top of page

Alle Plasings
SOKKER: Bafana Bafana is nog ’n stap nader aan kwalifiseer vir die 2026 FIFA Wêreldbeker
Bafana Bafana het nog ’n tree geneem in hul strewe om te kwalifiseer vir die 2026 FIFA Wêreldbeker toe hulle Nigerië Dinsdagaand in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
RUGBY: Cheetah ondersteuners word uitgenooi om Vrydag die span sterkte toe te wens en hulle af te sien
Die Toyota Cheetahs berei voor vir hul Carling Curriebeker half-eindstryd teen die Griekwas Saterdag in Kimberley. Die losskakel Franco...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
ATLETIEK: Span SA vol vertroue terwyl Wêreldkampioenskappe in Tokio afskop
Suid-Afrika se 49-sterk atletiekgroep het hul voorbereiding vir die Wêreldkampioenskappe in Tokio met groot optimisme voortgesit. Wayde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Ramaphosa sê burgers sal die uitkoms van die Nasionale Dialoog bepaal
President Cyril Ramaphosa sê burgers sal die uitkoms van die Nasionale Dialoog bepaal. Hy het Dinsdag voor die Nasionale Vergadering...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Kenner waarsku oor belastingrisiko’s verbonde aan aftree-onttrekkings
Onttrekkings uit die tweepot-aftreestelsel kom met versteekte belastingrisiko’s wat later probleme kan veroorsaak. Dit is volgens die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2025
Sterker optrede teen 'mediese xenofobie' word gevra
Burgerorganisasies doen ‘n beroep op sterker optrede van die regering teen wat hulle as mediese xenofobie beskryf. Dit kom ná herhaalde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Woolworths waarsku hul kliënte oor ‘n toename in bedrogvoorvalle
Woolworths Financial Services het hul kliënte gewaarsku oor die kommerwekkende toename in bedrogvoorvalle en hulle aangespoor om waaksaam...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
‘n Vrou krul van pyn maar Pelonomi stuur haar glo weg
‘n Bloemfonteiner is geskok na sy vrou, wat krul van pyn, glo by die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein weggestuur is sonder pynmedikasie....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Hekelnaalde wikkel vir ‘n Vrystaatse huis van veiligheid
Dames van Common Threads het hul harte oopgemaak en vir die kinders van Vrystaat Versorging in Aksie (VVA) se Chrissanloo Huis van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
SOKKER: Omstrede skeidsregter kry die fluitjie vir Bafana teen Super Eagles in Bloemfontein
Bafana Bafana se belangrike Wêreldbeker-kwalifiseringskragmeting teen Nigerië in Bloemfontein Dinsdag gaan onder fyn oë plaasvind. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
GHOLF: Shaun Bartlett lei sterbelaaide span na oorwinning in die tweede Conservation Cup
Die voormalige Bafana Bafana-kaptein, Shaun Bartlett, het die Pangolins na oorwinning oor Oscar Chalupsky se Rhinos in die tweede...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
NETBAL: Suid-Afrika se Karla Victor berei voor vir haar debuut met die Baba Proteas by die Netbal Wêreld Jeugbeker
Suid-Afrika se Karla Victor berei voor vir haar debuut met die Baba Proteas by die Netbal Wêreld Jeugbeker in Gibraltar later hierdie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Verskeie paaie in Bloem is gesluit
Verskeie paaie rondom die Toyota-stadion sal Dinsdag gesluit wees as gevolg van die Fifa Wêreldbeker 2026 Kwalifiserende-wedstryd tussen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
‘n Ma soek geregtigheid vir haar seun se dood
‘n Ma soek geregtigheid nadat haar seun sowat ‘n maand gelede in ‘n motorongeluk in Bloemfontein oorlede is. Netwerk24 berig Janice...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Lize Beekman se kunswerk pronk in Londen
‘n Suid-Afrikaanse sangeres is trots en opgewonde na een van haar ink pen sketse as finalis gekies is vir die Wildlife Artist of the Year...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
'n Vrystaatse boer se skape is tops
'n Skaapstoetboer van Kroonstad, Hennie Jonker, het die eerste prys op die Lamb Champs-kompetisie op Parys gewen. Nie net het hy eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Die EFF vra dat drankadvertensies verban word
Die EFF het die parlement versoek om die advertensies van alkohol te verbied. Die party het Maandag die Wysigingswetsontwerp op Drank...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Siemens se moordenaar hou ná sewe jaar vol hy is onskuldig
'n Besturende direkteur van die CityMed-daghospitaal in Bloemfontein, Louis Siemens, se moordenaar, Stanley Bakili, hou ná sewe jaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
'n Man kry tronkstraf vir wapendiefstal uit 'n Vrystaatse polisiekantoor
Een van die ses mans wat daarvan beskuldig word dat hy vuurwapens en ammunisie by die Petrusville-polisiestasie gesteel het, Benjamin...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Die DA eis dat Vrystaatse regering moet pa staan vir swak water- en sanitasiedienste
Die DA in die Vrystaat sê die provinsiale regering moet verantwoordelikheid neem vir die ineenstorting van water- en sanitasiedienste in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Voorspelde reën verminder die risiko vir veldbrandverspreiding
Voorspelde reënbuie in die Vrystaat kan tot 'n aansienlik kleiner risiko vir die verspreiding van wegholveldbrande lei. Toestande is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Solidariteit maak 'n lastersaak teen die president aanhangig
Die vakbond Solidariteit het ’n lastersaak teen die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, en president Cyril Ramaphosa...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
Smaakmakers moet hul inkomste verklaar
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SARS) het sosiale media-smaakmakers aangespoor om al hul inkomste vir belastingnakoming te verklaar,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
Kubermisdaad in die banksektor neem toe
Suid-Afrikaners staar ‘n groeiende bedreiging in die banksektor in die gesig namate kubermisdaad, insluitend Kunsmatige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
bottom of page

