top of page

Nuus


Die grensbestuursowerheid versterk sekuriteitsmaatreëls
Die Grensbestuursowerheid het nuwe paspoortstempels geïmplementeer om sekuriteitsmaatreëls by die land se toegangshawens te versterk....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


Suid-Afrika is nog nie vry van armoede nie
Suid-Afrika het nog ‘n lang pad om te gaan na finale vryheid van armoede, ongelykheid en hoë werkloosheid onder die jeug. Dit is volgens...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


Die Hugenote-tonnel is gesluit
Die Hugenote-tonnel tussen die Paarl en Worcester is tot verdere kennisgewing gesluit. Dit nadat ʼn bus Saterdag in die vroeë oggendure...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 4, 2025


‘n Vrystaat-boer se moordenaars sit lewenslank in die tronk
Die twee mans wat die 66-jarige Vrystaat-boer, Dave Wessels, vyf jaar gelede op sy plaas buite Viljoenskroon vermoor het, is gevonnis....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 4, 2025


Klein Bloemfonteinertjie, Janique Venter, se gewas is terug
Die gewas in die klein Bloemfonteinertjie, Janique Venter, se nek het teruggekeer en reeds na haar brein versprei. Luidens ‘n plasing op...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 4, 2025


SA stuur ‘n ondersoekspan om Mthethwa se dood te ondersoek
Die minister van polisie, Firoz Cachalia, het aangekondig dat vyf ondersoekbeamptes na Frankryk ontplooi sal word na die geheimsinnige...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 4, 2025


BKS: Rondloperdiere moet aangemeld word
Dit is noodsaaklik dat rondloperdiere onmiddellik by plaaslike polisiestasies aangemeld word om gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 4, 2025


Die Vrystaatse gesondheidsdepartement maak planne vir Universitas en Pelonomi
Die Vrystaatse departement van gesondheid het 'n tweedaagse werksessie by Bophelo House in Bloemfontein met die Public-Private...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 3, 2025


Kubayi sê die Madlanga-begroting word behoorlik bestuur
Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sê die begroting vir die Madlanga-kommissie van ondersoek word...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 3, 2025


Lede van 'n speureenheid is vas vir beweerde skaapdiefstal
Drie lede van die Vryburg-polisie in Noordwes se speureenheid is op borgtog van R1 000 elk vrygelaat nadat hulle glo skape gesteel het....

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 3, 2025


‘Jan Taks moet aanspreeklik bly vir die belastingterugbetaling aan bedrogslagoffers’
Jan Taks moet aanspreeklik bly vir ’n belastingterugbetaling aan ’n slagoffer van bedrog op die eFiling-stelsel, al is dié terugbetaling...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 3, 2025


Die Britse regering beloof streng optrede teen antisemitisme ná 'n sinagoge-aanval
Die Britse regering het belowe om sterker op te tree teen antisemitisme ná ’n dodelike aanval van by ’n sinagoge in Manchester op die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 3, 2025


‘n Bloemfonteiner met ‘n groot hart is oorlede
‘n Bloemfonteiner met groot hart vir sy medemens, die 53-jarige David Garrett, is in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein oorlede. Bloemnuus berig Garret, wat sedert die opening van Pick n Pay Reizis Square die assistent-bestuurder is, het diep spore in die gemeenskap getrap. Een van sy kollegas, Dawie van Zyl, sê Garret het verlede week sleg begin voel en hy het hom twee keer na Nasionaal-hospitaal geneem. Sy toestand het verder verswak en hy is in die Pelonomi-hospitaal

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


Karyn White deel die verhoog met legendes in Bloem
Die jaarlikse Cultural Urban Festival Africa, of te wel die CUFA-fees, is terug in Bloemfontein, en die tweemalige Grammy-benoemde, Karyn...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


Die Vrystaatse onderwysdepartement het meer as R2.5 miljoen se boetes
Die Vrystaatse Onderwysdepartement het meer as R2.5 miljoen aan boetes opgebou. Dit aangesien betalings aan die Suid-Afrikaanse...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


‘n Bloem-sakeman verloor sy been in ‘n motorfietsongeluk
‘n Bloemfonteinse sakeman se linkerbeen is na ‘n motorfietsongeluk onder die knie geamputeer. Netwerk24 berig die 55-jarige Gert...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


‘n Bloemfonteiner se nalatenskap leef in musiek voort
Die Odeion Skool vir Musiek (OSM), in Bloemfontein, het hul diepe medelye met die dood van Louis van der Watt gedeel. Volgens ‘n plasing...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


Die NICD ondersoek Malaria-gevalle in die Vrystaat
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare siektes (NICD) ondersoek die Malaria-gevalle in Luckhoff wat die lewe van ‘n Vrystaatse boer...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


AfriForum dien kommentaar op die Bela-regulasies in
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kommentaar op die konsep-Bela-regulasies se toelating en kapasiteit van skole ingedien. Volgens...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


Die Vrystaatse premier se aftrede word geëis
Die African National Congress Jeugliga in die Vrystaat doen 'n beroep op Premier Maqueen Letsoha-Mathae om saam met haar kabinet af te...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


Die ANC herbou Suid-Afrika se metro’s
Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party is besig om die land se metro’s te herbou. Mbalula het tydens ‘n...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


Marokko se Gen Z-proteste eis die lewe van twee mense
Minstens twee mense is in Marokko oorlede nadat die polisie losgebrand het om te verhoed dat betogers 'n polisiestasie bestorm. BBC ...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


Oom Paul kuier in die Rosestad
Oom Paul het die Vrouemonument in die Rosestad besoek, waar 'n gedenkprogram aangebied is. Die replika van die standbeeld van pres. Paul...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025


Charlie Kirk: Meer jong mense woon kerk by ná sy moord
Volgens die bediening Communio het sommige pastore verklaar dat hulle ‘n toename in kerkbywoning in Amerika sien ná die moord op Charlie...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 2, 2025
bottom of page

