top of page

Nuus


‘n Man val glo ‘n boer by sy plaashek aan
‘n Man van Hartswater in die Noord-Kaap het vlugtig in die landdroshof verskyn, naday hy weens poging tot moord op ‘n boer in hegtenis...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025


Leeubeendere mag nie uitgevoer word nie
Die dierewelsynsorganisasie Four Paws verwelkom die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing se besluit om die uitvoer van...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025


Suid-Afrika herdenk Paul Kruger se geboorte
Dit is Vrydag die tweehonderdste herdenking van oud-president Paul Kruger se geboorte. IOL berig Kruger is ‘n belangrike figuur in...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025


BKS: nou ook in Edenville
Daar nog vier nuwe bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat aangemeld, waarvan twee in Edenville is. Volgens ‘n mediaverklaring van die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025


Passasiers is tydens ‘n busroof doodgeskiet
Gewapende rowers het twee passasiers op ‘n bus naby die NylPlaza-tolhek doodgeskiet. Maroela Media berig die gewapende mans het glo...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025


Kroonstad-moord: ‘n Bejaarde en sy kleinseun is weer later in die hof
Die 80-jarige man en sy minderjarige kleinseun wat hegtenis geneem is nadat die liggaam van ‘n jongman op die bejaarde se plaas buite...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025


'n Aardbewing in die Filipyne ontketen tsoenami-waarskuwings
’n Kragtige aardbewing van 7,5 op die Richterskaal het Vrydag buite die kus van die Suid-Filipyne geskud, en tsoenami-waarskuwings in...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025


'n Onbekende man se liggaam is steeds in 'n Vrystaatse lykshuis
Die liggaam van 'n onbekende man is steeds by die staatslykshuis in Welkom ná 'n tref-en-trap-ongeluk. Polisieverklarings het vroeër gesê...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025


Kommer heers oor die R59-pad in die Vrystaat
Groot kommer is uitgespreek oor die gevaarlike toestand van die R59-pad tussen Vredefort en Viljoenskroon in die Vrystaat. Die roete, wat...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025


Eskom se reserwe-marge staan op meer as twee keer die ideaal
Eskom se kragopwekkingsvermoë is nou bo die spitstyd-aanvraag met ongeveer 10 000 MW, wat dit 'n reserwe-marge van tot 40% gee. Dit is 'n...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025


'n Bloemfonteinse man is agter tralies vir die moord op sy meisie en hul baba
Een jaar, een maand, en een dag ná die dubbele moord op 'n Bloemfonteinse vrou en hul babaseun, is Itumeleng Pieter Matema tot 22 jaar...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025


'Mediavryheid is 'n hoeksteen van demokrasie'
Die DA veroordeel enige poging deur die staat om mediavryheid te beperk ten sterkste en beskryf dit as ongrondwetlik en ondemokraties....

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025


Mchunu se stafhoof se huis is deursoek
Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se stafhoof, Cedrick Nkabinde, veroordeel die optrede teen hom en die minister. Hy het Donderdag...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025


Israel keur vredesplanne vir Gasa goed
Israel se kabinet het die wapenstilstand en gyselaarvrylatingsplan vir Gasa goedgekeur. Dit is volgens ’n verklaring uit eerste minister,...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 10, 2025


'n Blinde Bloemfonteiner is oral in die landdroshof te sien
'n Blinde staatsaanklaer by die Nasionale Vervolgingsgesag, Danie Breitenbach, en sy gidshond, Jenny, is ’n bekende span in die gange van...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


Die malaria-ondersoek in die Vrystaat duur voort
Die ondersoek na malaria-gevalle in die Vrystaat duur voort. Netwerk24 berig die Vrystaatse gesondheidsdepartement het weer die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 9, 2025


‘n Bloemfontein-versnit is onder Suid-Afrika se top-wyne
Die Vrystaat-wynproewersgilde het ‘n tweede plek in die jaarlikse nasionale Blaauwklippen-versnitkompetisie losgeslaan. Dit met ‘n...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 9, 2025


Polisie is by die UV-kampusse ontplooi
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het versoek dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens op hul drie kampusse ontplooi word. Dit in...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 9, 2025


2025 se Matrikulant van die Jaar word eersdaags bekend gemaak
Die wenner van vanjaar se Matrikulant van die Jaar word eersdaags in Bloemfontein bekend gemaak. Netwerk24 berig tydens die eindrondte...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 9, 2025


Die Hugenote-tonnel is weer oop
Die N1 Hugenote-tonnel is Donderdag heropen. Eyewitness news berig dit volg na ‘n busbrand binne die tonnel verlede week, wat die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 9, 2025


Aanlynkopers word aangemoedig om virtuele kaarte te gebruik
Om hulself teen bedrog te beskerm moedig kenners Suid-Afrikaners aan om virtuele kaarte te gebruik wanneer hulle aanlyn aankopies doen. ...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 9, 2025


Dolly Parton se '9 to 5' is nog nie verby nie
Nadat haar jonger sussie gevra het dat mense vir haar moet bid, het die 79-jarige Amerikaanse country-sanger Dolly Parton 'n video op...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


Cosatu verwelkom ingryping oor uitstaande geld
Cosatu verwelkom regeringsingrypings om die uitstaande geld wat aan onderwysers-assistente verskuldig is, te betaal. Sommige van die...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


'n Tienerseun is aan verkragting skuldig bevind
'n Tiener van Delportshoop in die Noord-Kaap is in die streekhof in Kimberley daaraan skuldig bevind dat hy ’n vyfjarige kleuter verkrag...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025
bottom of page

