top of page

Nuus
Eskom geprys vir voortydige herstel van krageenheid
Die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, het Eskom-bestuur geprys vir die versekering van die terugkeer van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Vrystaat-man sit lewenslank vir verkragting van sy dogter
‘ n Man is in die Ladybrand-streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die verkragting van sy eie dogter. Bloem Express berig die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Vroue verskyn in die hof vir die mishandeling van ‘n bejaarde
Vier vroue sal na verwagting Vrydag in die Welkom-landdroshof verskyn op aanklagte van poging tot moord, aanranding met die doel om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Die regering werk aan ‘n basiese inkomstetoelaag
Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê die regering is besig om aan die skep van ‘n basiese inkomstetoelaag te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Vrystaters sluit die berugte R708-pad
Talle mense, onder wie lede van die Clocolan-boerevereniging, plaaslike taxi-verenigings en inwoners het bymekaar gekom om die Vrystaatse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
‘n Buurtwaglid in Universitas ontdek versteekte dagga in ‘n boom
‘n Groot hoeveelheid dagga is ‘n boom in Universitas, Bloemfontein, deur ‘n buurtwaglid gevind. AfriForum se GVS Beheerkamer is gekontak...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Die vermeende ontvoerder van ‘n Martie du Plessis-leerling is borgtog toegestaan
Die beskuldigde in die 19-jarige Kamogelo Baukudi se ontvoeringsaak is borgtog van R2000 in die Bloemfonteinse landdroshof toegestaan. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Bloemfonteiners met onbetaalde boetes gaan nou makliker opgespoor word
‘n Stelsel wat ontwerp is om verkeersbeamptes te help om motoriste met spoedoortredings, uitstaande lasbriewe en onbetaalde boetes op te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Ramaphosa spreek die Mkhwanazi-bewerings aan
President Cyril Ramaphosa sal Sondag die nasie toespreek na aanleiding van bewerings deur die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Oud-polisielid 38 jaar later vir moord op aktivis gevonnis
Die hooggeregshof in Gauteng in Pretoria het ‘n voormalige apartheidsoffisier tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Internasionale hof bevestig diskriminasie teen Caster Semenya
Die Europese Menseregtehof het bevind daar is teen Caster Semenya gediskrimineer op grond van haar natuurlike testosteroonvlakke....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Barbie met diabetes kom met eie insulienpompie
Die supermodel Kate Moss se doger, Lila, het haar eie Barbie-pop met Tipe 1 Diabetes vrygestel. MSN berig Barbie-vervaardiger Mattel het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Talle babas in Gasa se lewe in gevaar
'n Tekort aan brandstof weens Israel se beleg op Gasa kan twee van die stad se grootste hospitale lamlê. Al Jazeera berig die hospitale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Motsoaledi begroot vir infrastruktuur vir NGV
Die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê een van die drie hoofdoelstellings van sy departement se begroting is Nasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Sakeliga, Neasa baklei teen indiensnemingskwotas
Die Sakeliga en die werkgewersorganisasie Neasa het ’n dringende aansoek in die hof ingedien teen die nuwe wet op gelyke indiensneming....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Die konstruksie van ‘n Vrystaatse polisiestasie is steeds nie voltooi nie
Die konstruksie van 'n polisiestasie van miljoene rande in Odendaalsrus in die Vrystaat, wat in Augustus 2018 begin het, is steeds nie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Die weermag kan nie toegelaat word om verder te versleg nie
Die situasie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag nie toegelaat moet word om verder te versleg nie. So waarsku die minister van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
‘n Laer inflasieteiken kan steeds verwag word
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê dat ’n laer inflasieteiken kan steeds verwag word. Godongwana waarsku egter dat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Sonpaneel-batterye veroorsaak twee huisbrande in Bloemfontein
Twee huisbrande het die week in Bloemfontein uitgebreek weens sonpaneel-batterye wat aan die brand geraak het. Volgens Netwerk24 het ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Honderde onwettinge wapens van die Vrystaat is vernietig
As deel van die polisie se pogings om onwetting wapens uit sirkulasie te verwyder, het hulle amper 12 500 vuurwapens en ammunisie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Rusland loods hul grootste lugaanval tot dusver teen Oekraïne
Rusland het hul grootste lugaanval tot dusver teen Oekraïne geloods, met 728 hommeltuie en 13 missiele wat stede regoor die land getref...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Hoërisiko-amptenare word geoudit
Die Departement van Openbare Werke is besig om 400 hoërisiko-amptenare in sy geledere te oudit. Dit volgens minister, Dean Macpherson,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Die inkomstediens verleng die maandelikse indieningsdatum
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het die sperdatum vir werkgewers en praktisyns om hul maandelikse belastingdata in te dien verleng. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
Beeste in ‘n spogbuurt het Bloemfonteiners boos
Inwoners van ‘n spogbuurt in Bloemfontein is boos oor ‘n nuwe inwoner, wat beeste in sy agterplaas aanhou. Netwerk24 berig die eienaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 10, 2025
bottom of page

