top of page

Alle Plasings
Die VF Plus eis die skorsing van die Stellenbosch-munisipaliteit se menslike hulpbronne-bestuurder
Die VF Plus eis dat die Stellenbosch-munisipaliteit se menslike hulpbronne-bestuurder, Alexander Kannemeyer, onmiddellik geskors word ná...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
President Donald Trump is nog perdfris en gesond
President Donald Trump van Amerika is nog perdfris en gesond. Hy het gister gesê berigte op sosiale media dat hy sukkel met sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
RUGBY: Nkabinde en Jansen van Vuren het hul kontrakte met die Vrystaat Cheetahs met nog twee jaar verleng
Die Toyota Cheetahs het bevestig dat Prince Nkabinde en Marco Jansen van Vuren hul kontrakte met die Vrystaatse span met nog twee jaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die verkoop van energiedrankies is nou in Engeland verbied
Engeland gaan die verkope van energiedrankies met 'n hoë kaffeïen-inhoud aan kinders onder 16 verban. Volgens AFP het Engeland se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
ATLETIEK: Atletiek Suid-Afrika het ‘n span van 49 lede vir die Wêreldkampioenskappe in Tokio van 13 tot 21 September bekend gemaak
Atletiek Suid-Afrika het ‘n span van 49 lede vir die Wêreldkampioenskappe in Tokio van 13 tot 21 September bekend gemaak, met 32 mans...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die onderwysraad is vir sy ingryping geloof
Die Portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys het die Raad vir Arbeidsverhoudinge in die Onderwys geprys vir sy ingryping om opvoeders...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die MRK wil Gayton McKenzie gelykheidshof toe vat
Die Menseregtekommissie (MRK) het besluit om die saak teen PA-leier en ook die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
'n Oud-onderwyser van Bloemfontein gaan nie oor skoolmeisies se eksplisiete foto’s vervolg word nie
'n Gewese onderwyser van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat na bewering twee skoolmeisies vir seksueel eksplisiete foto’s betaal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die Vrystaat Krieketunie betreur die verlies van Petri Watson
Die hartklop van die Vrystaat Krieketunie, Petri Watson, is oorlede. In ‘n plasing op sosiale media sê die unie sy was meer as net ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Strenger belastingreëls wag vir die wat ‘n ekstra inkomste verdien
Suid-Afrikaners wat ekstra inkomste deur kantbedrywe verdien, kan binnekort strenger belastingreëls in die gesig staar. Die Tesourie het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
De Lille is onder skoot
Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, is ná bewerings in die parlement onder skoot. Voormalige SA Toerisme-raadlede het haar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Hiënas val ‘n man in sy tent aan
ʼn Man wat ernstige beserings opgedoen het toe twee hiënas hom in sy tent aangeval het, doen ʼn beroep op Cape Vidal naby St. Lucia in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
KRIEKET: Die Proteas het Dinsdag ná 'n katastrofiese kolfineenstorting deur Engeland die eerste eendagwedstryd tussen die spanne gewen
Die Proteas het Dinsdag ná 'n katastrofiese kolfineenstorting deur Engeland die eerste eendagwedstryd tussen die spanne maklik met sewe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
GHOLF: Chinese nuweling beklink eerste LPGA-titel in opwindende afronding
Die Chinese gholfspeler, Miranda Wang, het haar eerste LPGA-oorwinning by die FM Kampioenskap in Boston behaal. Die 26-jarige, ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
SOKKER: Orlando Pirates se afrigter, Abdeslam Ouaddou, en vyf klubpersoneellede is in die hospitaal opgeneem, nadat hulle deur ‘n motor getref is
Orlando Pirates se afrigter, Abdeslam Ouaddou, en vyf klubpersoneellede is in die hospitaal opgeneem, nadat hulle deur ‘n motor getref is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
‘n Bloemfonteinse brandspan help ‘n bosbrand by die Botaniese tuine keer
AfriForum se Suide Brandspan het hul deel gedoen om die gemeenskap van Bloemfontein te beskerm toe ’n bosbrand in die Botaniese Tuine...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
‘n 80-jarige Vrystater is vir moord in hegtenis geneem
'n 80-jarige man is vir moord en regsverydeling in hegtenis geneem na die ontdekking van ‘n liggaam op ‘n plaas tussen Kroonstad en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Die Inligtingsreguleerder waarsku teen KI in die mediaruimte
Die Suid-Afrikaanse Inligtingsreguleerder het gewaarsku teen kunsmatige intelligensie (KI) in die mediaruimte. Volgens die reguleerder...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Beweerde onreëlmatighede in die Staatspensioenagentskap moet ondersoek word
ActionSA het die parlement se Staande Komitee oor Openbare Rekeninge (Skoor) versoek om die beweerde onreëlmatighede in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
Skote klap toe 'n motor 'n transitovoertuig van die pad af dwing op die N8
‘ n Groep rowers het met ‘n BMW in ‘n transitovoertuig vasgery om die voertuig van die pad af te dwing. In die rooftog op die N8 tussen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Die NVG verwelkom die vonnis van 'n sesjarige se verkragter en moordenaar
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die vonnisse wat opgelê is aan die sesjarige Amantle Samane se verkragter en moordenaar,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Berigte oor 'n langer skoolvakansie is vals
Die deparement van basiese onderwys (DBO) sê daar gaan nie ekstra vakansiedae in die September-vakansie wees nie. Dit kom nadat vals...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
‘n Liggaam is naby 'n rivieroewer in die Vrystaat gevind
‘ n Geregtelike doodsondersoek is ná die ontdekking van ‘n liggaam naby die rivieroewer by Tweefontein-plaas in die Mafube-polisiegebied...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Op 96 jaar bak Oom Boet steeds blokkies vir Bloemfontein
Boet du Plessis bak al vir die afgelope 27 jaar lank vrugteblokkies wat nou nog in winkels in Bloemfontein te koop is. Die 96-jarige oom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
bottom of page

