top of page

Nuus


‘Vrystaatse munisipale werkers word nie in 'n psigiatriese hospitaal opgeneem nie’
Die woordvoerder van die Matjhabeng-munisipaliteit in die Vrystaat, Tshediso Tlali, sê 'n anonieme WhatsApp-boodskap wat beweer dat 90%...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025


Gwarube is bekommerd oor vertraagde toelaes vir onderwysassistente
Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê sy is bekommerd oor die vertragings in toelaebetalings aan onderwys- en algemene...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025


Fikile Mbalula sê AfriForum wil sy korrupsiesaak met ‘misleidende mediaverhore’ heropen
Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, het AfriForum se poging om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te oorreed om sy...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025


’n Voormalige Bloemfonteinse vee-agent kry 15 jaar vir bedrog
’n Voormalige vee-agent van Bloemfontein, Scott Brown, moet 15 jaar effektiewe tronkstraf uitdien nadat hy boere met veetransaksies uit...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025


Ramaphosa vra vir 'n presidentskap-gebaseerde ekonomiese oorlogskamer
President Cyril Ramaphosa vra vir die implementering van ‘n presidensie-gebaseerde ekonomiese oorlogskamer. Hy het Maandag ‘n...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 7, 2025


Menslike oorskot is in ‘n vlak graf gevind
Menslike oorskot is in ‘n vlak graf by Doorn, Welkom, gevind. Vrystaatse polisiewoordvoerder, Sersant Palesa Thabana, sê in ‘n...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Tyd raak min om vir ’n energieprestasiesertifikaat te registreer
Dit is Dinsdag, 7 Oktober, die sperdatum vir private en openbare groot geboueienaars om vir ‘n energieprestasiesertifikaat te...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


‘n Man vermoor glo sy vrou op 'n Vrystaat-plaas
Die polisie het 'n 32-jarige verdagte van die Ionia-plaas in die Ficksburg-distrik, Vrystaat, in hegtenis geneem vir die moord op sy...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Aasvoëls se beskerming bly ‘n prioriteit
Volgens die minister van bosbou, visserye en die omgewing, Dion George, bly die beskerming van aasvoëls steeds ’n nasionale prioriteit....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Suid-Afrika se voertuigverkope is die hoogste in ‘n dekade
Suid-Afrika se motorbedryf het September die hoogste motorverkope in ‘n dekade gehad met oor die 54 000 nuwe voertuie wat verkoop is....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Mensehandel kom steeds in en om Bloemfontein voor
Mensehandel kom steeds in en om Bloemfontein voor, en daar is deurlopend twee tot vier slagoffers in die Redeeming Love-huis vir...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Die polisie vra Bloemfonteiners se hulp met ‘n strafbare manslag-saak
Die Navalsig-polisie ondersoek 'n saak van strafbare manslag en versoek Bloemfonteiners se hulp om die oorledene se naasbestaandes op te...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Die groeiende onderwyserstekort kan leergehalte beïnvloed
Die Staatsamptenarevereniging (PSA) het, te midde van 'n groeiende onderwyserstekort, kommer uitgespreek oor die toekoms van Suid-Afrika...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Eskom is vir die eerste keer in agt jaar weer winsgewend
Die finansiële posisie van Eskom, wat vir die eerste keer in agt jaar weer winsgewend is, wys op die waarde van goeie vennootskappe....

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


Herstelwerk aan die beskadigde Hugenote-tonnel kan tot twee weke duur
Herstelwerk aan die beskadigde Hugenote-tonnel kan tot twee weke duur. Skade is aan die tonnel se betonvoering, beligting,...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


'n Russiese vliegtuig land vol in Upington, maar vertrek leeg vanaf Lanseria
'n Russiese vragvliegtuig, wat weens verdagte vlugte op die Amerikaanse swartlys is, het met 'n vol vrag op die lughawe in Upington...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


'n Verlamde Vrystater kry sy eerste rolstoel op 19
'n Jong man wat van kleins af op sy knieë moes rondkruip, se lewe het onlangs vir die beter verander. Netwerk24 berig weldoeners het 'n...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


Hamas wil gyselaars uitruil sodat vredesonderhandelinge kan vorder
Die Islamitiese weerstandsbeweging Hamas het versoek dat daar spoedig begin sal word met die uitruil van gyselaars met Israel, terwyl...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


'n Nuwe politieke party sien die lig
Die drie politieke partye, Good, Bosa en Rise Mzansi, het saamgespan om een politieke party te vorm om aan volgende jaar se plaaslike...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


'n Bedreigde ietermago word van smouse gered
'n Hoogs bedreigde en verswakte ietermago is gered nadat twee polisiesersante die diertjie glo probeer verkoop het. Netwerk24 berig die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 6, 2025


Die balju konfiskeer toerusting by die ANC se hoofkwartier
Die Luthuli-huis is hierdie naweek effens leër nadat die balju op die ANC se hoofkwartier toegeslaan het. The Citizen berig lessenaars,...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


Nog kruise is by die Plaasmoorde-gedenkterrein geplant
Nog 34 wit kruise is by die Plaasmoorde-gedenkterrein aan die kant van die N1 buite Polokwane, in Limpopo, geplant. Volgens SABC News is...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


‘n Derde van misdadigers op parool oortree weer
Ongeveer 18 000 kriminele wat op parool vrygelaat is, het tussen 2022 en 2025 weer dieselfde misdaad gepleeg as waarvoor hulle aanvanklik...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


FWA kry die Fichartpark Sportgronde vir pluimbaltoernooie gereed
Slaggate rondom die Fichardtpark Sportgronde, in Bloemfontein, is deur die Fichardtpark woonbuurtvereniging (FWA) herstel. FWA het aan...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025
bottom of page

