse man wat vir drie weke moes wag vir ‘n operasie in die Pelonomi-hospitaal in die stad, sterk goed aan nadat hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Trump hef 30%-verhoging op SA invoerprodukte
Ameriaanse president Donald Trump het ‘n 30%-tariefverhoging op alle Suid-Afrikaanse goedere ingestel. Dié verhoging sal begin Augustus...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Jagersfontein-slikramp se verslag ná drie jaar nog nie bekend
Byna drie jaar ná die slikramp by die diamantverwerkingsaanleg in Jagersfontein in die Vrystaat is die inhoud van die verslag steeds nie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Liebenberg-egpaar sien mekaar weer in die hof
Die vermeende diamantbedrieër, Louis Liebenberg, en sy vrou, Dezzi, sal na verwagting weer saam in die landdroshof in Bronkhorstspruit in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Trump is vir ‘n Nobelprys vir Vrede genomineer
Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het die Amerikaanse president Donald Trump formeel vir die Nobelprys vir Vrede genomineer....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Diewe is op heterdaad in Fichardtpark betrap
Twee mans is op heterdaad betrap toe hulle na die toneel van ‘n vorige diefstal by ‘n huis in Fichardtpark teruggekeer het. Netwerk24 ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Godongwana is vol vertroue dat die begroting goedgekeur sal word
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, is vol vertroue dat die parlement die Nasionale Tesourie se begroting sal goedkeur. Hy sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Aarto is gereed om uit te rol
Die Administrative Adjudication of Road Traffic Offences (Aarto)-stelsel sal op 1 Oktober vanjaar in 69 munisipaliteite uitgerol word...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
Die SAID vra om verskoning
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het aan belastingbetalers en belastingpraktisyns om verskoning gevra vir die foute met hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 8, 2025
bottom of page

