top of page

Nuus
EMS-ambulansmaatskappye se belastingbedrogsaak gaan voort in die Bloemfonteinse landdroshof
Die belastingbedrogsaak teen twee EMS-ambulansmaatskappye, insluitend die eienaars en rekenmeester, sal op 2 September in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Die Swart Sakeraad eis streng strawwe teen korrupsie-beskuldigdes
Die Swart Sakeraad sê strenger strawwe moet opgelê word aan mense in die land wat aan korrupsie skuldig bevind word. Die organisasie het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Vrystaat Landbou en AgriSA sal voortaan ‘saampraat’
Ná ontevredenheid vroeër vanjaar onder lede van Vrystaat Landbou (VL) oor die manier waarop AgriSA sekere sake hanteer het, het die twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Vrese oor ‘n reeksmoordenaar neem toe
Vrese oor 'n reeksmoordenaar neem toe in Pretoria nadat die vierde verbrande liggaam van 'n vrou naby die Waltloo-treinstasie ontdek is. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
'n Bloemfonteinse polisiesersant word vermis
Die 47-jarige polisiesersant Vuyiswa Martha Nduna, gestasioneer by die Bainsvlei-polisiestasie, word vermis. Sy is verlede Vrydag laas...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Derduisende gesoekte verdagtes is in hegtenis geneem
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die afgelope week, tydens intelligensie-geleide misdaadbestrydingsoperasies regoor alle provinsies,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Blokkasies by die grens kan tot voedseltekorte in Suid-Afrika lei
Die vleisinvoerder Merlog Foods het gewaarsku dat Suid-Afrika voedseltekorte en hoër pryse in die gesig staar indien onnodige blokkasies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
Die hoeveelheid buitelandse burgers wat openbare gesondheidsdienste gebruik is onbekend
Die regering weet nie hoeveel buitelanders Suid-Afrika se openbare gesondheidsdienste gebruik nie. Volgens die minister van Gesondheid,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
ChatGPT kan tieners se geestesgesondheid leed aandoen
ChatGPT kan aan 13-jariges verduidelik hoe om dronk en hoog te word, hulle vertel hoe om eetversteurings weg te steek, en help om 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
‘Geen ANC-lid sal Kill the Boer sing nie’
Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê geen ANC-lid sal toegelaat word om die struggle-lied Kill the boer, kill the...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Malema gaan nie oor beweerde dieremishandeling vervolg word nie
Die leier van die EFF, Julius Malema, gaan nie op 'n aanklag van dieremishandeling vervolg word nie. Die Nasionale Raad van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
'n Vis is glo die oorsaak van 'n veldbrand in Kanada
Nadat 'n groot veldbrand in Ashcroft in Kanada geblus is, het brandbestryders besef dit was 'n vis wat die brand veroorsaak het. Volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
'n Vrystaatse rehabilitasiesentrum is weens gasverwarmers gesluit
Die Charlotte Maxeke-rehabilitasiesentrum in Botshabelo in die Vrystaat is tydelik gesluit. Dit wees die risiko van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Geliefde skrywer Madelein Rust sterf aan kanker
Die geliefde Afrikaanse skrywer Madelein Rust is in die ouderdom van 58 aan kanker oorlede. Rust is in 2015 met borskanker gediagnoseer,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Liebenberg sê die landdros klink soos sy ma
Die vermeende diamantbedrieër Louis Liebenberg se borgtogaansoek het in die landdroshof in Bronkhorstspruit, Gauteng, begin. Hy verdedig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
‘n Vrystaatse prokureur is aan verskeie misdrywe skuldig bevind
Die Vrystaatse afdeling van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) neem met kommer kennis van die onlangse verspreiding van waninligting...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Suid-Afrika se diplomatieke strategie met Amerika kom onder skoot
Die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, het bevestig dat spesiale gesant, Mcebisi Jonas, nog nooit amptelik na die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Ramaphosa gaan ’n nasionale skoonmaakdag afkondig
President Cyril Ramaphosa sal eersdaags ’n nasionale skoonmaakdag afkondig waaraan alle Suid-Afrikaners, insluitend ministers, sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Vrystaatse munisipaliteite word gewaarsku
Die Departement van Water en Sanitasie (DWS) het 'n sterk waarskuwing aan Vrystaatse munisipaliteite gerig rakende die stadige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Aanmaningsbriewe van die SAID moenie geïgnoreer word nie
Suid-Afrikaners wat 'n Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID)-aanmaningsbrief ontvang, word aangespoor om op te tree, aangesien die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Bloemfontein se Nasionale Distrikshospitaal open ‘n nuwe tydelike ongevalleafdeling
Meer as ‘n jaar nadat ‘n brand die Nasionale Distrikshospitaal in Bloemfontein beskadig het, is ‘n tydelike ongevalleafdeling weer geopen....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Mashatile lei die veldtog vir skoon stede en dorpe in die Metro
Die Adjunkpresident, Paul Mashatile, is in die Mangaung Metro Munisipaliteit vir die Skoon stede en dorpe-veldtog. SABC News berig die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
Die diamantsektor is in die moeilikheid
Die diamantsektor is volgens die minister van Petroleum en Minerale Hulpbronne, Gwede Mantashe, in die moeilikheid. Mantashe het tydens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
BP maak sy grootste olie- en gasontdekking hierdie eeu
Die energiereus BP sê dat hy sy grootste olie- en gasontdekking hierdie eeu gemaak het terwyl hy sy fokus weg van hernubare energie en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
bottom of page

