top of page

Nuus
‘n Oplewing in die kleinveebedryf gee Vleismerino’s ‘n hupstoot in die Vrystaat
’n Oplewing in die kleinveebedryf en in besonder die Suid-Afrikaanse Vleismerino het die pryse tydens die negende nasionale SAVM-veiling...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Sassa is bekommerd oor onwettige aftrekkings
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) sê hulle is bekommerd oor onwettige aftrekkings wat deur sekere...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Motorongelukke in Bloemfontein neem toe
Daar was die afgelope maand ‘n geweldige toename in motorongelukke op Bloemfontein se paaie. So sê die woordvoerder van die VR...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Mango se vlerke word dalk finaal geknip
Die laekoste lugdiens Mango gaan in alle waarskynlikheid finaal sluit nadat sy beoogde koper, Ubuntu Air, onttrek het uit die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Pogings om onwettige sigarette- en tabakhandel te bekamp word verskerp
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sê hulle het die afgelope ses maande beduidende vordering gemaak in hul pogings om onwettige tabak- en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Munisipaliteite word vir die sake-ineenstorting in die Vrystaat blameer
Die minister van landbou, John Steenhuisen, sê die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit se versuim om basiese dienste te lewer, belemmer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Bloemfontein se Kersvader-boemelaar is oorlede
Bloemfontein se eie Kersvader – oftewel die boemelaar Willie Keogh – is oorlede. Dié bekende gesig sou in Oktober 71 jaar oud geword het....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 18, 2025
Weens die agterstand in drukwerk sal bestuurders nie vir tydelike lisensies hoef te betaal nie
Die agterstand in drukwerk vir bestuurslisensiekaarte staan nou op ongeveer 540 000, en die proses om ‘n nuwe kaartdrukker aan te skaf is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 17, 2025
Vyfjarige Bloemfonteinertjie laat nie toe dat net een hand haar stuit nie
Die vyf-jarige Zaria Esau van Bloemfontein doen alles wat haar voorskoolse klasmaats doen – met net een hand. Zaria se ouers, Ludwig en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 17, 2025
Truecaller se ware kleure word ondersoek
Die gewilde oproep-identifikasie-toepassing, Truecaller, word tans deur die inligtingsreguleerder ondersoek. Daar is kommer dat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 17, 2025
Water sukkel steeds in 'n Vrystaatse dorp nadat nuwe watertenks nie gebruik word nie
Nadat watertenks van miljoene rande in die Manyatseng-township naby Ladybrand gebou is, het inwoners steeds nie water nie. Dit omdat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 17, 2025
Brandfort swaai 'n groot towerstaf en omskep sy stadsaal
Die Brandfort-gemeenskap in die Vrystaat se droom om die stadsaal tot sy eertydse glorie te herstel, is bewaarheid – en op televisie ten...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 17, 2025
Sibbe binnekort in die hof vir bedrog
‘ n Finansiële bestuurder en sy suster gaan in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn vir bedrog, diefstal en geldwassery. Die verdagte...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 17, 2025
Dokter praktiseer nog, kort duskant 100 jaar oud
‘ n Bekende oor-, neus- en keelspesialis van Pretoria, John Callaghan, het sy 99ste verjaardag in sy spreekkamer gevier. Op net duskant...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 17, 2025
Talle diere verloor nadat die Bloemfontein-dieretuin gesluit is
'n Totaal van 79 diere is verloor nadat van die diere van die Bloemfontein-dieretuin nie opgespoor of hervestig kon word nie toe die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 16, 2025
Byna tweeduisend nuut opgeleide konstabels sluit by die polisie aan
Byna tweeduisend nuut opgeleide konstabels sluit Vrydag by die polisiemag aan en help om misdaadbestrydingspogings regoor die land te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 15, 2025
Vrystaat kolleges is in die hof oor ‘n naam
‘n Aansoek van ‘n Vrystaatse lanboukollege wat ‘n ander kollege met ‘n soortgelyke naam daarvan beskuldig dat hulle studente afrokkel, is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 15, 2025
Die onwettige brand van bande is 'n omgewings- en gesondheidsramp
Suid-Afrika benodig 'n nuwe afvalbandbestuursplan om 'n volskaalse omgewings- en gesondheidskrisis te help voorkom. So waarsku die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 15, 2025
Vrystaatse beskuldigde vra borgtog om sy kinders te gaan sien
Nadat twee vermeende rowers in hegtenis geneem is ná ‘n plaasaanval op ‘n egpaar buite Smithfield in die Vrystaat, het een man aansoek...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 15, 2025
Kunsvlieënier word vermis nadat sy vliegtuig in die see neerstort
’ n Kunsvlieënier is vermis en waarskynlik dood nadat sy ligte vliegtuig tydens ’n lugskou in Durban in die see by Battery Beach gestort...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 15, 2025
Die OG sê daar is geen meer verantwoordbaarheid in die regering nie
Daar is ’n ernstige gebrek aan verantwoordbaarheid in die regering, en geen gevolge vir diegene wat die land se finansiële wette oortree...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 15, 2025
'n Vrystaatse paartjie is in hegtenis vir die onwettige verkoop van medisyne
Die polisie in die Vrystaat het ‘n paartjie in hegtenis geneem vir die verkoop van skedule 5-middels sonder ‘n lisensie en buite ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 15, 2025
'n Man is vas vir moord en huishoudelike geweld
Die Vrystaatse polisie het ‘n 34-jarige man in Botshabelo in hegtenis geneem wat gesoek was vir moord wat verband hou met huishoudelike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 14, 2025
Die hooggeregshof in Bloemfontein sê ‘n fluitjieblaser hoef nie om verskoning te vra nie
‘n Fluitjieblaser hoef nie om verskoning te vra, na sy die nasionale adjunkpolisiekommissaris op sosiale media daarvan beskuldig het dat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 14, 2025
bottom of page

