top of page
Nuus
Slegte nuus vir braailiefhebbers
Vleispryse in Suid-Afrika bly steeds hoog. Volgens die jongste braai-indeks is die tipiese braaimandjie 6,7% duurder as ’n jaar gelede....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29
AfriForum is sterk gekant teen die afskaf van private grondbesit
Die burgerregteorganisasie AfriForum het skerp standpunt ingeneem teen die MK-party se LP, Mzwanele Manyi, se voorgestelde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29
'n Oud-Springbokbreier is vry van aantygings van seksuele aanranding
Die oud-Springbokbreier Peter de Villiers, wat van seksuele aanranding beskuldig is, se aansoek om ontslag het geslaag. Dit nadat ’n vrou...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29
Die liggaam van 'n pasgeborene is in Qwaqwa gevind
‘ n Inwoner van die die Mabolela-dorp in Qwaqwa in die Vrystaat het menslike oorskot, wat vermoedelik dié van ‘n pasgebore baba is, in ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29
Hoër elektrisiteitspryse word vir die volgende twee jaar verwag
Suid-Afrikaners kan verdere stygings in elektrisiteitspryse vir die volgende twee jaar verwag. Dit is nadat die Nasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29
Die Metro vra om verskoning vir die vullisverwydering-ontwrigtings
Die Mangaung Metro Munisipaliteit vra om verskoning vir die vullisverwydering-ontwrigtings. In 'n aanlyn kennisgewing sê die Metro,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
Rise Mzanzi, Good en Bosa smelt dalk saam
Die politieke partye Rise Mzanzi, Good en Bosa oorweeg dit om, in aanloop tot volgende jaar se munisipale verkiesing,saam te smelt. Al...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
‘n Voormalige onderwyseres is skuldig bevind aan moord en verkragting
Amber Lee Hughes wat erken het dat sy haar voormalige lewensmaat se dogtertjie vermoor het, is skuldig bevind aan voorbedagte moord en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
Denel moet dalk miljoene rande hoes wees kontrakbreuk
Die staatsbeheerde wapenvervaardiger, Denel, het slegs twee weke oor om antwoordende verklarings en betooghoofde oor beweerde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
Die Hangda-staalfabriek in Thaba Nchu is gesluit
Na ‘n klopjag by die Hanga-staalfabriek in Thaba Nchu, gelei deur die adjunkminister van werk en arbeid, is die fabriek weens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
‘n Transitovoertuig se bestuurder fnuik vermeende rowers se planne
Terwyl swaargewapende transitorowers op hul losgebrand het, het die bestuurder van ‘n transitovoertuig op die N4 naby Majakaneng-dorp,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
Twee beskuldigdes is in afsonderlike sake vir verkragting gevonnis
Die Phuthaditjhaba-streekhof in die Vrystaat het twee beskuldigdes in twee afsonderlike verkragtingsake gevonnis, wat terugdateer na 2023...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
'Die regering hoef nie vlugtelinge na Amerika te help nie'
Die minister van internasionale betrekkinge en samewerking, Ronald Lamola, sê die Suid-Afrikaanse regering is onder geen verpligting om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
Nuwe beeldmateriaal kom na vore sewe maande na die gru-ongeluk net buite Bloemfontein
Sewe maande ná die ongeluk waarin twee boeties en hul niggie by die Aljos Superspar op die N8-hoofweg buite Bloemfontein dood is, het nog...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
'n Soek-en-red-organisasie vra dat 'n boek oor Joshlin Smith nie gepubliseer word nie
Die soek-en-red-organisasie Atlantis Search and Rescue vra dat ‘n boek oor Joshlin Smith se verdwyning nie gepubliseer word nie. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
Die proses om Suid Afrika se ambassadeur in die VSA aan te stel is in ‘n gevorderde stadium
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) sê die proses om Suid-Afrika se ambassadeur in die Verenigde State...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
Firoz Cachalia vra vir beter samewerking teen transnasionale georganiseerde misdaad
Die waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, doen ‘n beroep op sterker samewerking om transnasionale georganiseerde misdaad te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
Die premier moedig Vrystaters aan om regeringsingrypings te benut
Die Vrystaatse premier, Maqueen Letsoha-Mathae, moedig mense aan om die geleenthede wat deur regeringsingrypings geskep word, aan te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
'n Tropiese storm saai verwoesting in Viëtnam
Drie mense is dood en 13 beseer in die tropiese storm Kajiki in Viëtnam. Kajiki het Maandag as ‘n kragtige tifoon aan land geval, wat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28
Malema is aan haatspraak skudig bevind
Die EFF-leier, Julius Malema, is in die gelykheidshof in Kaapstad aan haatspraak skuldig bevind. Volgens Netwerk24 het die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27
Kubermisdaad is ‘n groot bedreiging in Afrika
Die Internasionale Kriminele Polisie-organisasie (Interpol) sê kubermisdaad is een van die grootste groeiende bedreigings in Afrika. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27
Bester gaan hof toe om ‘n Netflix-dokumentêr oor hom te stop
Die veroordeelde moordenaar en verkragter, Thabo Bester, is op pad hof toe om dringend 'n Netflix-dokumentêr oor hom en sy medepligtige,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27
‘n Bloemfonteiner wat sy 11-jarige dogtertjie betas kry 'n opgeskorte vonnis
‘n Bloemfonteiner wat gebieg het hoe hy sy 11-jarige dogtertjie betas het, is ‘n opgeskorte vonnis in die stad se streekshof opgelê. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27
Die nuwe Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad is aangekondig
Die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, sê die nuut aangestelde lede van die Nasionale Onderwys- en Opleidingsraad bring...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27
bottom of page

