top of page

Alle Plasings
Bewerings teen die Metro se woordvoerder is afgehandel
Volgens die Mangaung Metro Munisipaliteit is die bewering van seksuele teistering teen hul woordvoerder, Qondile Khedama, afgehandel. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Nog voertuie is herroep
Die Nasionale Verbruikerskommissie het ná nog ‘n herroeping van voertuie van verskeie motormodelle, motoriste weereens aangespoor om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Modelegende Giorgio Armani is oorlede
Die Italiaanse modelegende Giorgio Armani, is in die ouderdom van 91 oorlede. Volgens sy maatskappy was hy omring deur sy geliefdes. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
Die moordverdagte op Piet Bester verskyn vir die eerste keer in die hof
Die tuinwerker wat teregstaan weens die moord op Piet Bester, ’n voormalige Vrystaat- en Griekwas-rugbyspeler en afgetrede landdros, het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Die NDBV is bekommerd oor voorgestelde regulasies vir die verskeping van lewendehawe
Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het beswaar teen die voorgestelde regulasies vir die verskeping van lewendehawe ingedien....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Die SANW verseker dat geen wapens of ammunisie by Bloemspruit gesteel is nie
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) het die versekering gegee dat geen wapens of gevegsisteme tydens die onlangse diefstal by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
SOKKER: Die langverwagte 2026 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerder tussen Suid-Afrika en Nigerië sal by die Vrystaatstadion in Bloemfontein plaasvind
Die Vrystaatstadion in Bloemfontein is amptelik goedgekeur om die Wêreldbeker-kwalifiseerder tussen Bafana Bafana en Nigerië aan te bied....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
RUGBY: Curriebeker-halfeindstryd beloof om ’n opwindende rugby naweek te bied
Die Carling Curriebeker bereik hierdie naweek ‘n dramatiese klimaks, met vyf spanne wat steeds meeding om die vier halfeindstrydplekke,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
KRIEKET: Sri Lanka het Woensdag ‘n oorwinning met vier paaltjies oor Zimbabwe
Sri Lanka het Woensdag ‘n oorwinning met vier paaltjies oor Zimbabwe in Harare behaal om ‘n 1-0 voorsprong in die drie-wedstryd...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
AfriForum en Saai vra internasionaal om hulp om 'Kill the Boer' te beveg
AfriForum en die Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai) gaan hulle na die internasionale gemeenskap wend om die dreunsang van “Kill the...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Ramaphosa is onder druk om die volgende Direkteur van Openbare Vervolging aan te stel
President Cyril Ramaphosa is onder druk om die volgende nasionale direkteur van openbare vervolging aan te stel. Die huidige direkteur,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Die uitstel vir kommentaar oor die Bela-regulasies word verwelkom
Die verlenging van die sperdatum vir openbare kommentaar oor die sogenaamde Bela-regulasies is deur AfriForum verwelkom. Die regulasies,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
AARTO gaan help om padsterftes te bekamp
Die Padverkeersoortredingsowerheid (RTIA) sê die dreigende uitrol van die Administratiewe Beregting van Padverkeersoortredings-stelsel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Jong Bloemfonteiners toor met plastiek
Jong Bloemfonteiners het beoordelaars van die Nasionale Musseum in Bloemfontein se Vrystaatse Jong Kunstenaarstoekennings beïndruk. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
‘n Saak teen ‘n Vrystaatse boer is wéér ná ‘n rower se skietdood in 2016 uitgestel
Die saak teen ‘n Vrystaatse boer, wat op ’n aanklag van moord teregstaan ná ’n plaasaanval nege jaar gelede, is weereens in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Kroonstad-moord: ‘n Bejaarde en sy kleinseun verskyn in die hof
Die dokter van Kroonstad, op wie se plaas daar glo ʼn ontbinde liggaam van ʼn onbekende man gevind is, het vlugtig in die plaaslike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
KRIEKET: Bangladesj beklink reeks nadat reën die eindstryd ontwrig
Bangladesj het ‘n 2-0 T20-reeksoorwinning oor Nederland behaal, nadat reën die staking van die eindstryd in Sylhet op Woensdag afgedwing...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
TENNIS: Djokovic delf diep om die Amerikaanse Ope-halfeindronde te haal
Novak Djokovic het Taylor Fritz met 6-3, 7-5, 4-6, 6-4 geklop, om sy plek in die Amerikaanse-Ope halfeindronde te verseker. Die 38-jarige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
SOKKER: Premierliga-sterre versprei oor Afrika vir Wêreldbeker-diens
Betway Premierliga-spelers is hierdie week in aksie oor die hele vasteland, terwyl Wêreldbeker-kwalifiseerders vir volgende jaar se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Vermeende veediewe is buite Bloemfontein oppad na ‘n veiling aangekeer
Verdagtes in die besit van vermoedelike gesteelde vee en ‘n onwettige vuurwapen is deur die Bloemfonteinse blitspatrolie in hegtenis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Nog ‘n bank gaan Slim ID- en Paspoortdienste aanbied
Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het aangekondig dat die digitale bank, TymeBank, by die ander groot banke in die land...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Lasterlike uitlatings kos ‘n Vrystaatse boer derduisende rande
Lasterlike uitlatings het ‘n boer van die Winburg-distrik duur te staan gekom nadat die hooggeregshof in Bloemfontein gelas het dat hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Verskeie verdagtes is in die Metro in hegtenis geneem
Verskeie verdagtes is onlangs in die Mangaung Metro Munisipaliteit tydens Operasie Shanela in hegtenis geneem. Groot hoeveelhede dagga,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
Nandipha Magudumana is nie swanger nie
'n Plasing op sosiale media wat lui dat voormalige dokter Nandipha Magudumana swanger is, is vals. Sy is tans in aanhouding by die Bizzah...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
bottom of page

