top of page

Alle Plasings
Italiaanse kook-olie word nou ingespan vir Britse vullisverwydering
‘ n Distrik in Engeland het besluit om sy vullisverwyderingsvoertuie deur middel van Italiaanse kook-olie aan te dryf. Die Cherwell...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2025
RUGBY: Twee nederlae in een naweek vir Vrystaatse rugby-ondersteuners
In 'n naweek wat as teleurstellend vir Vrystaatse rugby-ondersteuners beskryf kan word, kon nie die Springbokke of die Cheetahs die mas...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2025
Vyftig nuwe bome word op Naval Hill geplant
Ter viering van Nasionale Boomplantweek in Suid-Afrika, het die Friends of Franklin 50 inheemse bome op Naval Hill geplant. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2025
Eskom-hervormings sal verseker dat die armes nie agtergelaat word nie
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom-hervormings sal verseker dat die armes nie agtergelaat word...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2025
Vrystaatse vrou kry tronkstraf vir kinderverwaarlosing
Die Phuthaditjhaba-landdroshof in die Vrystaat het ‘n 38-jarige ma tot drie jaar tronkstraf gevonnis. Dit kom nadat sy haar twee jong...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2025
Die hertogin van Kent sterf
Britse vlae het halfmas gehang nadat Prinses Katharine, die hertogin van Kent, in die ouderdom van 92 oorlede is. Sy was vir meer as drie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2025
Eskom verwag geen beurtkrag vir die somer nie
Eskom se uitvoerende groephoof, Dan Marokane, daar sal geen beurtkrag tydens die somer wees tensy 15 000 MW of meer se opwekkingsvermoë...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Polisiebetrokkenheid by veediefstal wek kommer
Die betrokkenheid van sogenaamde beskermers van die landbougemeenskap by veediefstal is uiters kommerwekkend. Dit volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Maatskaplike Ontwikkeling verwerp Lumka Oliphant se openbare bewerings
Die departement van maatskaplike ontwikkeling het die openbare bewerings van die geskorste hoofdirekteur van kommunikasie, Lumka...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Verkeersbeamptes in Kroonstad glo al vir drie jaar op 'n stil-staking
Aansoeke om rybewyse by die verkeersafdeling in Kroonstad word negatief geraak omdat verkeersbeamptes na bewering staak. Dis glo al byna...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
RUGBY: Die Cheetahs se semi-kanse hang aan Loftus-stryd
Die Cheetahs besoek môre die Bulle op Loftus in die laaste Curriebeker-ronde. Hulle hoop dat die Haaie die Pumas vandag klop, anders sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
MOTORSPORT: Lewis Hamilton beleef ‘n ellendige debuutseisoen met Ferrari
Lewis Hamilton beleef ‘n ellendige debuutseisoen met Ferrari, steeds op soek na ‘n podium, terwyl ‘n roosterstraf by sy probleme voeg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Ebola is in die DRK bevestig
Gesondheidsowerhede in die Demokratiese Republiek die Kongo het ’n nuwe uitbreking van Ebola bevestig. Tot dusver is 28 moontlike gevalle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
SOKKER: Die Sportdepartement ken fondse toe vir die Video Assistent Skeidsregter-stelsel
Die Departement van Sport het R82-miljoen uit sy huidige begroting toegeken vir die implementering van die Video Assistent...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Bluey is nou ook in Afrikaans te sien
Die geliefde Australiese kindertelevisieprogram Bluey maak sy debuut in vier Afrika-tale. Dit kom nadat die BBC aangekondig het dat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Afrikaans is onder druk, maar kan met ingrypings versterk word
Afrikaans is in verskillende domeine onder druk, maar dit kan met die nodige strategiese ingrypings versterk en uitgebou word. Dit is die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
‘n Tweejarige Bloemfonteinertjie is oorlede na sy in die swembad beland
‘n Tweejarige Bloemfonteinse dogtertjie is in die hospitaal oorlede nadat sy in ‘n swembad beland het. Netwerk24 berig klein Milé...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Die Metro spreek onwettige storting aan
Die Mangaung Metro Munisipaliteit het vinnige reaksie-skoonmaakspanne ontplooi na onwettige brandpunte in verskeie dele van Bloemfontein,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Bloemfontein-diewe sit agter tralies
Bloemfontein se elektrisiteitsverskaffer, Centlec, verwelkom die vonnis wat die Bloemfonteinse Landdroshof aan twee mans opgelê het vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
GHOLF: Die 2025 Gary en Vivienne Player-uitnodigingsbyeenkoms by Sun City sal die grootste uitgawe tot nog toe wees
Die 2025 Gary en Vivienne Player-uitnodigingsbyeenkoms by Sun City sal die grootste uitgawe tot nog toe wees, wat Gary Player se 90ste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
RUGBY: Springbok-losvoorspeler, Marcell Coetzee, sal die Vodacom Bulle in hul laaste Curriebeker-wedstryd van die seisoen teen die Cheetahs Saterdagaand aanvoer
Springbok-losvoorspeler, Marcell Coetzee, sal die Vodacom Bulle in hul laaste Curriebeker-wedstryd van die seisoen teen die Cheetahs...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
KRIEKET: Proteas klop Engeland om eendag-reeks te beklink
Matthew Breetzke het geskiedenis gemaak deur die eerste kolwer te word, wat meer as 50 lopies in elk van sy eerste vyf Eendag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
'n Gesamentlike vlootoefening in SA word dalk uitgestel
Suid-Afrika se Departement van Verdediging is besig met gesprekke oor die moontlike uitstel van ʼn gesamentlike vlootoefening tussen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Bewerings teen die Metro se woordvoerder is afgehandel
Volgens die Mangaung Metro Munisipaliteit is die bewering van seksuele teistering teen hul woordvoerder, Qondile Khedama, afgehandel. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
bottom of page

