top of page

Nuus


Oom Paul kuier in die Rosestad
Oom Paul het die Vrouemonument in die Rosestad besoek, waar 'n gedenkprogram aangebied is. Die replika van die standbeeld van pres. Paul...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025


Charlie Kirk: Meer jong mense woon kerk by ná sy moord
Volgens die bediening Communio het sommige pastore verklaar dat hulle ‘n toename in kerkbywoning in Amerika sien ná die moord op Charlie...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025


Die ANC stem in om Kenny Kunene weer as 'n Johannesburgse burgemeesterskomiteelid aan te stel
Die ANC het ingestem om die PA se adjunkleier, Kenny Kunene, weer as Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir vervoer aan te stel. Dit...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025


Vrystaatse boere moet self opdok vir die herstel van paaie
Nadat ʼn projekfonds vir die herstel en onderhoud van paaie uitgeput geraak het en gestaak moes word, moet Vrystaatse boere nou uit eie...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025


'n Bloemfonteiner wat ‘tereggestel’ is, was 'n Centlec-werknemer
'n Man wat onlangs in die vroeë oggendure in ’n motor in die Freedom Square-omgewing in Bloemfontein doodgeskiet is, is geïdentifiseer....

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025


'n Vlaag kriminele aanvalle is by verkeerstoetsstasies regoor die Vrystaat gerapporteer
Die Vrystaatse departement van gemeenskapsveiligheid, paaie en vervoer het ’n vlaag kriminele aanvalle by verkeerstoetsstasies regoor die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025


Solidariteit besoek Amerikaanse state
Solidariteit en die Solidariteit Beweging is tans op ’n 24-dae toer deur sewe Amerikaanse state om steun vir Suid-Afrikaanse werkers te...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025


Malaria eis ‘n Vrystaatse leierboer
Die landbougemeenskap van Luckhoff in die Vrystaat rou oor die dood van eertydse Vrystaatse Jongboer van die jaar, Albé Grobbelaar....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025


Vrystaters word teen opportuniste gewaarsku
Die Vrystaatse premier, MaQueen Letsoha-Mathae, het 'n beroep op die Winburg-gemeenskap gedoen om te waak teen opportuniste wat beweer...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025


Die Vrystaatse sweis-opleidingsprogram spreek die vaardigheidsgaping aan
Die Kleinhandelmotorbedryfsorganisasie (RMI) verwelkom die bekendstelling van die Vrystaatse Departement van Onderwys se nuwe...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025


Immigrante is nie verantwoordelik vir SA se ekonomiese krisis nie
Immigrante is nie verantwoordelik vir Suid-Afrika se ekonomiese krisis, swak dienslewering, werkloosheid en die ineenstortende...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025


‘n Bloemfontein-skrywer wen nog Woordveertjies
Die Bloemfonteinse kinderboekskrywer, Jaco Jacobs, het nog Woordveertjies by sy versameling vir uitmuntende Afrikaanse kinderboeke...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025


Bekende bewaringsdeskundige, Jane Goodall, is oorlede
Die bekende bewaringsdeskundige en dierewelsynsvoorstander, dr. Jane Goodall, is in die ouderdom van 91 oorlede. Goodall het die wêreld...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025


Die belastingombudsman beveel veranderinge vir verifikasieprosesse aan
Die kantoor van die Belastingombudsman het konsepaanbevelings aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens voorgelê om hul verifikasieprosesse...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025


Een van die Phala Phala-staatsgetuies sê hy het sy verklaring uit vrees afgelê
Twee van die staat se getuies in die omstrede Phala Phala-diefstalsaak het hul weergawes van gebeure in die hof verander. Dié getuies,...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


Die Vrystaatse gesondheidsdepartement vereer gesondheidswerkers
Die Vrystaatse Departement van Gesondheid het uitstaande gesondheidswerkers, spanne en fasiliteite regoor die provinsie vereer tydens die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


‘n Gestremde Bloemfonteiner verteenwoordig die Vrystaat by die kinderparlement
Katleho Mohalali, 'n gr. 9-leerling van die Tswellang Special School in Bloemfontein, is pas verkies tot die Vrystaatse uitvoerende raad...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


Khumalo se getuienis staan oor tot hy beter voel
Die hoof van misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, ontvang tans mediese sorg. Dit is Woensdag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


Elke hond kry sy dag - al neem dit 13 jaar
’n Ou, verwaarloosde straathond se storie het almal stomgeslaan toe daar vasgestel is dié hond is toe al die tyd ’n gesin van Oranjezicht...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


Julius Malema is skuldig bevind nadat hy geweerskote afgevuur het
Die EFF-leier, Julius Malema, is in die Oos-Londense landdroshof skuldig bevind op aanklagte van roekelose bedreiging van veiligheid. Hy...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 1, 2025


Boere skop teen ‘n ‘rybare’ Lesotho-grenspad
Grensboere in die Vrystaat sê ʼn begaanbare grenspad langs die Lesotho-grens sal net geleenthede vir misdadigers skep. Boere van onder...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Die FAK vereer Leon Schuster
Dertig jaar nadat “Hie’ kommie Bokke!” tydens die Rugbywêreldbeker in 1995 gespeel is, het die Federasie van Afrikaanse...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Bo-gemiddelde reënval word vir die Vrystaat voorspel
Verskeie provinsies, insluitend dele van die Vrystaat, kan bo-gemiddelde reënval die somer verwag. Luidens ‘n mediaverklaring van die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


Lewensveranderende pediatriese operasies word by ‘n Bloem-hospitaal uitgevoer
Smile Week het by die Universitas Akademiese Hospitaal, in Bloemfontein afgeskop. Volgens ‘n plasing op die Vrystaatse Departement van...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025
bottom of page

