top of page

Nuus
Bloemfontein se Hauweng-busdiens vier hul eerste verjaarsdag
In 'n mylpaal vir openbare vervoer in die Mangaung-gebied het die Hauweng-busdiens sy eerste herdenking by Hoffmanplein in Bloemfontein...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 9, 2025
Informele boere se rondloperdiere is ‘n enorme probleem
Die waarskynlike uitbreking van Afrika-varkpes op Bredasdorp, vestig opnuut die aandag op die landwye impak wat informele boere se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 9, 2025
Daar is nog nie ‘n oplossing vir die VSA-tariefverhoging nie
Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê Suid-Afrika bly onseker oor die oplossing vir die VSA se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 9, 2025
Tien gevalle van die chikungunya-virus is in Suid-Afrika bevestig
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes sê 10 gevalle van die chikungunya-virus is tussen Desember verlede jaar en Julie vanjaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 9, 2025
Floyd Shivambu kry finaal die trekpas uit die MKP
Die MKP het finaal sy voormalige sekretaris-generaal, Floyd Shivambu, uit die party geskop. Dit is Vrydag deur die MKP-voorsitter, Nathi...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
Louis Liebenberg se borgtogaansoek is weereens op ys geplaas
Louis Liebenberg se borgtogaansoek is weereens op ys geplaas – dié keer omdat hy moet wag vir 'n bed in die Weskoppies- psigiatriese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
Navorsers by 'n Bloemfonteinse museum ontdek nuwe goggas
'n Span van ses navorsers aan die Nasionale Museum in Bloemfontein het die afgelope vyf jaar 62 nuwe spesies geïdentifiseer en in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
Die Bothaville-vrou wil nie weet wat met haar gebeur het nie
Nadat 'n 60-jarige vrou van Bothaville met 'n hamer oor die kop geslaan en verkrag is, gaan 'n verdagte op aanklagte van poging tot moord...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
Kernstigtings onttrek hulle van die eerste been van die nasionale dialoog
Met net 'n week oor voor die Nasionale Dialoog, het die stigtings van oudpres. Thabo Mbeki, oudpres. FW de Klerk, Steve Biko, Albert...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
Die Good-party sê Gwarube ondermyn die Bela-wet
Die Good-party sê die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, ondermyn die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette (Bela). Gwarube...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
Motoriste moet vir sneeu voorberei
Met weerberigte wat die moontlikheid van sneeuval, ysreën of 'n wintermengsel oor verskeie provinsies aandui, sê die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
G20-afgevaardiges toer deur Metro
Ter viering van kultuur, herinnering en eenheid, het die Vrystaatse Premier MaQueen Letsoha-Mathae en die adunkminister vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
Aanklagte teen ‘n beskuldigde in die varkplaas-moordsaak is laat vaar
Aanklagte teen een van die beskuldigdes in die moord op twee vroue wie se liggame aan varke gevoer is, is in die Hooggeregshof in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
Lynette Brummer staan nou op aanklag van aanranding ook tereg
'n Bykomende aanklag van aanranding is by die lys van ernstige aanklagte teen die 64-jarige, hoofbeskuldigde, Lynette Brummer bygevoeg. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
Verdagtes wat glo van ‘n Bloemfonteinse skool steel is aangekeer
Veragtes is vir diefstal by die Hodisa Tegniese Skool in Bloemfontein, in hegtenis geneem. Volgens Central News is die vyf verdagtes,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
AfriForum skop hul landwye blou-en-groen-druppelprojek af
As deel van die #SkoonWater-projek, het AfriForum hul nasionale blou-en-groen-druppelprojek van stapel gestuur. Luidens ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
‘n Vrystaatse munisipalieit het na jare weer ‘n verkeersafdeling
Vir die eerste keer in nege jaar het die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, wat onder andere Parys, Heilbron en Vredefort insluit, sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
McKenzie trek sy verklaring teen die SAUK terug
Die leier van die PA, Gayton McKenzie, het die verklaring teruggetrek waarin hy die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) geïmpliseer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
'n Klag is teen 'n omstrede uitvoerende hoof aangangig gemaak nadat sy 'n joernalis glo probeer omkoop
Die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, sê hy sal aan die voorpunt wees in die stryd teen korrupsie in sy departement. Newskoop...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Regulasies oor skoolklaskamergrootte en toelatingsbeleide nou oop vir kommentaar
Die departement van basiese onderwys het twee stelle regulasies vir openbare kommentaar gepubliseer. Dié regulasies handel breedweg oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Ramaphosa praat met Trump om die handelsooreenkoms te versterk
President Cyril Ramaphosa het die Amerikaanse president, Donald Trump, gekontak om Suid-Afrika se onderhandelingspogings oor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Vrae duik op nadat niemand vervolg gaan word ná Pelonomi-dood van tienermeisie
Nadat die 16-jarige Riané Coetzee in April verlede jaar glo weens mediese nalatigheid in die Pelonomi-hospitaal dood is, is daar nou vrae...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Liebenberg sê aan die hof sy voete kort behandeling
Die vermeende diamantbedrieër, Louis Liebenberg, sê daar is fout met die bloedsirkulasie na sy voete. Hy kan nie sy voete voel nie en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
'n Welkomse meisie is binne enkele ure dood aan breinvliesontsteking
Slegs enkele ure nadat sy van hoofpyn begin kla het, is ‘n hoërskoolmeisie van Welkom skielik aan breinvliesontsteking dood. Naledi...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
bottom of page

