top of page

Nuus
Daar is nie ‘n lasbrief vir Masemola se inhegtenisneming uitgereik nie
Die Nasionale Vervolgingsgesag van Suid-Afrika se Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie (IDAC) het weereens gesê berigte wat beweer dat 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
Digitale stelsel word ingestel om swartmark-medisynehandel te bekamp
Die Departement van Gesondheid is besig om 'n nuwe elektroniese mediese rekordstelsel in te stel om mense wat medikasie by verskeie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
Amerika stel ‘n verdoemende verslag oor Suid-Afrika bekend
Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het ʼn verdoemende verslag oor menseregtepraktyke in Suid-Afrika bekend gestel, en die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
Die Naledi Sun Hotel open weer hul deure
Eienaarskap van die Naledi Sun Hotel in Thaba Nchu is deur die Departement van Landelike Ontwikkeling aan die Vrystaatse Provinsiale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
‘n Suid-Afrikaanse professor is die eerste vroue-sterrekundige vir die Britse koningshuis
’n Suid-Afrikaans gebore professor het geskiedenis gemaak as die eerste vroue-sterrekundige wat in diens van die Britse koningshuis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
Verdagte word gesoek nadat 'n Heidedal-man oppad werk toe geskiet is
Die polisie in die Vrystaat soek na ‘n verdagte nadat ‘n 44-jarige man op pad werk toe in Heidedal noodlottig geskiet is. Twee broers...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
Die VF Plus stel 'n parallelle nasionale dialoog voor – sonder die ANC
Die leier van die VF Plus, doktor Corné Mulder stel ’n parallelle Nasionale Dialoog voor sonder die ANC. Dit volg nadat die party Dinsdag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
Die Bloemfontein-man met vee in sy erf oortree geen wette nie
Geen munisipale verordeninge word oortree deur die inwoner van Rayton in Bloemfontein wat 40 skape en 34 beeste op sy erf aanhou nie. 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
'n Vrystaatse munisipaliteit skuld meer as 'n biljoen rand aan Eskom
Die Dihlabeng- plaaslike munisipaliteit in die Vrystaat se Eskom-skuld het oor nege jaar van R74 miljoen tot R1.1 biljoen gegroei. Dié...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
Regsadvies moet verkry word oor 'n Pelonomi-ondersoek
Nadat die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein ondersoek is, sal regsadvies eers ingewin word voordat 'n besluit geneem sal word oor of die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
Steenhuisen sê Trump se tariewe gaan nie oor die balansering van handel nie
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê dit is nou duidelik dat tariewe van Amerika nie net oor die balansering van handel gaan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
Nsfas sukkel met opgeblase fakture van akkommodasiediensverskaffers
Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (Nsfas) sukkel met opgeblase fakture deur akkommodasiediensverskaffers. Dit is volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
’n Erge hittegolf dryf veldbrande oor Suid-Europa aan
’ n Erge hittegolf dryf veldbrande oor Suid-Europa aan, wat duisende mense laat ontruim en temperature bo 40 grade Celsius stoot. Rooi...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
AfriForum en Solidariteit boikot die Nasionale Dialoog
AfriForum en die Solidariteit Beweging het by nalatenskapstigtings aangesluit om die Nasionale Dialoog te boikot. Die dialoog se eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
Eskom beklemtoon die risiko’s van elektrisiteitsgebruik
Eskom het die afgelope jaar 200 beserings en sterftes, wat met elektrisiteitsvoorvalle verband hou, aangemeld - wat die voortdurende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
‘n Vrystaatse tiener is vir sy gesin se moord gevonnis
’n Vrystaatse 18-jarige seun is vir die moord op sy ma, stiefpa en vyfjarige broer in die Harrismith-hooggeregshof tot 15 jaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
Studente maak skoonskip by die EDHE Intervarsity streeksronde in Bloem
Die Vrystaatse Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) het weereens hul reputasie as streekleiers in studente-entrepreneurskap...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
Vala Umgodi roei onwettige mynbou in die Vrystaat uit
Die Vrystaatse-polisie het groot sukses behaal met hul multidissiplinêre Vala Umgodi-operasies wat tot verskeie inhegtenisnames en die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
Bloemfontein takel onwettige afval een hoop op 'n slag
Die vaste-afval- en vlootbestuurspan in die Mangaung Metro Munisipaliteit doen hul deel om Bloemfontein skoon te hou. Volgens hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
Kelly Smith se aansoek om verlof tot appèl teen haar vonnis word aangehoor
Terwyl die vermiste Joshlin Smith steeds nie gevind is nie, gaan haar ma, Kelly Smith, saam met Jacquen Appollis en Steveno van Rhyn weer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
Die einde van lang toue vir ID's en paspoorte is in sig
Die minister van binnelandse sake, Leon Schreiber, sê die einde is in sig vir wag in lang rye om vir ID's of paspoorte aansoek te doen....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
Die DA sê nee vir die ANC se voorstel om nog partye by die RNE toe te laat
Die leier van die DA, John Steenhuisen, sê hy verwerp ʼn voorstel van die ANC om die regering van nasionale eenheid uit te brei deur nog...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
NWU sê 'n stemnota teen Christenskap is oud en belaglik
'n Stemboodskap wat beweer dat studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) nie hul Christenskap mag uitleef...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
Pelonomi vra die Menseregtekommissie om hulp
Die bestuur van Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein het die Menseregtekommissie (MRK) versoek om te help om die probleme by die hospitaal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
bottom of page

