top of page

Nuus


Bloemfontein se DBV se kosrakke loop leeg
Die Bloemfontein-tak van die Dierebeskermingsvereniging benodig dringend kos vir die diere in hul sorg. Hul rakke is amper leeg. Volgens hul Facebook-blad het hulle tans 55 honde – insluitend 16 baba-hondjies – vyf volwasse katte en agt klein katjies in hul sorg. Weldoeners kan ook geld skenk. Elke sak, blik en bydrae maak 'n verskil en help die vereniging om te sorg vir die diere wat van hulle afhanklik is. Bank: ABSA Rekeningnaam: BFN Society for the Prevention of Cruelty t

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 13, 2025


Lucky Montana dreig om die inkomstediens hof toe te sleep
Die voormalige uitvoerende hoof van die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika, Lucky Montana, dreig om die Suid-Afrikaanse Inkomstediens hof toe te vat. Die Inkomstediens het Montana se belastinginligting oor die naweek bekend gemaak nadat hy geweier het om sy beskuldiging terug te trek dat die inkomstediens en sy uitvoerende hoof, Edward Kieswetter, bedrieglik is. Volgens Montana het die Inkomstediens ‘n hofuitspraak teen hom gefabriseer, wat tot ‘n klopjag by sy huis gele

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 13, 2025


DIe Madlanga-kommissie en die parlementêre komitee teen polisiekorrupsie val vas
Die Madlanga-kommissie van ondersoek het vroeër vandag verdaag nadat hulle ‘n aansoek van die mediamaatskappye Daily Maverick en News24 ontvang het om ‘n bevel wat ‘n verhoor in camera toestaan, teen te staan. Bewysleiers het aansoek gedoen dat die volgende getuie in ‘n geslote sitting getuig weens die sensitiwiteit van hul getuienis. Intussen het die getuienisproses van die parlementêre komitee wat polisiekorrupsie ondersoek ook nie vanoggend voortgegaan nie. Die adjunk nasi

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 13, 2025


'n Welkom-vrou word steeds vermis
Vier maande ná die verdwyning van 'n vrou in Welkom in die Vrystaat, is daar nog geen spoor van haar nie. Die polisie het nou opnuut ’n dringende beroep op mense gedoen om te help om die 32-jarige Anuschka Janine Saunders te vind. Maroela Media berig Saunders is die laaste keer op Dinsdag 27 Mei gesien toe sy ʼn vriendin laat weet het dat sy gou winkel toe gaan. Sy het nooit teruggekeer nie. Die polisie sê ook haar selfoon is onaktief, en alle ondersoekpogings het doodgeloop.

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 13, 2025


Die gesondheidsdepartement sloer met die vul van Vrystaatse doktersposte
Terwyl ander provinsies vakatures begin adverteer het om dokters ná hul gemeenskapsdiens aan te stel, is baie dokters in die Vrystaat steeds werkloos. Dit nadat die departement van gesondheid tot dusver geen poste vir dokters geadverteer het sedert die begin van die nuwe finansiële jaar nie. Netwerk24 berig die nasionale tesourie het intussen reeds geld toegeken vir die indiensneming van dokters wat tans werkloos is. Die sameroeper van die mediese vakbond Samatu in die Vrysta

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 13, 2025


Die Good-party vra vir inligting oor misdade uit die apartheid-era
Die Good-party sê die burgerregteorganisasie AfriForum moet vorendag kom met enige inligting oor terreurdade wat na bewering tydens apartheid uitgevoer is. Die organisasie het gedreig om inligting vry te stel oor terreurdade wat na bewering deur die ANC gepleeg is. AfriForum het die Khampepe-kommissie van ondersoek gevra waarom ANC-leiers nie vir terreurdade vervolg is nie. Good se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê AfriForum wil nie die ongeregtighede van die verlede erke

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 13, 2025


‘n Busongeluk eis talle se lewe
Die dodetal ná Sondag se noodlottige busongeluk op die N1 buite Louis Trichardt in Limpopo, het nou tot meer as 40 gestyg. Maroela Media ...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 13, 2025


Suid-Afrikaners word aangespoor om oortreders ‘n tweede kans te gee
Die parlement se Portefeuljekomitee oor Korrektiewe Dienste het Suid-Afrikaners versoek om oortreders ‘n tweede kans te gee. Die komitee...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 13, 2025


Daar is steeds vertragings in die Vrystaat premier se korrupsiesaak
'n Jaar nadat sakeman Patrick Phuti ernstige korrupsiebewerings teen die Vrystaatse premier Maqueen Letsoha-Mathae en haar man Lawrence...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 13, 2025


AfriForum hou Bloemfontein skoon en veilig
AfriForum se Bloemfontein-tak het die afgelope maand bewys waarom samewerking en betrokkenheid deur die gemeenskap, die sleutel tot ’n...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 13, 2025


‘n Jong seun skiet glo per ongeluk ‘n plaaswerker dood
Die dood van ‘n plaaswerker word ondersoek nadat hy glo per ongeluk deur ‘n 11-jarige seun in die bors geskiet is. Maroela Media berig...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 13, 2025


SASCO distansieer hulself van Bloem-studenteproteste
Die Suid-Afrikaanse Studentekongres (SASCO) aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) het hulself gedistansieer van gewelddadige optrede...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 13, 2025


Oscar-bekroonde Diane Keaton is oorlede
Die Oscar-bekroonde aktrise Diane Keaton is in die oudersom van 79 oorlede. Keaton, wat in Los Angeles gebore is, het in die 1970’s roem...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 13, 2025


'n Forensiese verslag het 'n smeerverldtog teen Ramokgopa en Nchabeleng blootgelê
‘n Forensiese verslag het ‘n gekoördineerde aanlyn smeerveldtog blootgelê wat op die ANC se tesourier-generaal Gwen Ramokgopa, die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 12, 2025


Die NG Klipkerk in Vredefort, in die Vrystaat, vier vandag ’n merkwaardige mylpaal
Die NG Klipkerk in Vredefort, in die Vrystaat, vier vandag ’n merkwaardige mylpaal: sy orrel is 50 jaar oud. Die viering van hierdie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 12, 2025


Die regering is versoek om uitvoerpermitte vir wapens wat na Israel uitgevoer word te staak
Pro-Palestynse ondersteuners het Vrydag buite die Rheinmetall Denel Munition-fabriek in Somerset-Wes in Kaapstad byeengekom en die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 12, 2025


Twee adjunkministers se personeellede kos Suid-Afrikaners meer as 14-miljoen rand jaarliks
Die kantore van twee adjunkministers in die Presidensie kos Suid-Afrikaanse belastingbetalers meer as R14-miljoen jaarliks. Die minister...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 12, 2025


Barbara Creecy sê daar is geen behoefte om spoorlyne te privatiseer nie
Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê daar is geen behoefte om spoorlyne te privatiseer nie. Creecy het die week die media...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 12, 2025


Bloemfontein toon groot gees by die eerste Vrystaat SAPD Halfmarathon
Bloemfontein het vandag besonderse gees getoon toe meer as 800 deelnemers aan die beginstreep van die eerste Vrystaat SAPD Halfmarathon...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2025


Onderhandelinge met die VSA vir ‘n beter handelsooreenkoms duur voort
Die adjunkminister van Handel en Nywerheid, Zuko Godlimpi, sê onderhandelinge met die Verenigde State (VSA) vir ‘n beter...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2025


UV-Studente kry borgtog mits streng voorwaardes nagekom word
Die nege studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) wat vroeër in hegtenis geneem is vir openbare geweld, het gister in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2025


Masemola sê daar is geen werklike meganisme om fluitjieblasers te beskerm nie
Die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, sê daar is tans geen werklike meganisme om fluitjieblasers te beskerm nie....

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2025


Die SOE sal binnekort meer besonderhede verskaf na hul klopjag by Hangwani Maumela se luukse huis
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) sê dat hulle binnekort meer besonderhede sal verskaf na hul klopjag by sakeman, Hangwani Maumela, se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2025


Dlamini-Zuma beskryf Mthethwa as ’n visioenêr terwyl huldeblyke instroom
Die ANC se Nkosazana Dlamini-Zuma sê wyle ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, was ‘n visioenêre individu wat in die party en buite...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2025
bottom of page

