top of page

Nuus
Gayton McKenzie sê hy kan nie 'n rassis wees nie
Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, sê hy kan nooit skuldig wees aan rassisme nie, aangesien hy die seun van 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
Outa glo 'n elektrisiteitsertifikaat moet genoeg wees vir sonkragstelsels
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) sê huiseienaars en besighede moet wag om hul sonkrag- of battery-stelsels by Eskom te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
‘n Vermiste Bloemfonteinse polisiesersant is veilig tuis
Die vermiste 47-jarige polisiesersant, Vuyiswa Martha Nduna van die Bainsvlei-polisiestasie, is veilig en ongedeerd terug by die huis. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
Ramaphosa herhaal dat die Nasionale Konvensie soos beplan sal voortgaan
President Cyril Ramaphosa het herhaal dat die eerste Nasionale Konvensie soos beplan sal voortgaan, dit ten spyte van die uitdagings en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
‘KI hervorm hoër onderwys maar SUT se siel moet ongeskonde bly’
Kunsmatige intelligensie hervorm hoër onderwys, maar die siel van die universiteit moet ongeskonde bly. So sê die Vrystaatse Sentrale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
Die Basiese Onderwyskomitee is bekommerd oor die Bela-wetregulasies
Die Portefeuljekomitee oor Basiese Onderwys sê dat hulle bekommerd is oor die konsepregulasies wat onlangs deur die minister van basiese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
DStv-roofkyers neem toe
Die uitsaaimaatskappy MultiChoice sê DStv daar is ‘n herlewing van roofkykers. MultiChoice sê hulle belê nou miljoene om wêreldwye...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
‘n Vrystaatse munisipaliteit staar klagtes van besoedeling in die gesig
Die DA het kriminele klagtes gelê teen die Vrystaatse Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit oor die beweerde besoedeling van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
Die presidensie sê hy poog om koste van die Nasionale Dialoog laag te hou
Ten einde die koste vir die fiskus te verminder, word daar gepoog om die koste van die nasionale dialoog – en spesifiek die eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
Israel erken 'n jong joernalis se dood was met opset
'n Prominente jong joernalis van die nuusdiens Al Jazeera , Anas al-Sharif, is dood ná 'n Israeli aanval op Gasa-stad. Die BBC berig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
'n Beleid oor seksuele teistering in die hof is bekend gemaak
Hoofregter Mandisa Maya het die instelling van 'n beleid oor seksuele teistering in die Suid-Afrikaanse regbank aangekondig. In 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
'n Ongeïdentifiseerde liggaam is in die Thaba Bosiu-berge gevind
Die oorskot van 'n man is in die Thaba Bosiu-berge in die Vrystaat gevind. Bloemnuus berig die liggaam is deur plaaslike jagters gevind....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
MMM vermoed 'n sindikaat in die onwettige verkoop van munisipale grond
Die Mangaung Metro Munisipaliteit vermoed 'n sindikaat is verantwoordelik vir die gevalle waar munisipale grond onwettig verkoop word....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
Sassa is op dié se spoor wat nie ander inkomste verklaar het nie
Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) vra Suid-Afrikaners om alle bronne van inkomste eerlik te verklaar wanneer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
Kieswetter maak gereed om uit die SAID te tree
Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, maak gereed om uit te tree wanneer sy verlengde termyn volgende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
Pick n Pay se kernwinkels toon 'n negatiewe waarde
Pick n Pay word effektief as nul werd beskou as die aandeel in Boxer uitgesluit word, maar beleggers vra of die waardasie regverdig is....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
Old Mutual waarsku oor die gevaar van onvoldoende aftreespaargeld
Old Mutual se hoof van Finansiële Opvoeding, John Manyike, waarsku dat die nuwe tweepot-aftreestelsel verkeerd gebruik word, wat mense se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 10, 2025
‘Wanneer jy nie jou kind ondersteun nie, skep jy 'n misdadiger’
Pa’s wat hul ouerlike pligte verwaarloos het geen plek in die samelewing nie. So sê die EFF-leier, Julius Malema. Hy voeg by wanneer jy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 10, 2025
Deel van ‘n Bloemfonteinse hoërskool is deur ‘n brand verwoes
Die derde brand in net meer as vyf jaar by die Dr. Blok Sekondêre Skool in Heidedal het die keer ‘n waskamer en pakkamer vernietig. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 10, 2025
Die waarnemende polisieminister veroordeel die moord van twee beamptes
Waarnemende minister van polisie, Firoz Cachalia, sê 'n aanval op polisie is 'n aanval op die staat. SABC News berig volgens hom sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 10, 2025
Klagte teen Truecaller word ondersoek
Die land se Inligtingsreguleerder sê dat hulle ‘n klagte wat hulle teen die oproepsiftingsplatform, Truecaller, ontvang het, ondersoek. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 10, 2025
Die GBO ontken bewerings oor ‘n russiese opleidingskip
Die Grensbestuursowerheid (GBO) het bewerings deur die MK-party ontken dat matrose van die russiese baltiese vloot-opleidingskip Smolny,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 10, 2025
Vyf mense is beseer in ‘n skietery in Bloemfontein se middestad
Vyf mense is na 'n hospitaal in Bloemfontein geneem na 'n skietery by 'n taverne in die middestad vroeg Saterdagoggend. SABC News berig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 9, 2025
‘n Hoopstad-boer is vanjaar se VL Jongboer van die Jaar
‘n Boer van Hoopstad, die 36-jarige Tienie Prinsloo, is by die Monte Bello-landgoed in Bloemfontein as vanjaar se Vrystaat Landbou (VL)...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 9, 2025
bottom of page

