top of page

Nuus
Bejaardes word deur aanlyn-swendelaars geteiken
‘n Onlangse studie deur Suleman Lazarus van die Universiteit van die Wes-Kaap (UWK) en Britse akademici toon dat bejaardes toenemend deur...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 13, 2025
'Afrikaanse kykers word nie die nodige respek betoon nie'
Die Suid-Afrikaanse Uitstaaikorporasie (SAUK) kan nie eens Afrikaanse kykers die nodige respek betoon deur net altyd die Afrikaanse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 13, 2025
Die regstelling van 'n mislukte huisoorhandiging in Bloemfontein word verwelkom
Die openbare beskermer het die implementering van hul remediërende stappe deur die Vrystaatse Departement van Menslike Nedersettings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 13, 2025
Ruvasa se hoof sê hy het begrip vir die frustrasie van ‘n Vrystaatse boer
’n Vrystaatse stoet- en kommersiële beesboer by Senekal het die staat se veeartsenydienste onder meer as “wanordelik en onderbeman”...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 13, 2025
Ten spyte van uitdagings vorder die Metro se Veiliger Stad-veldtog goed
Die burgemeesterskomiteelid vir openbare veiligheid en vervoer in die Mangaung Metro Munisipaliteit, Sibongile Tsoleli, sê dat daar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 13, 2025
Ramaphosa bring hulde aan David Mabuza
President Cyril Ramaphosa het tydens sy lofrede by die voormalige adjunkpresident, David Mabuza, se staatsbegrafnis hom as ‘n vereniger...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 13, 2025
Honderde militêre veterane wag steeds vir die vrystelling van hul pensioenfonds
Meer as 300 militêre veterane wag steeds vir die regering om hul pensioenfondse vry te stel. ‘n Voormalige bevrydingstrydvegter, Howard...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 13, 2025
Suid-Afrika wen die tweede toets teen Italië
Suid-Afrika het 'n rooi kaart in die eerste helfte vir die agtste speler, Jasper Wiese, oorkom en Italië met 45-0 in die Oos-Kaap geklop,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 13, 2025
Duisende mense besoek die Vrystaatse dinosourus interpretasiesentrum
In die eerste twee weke van die amptelike opening het die Kgodumodumo Dinosourus Interpretasiesentrum byna 9000 besoekers ontvang. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 12, 2025
ACSA skors hul uitvoerende beampte
Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (ACSA) het die groep se uitvoerende beampte van ondernemingssekuriteit en nakoming op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 12, 2025
Sinner sal teen Alcaraz om die Winbledon-kroon meeding
Die vlugvoetige Italianer, Jannik Sinner, het na sy eerste Wimbleton-eindstryd deurgedring. Dit na hy Novak Djokovic in drie stelle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 12, 2025
Leerders met gedragsprobleme besoek ‘n korrektiewe sentrum
‘n Jeugintervensieprogram wat daarop gemik is om gedragsuitdagings aan te spreek en toekomstige kriminele aktiwiteite onder...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 12, 2025
Vroue wat ‘n bejaarde mishandel sal in aanhouding by
Die 64-jarige bestuur van die Silver Village Assisted Living Facility in Welkom, Lynette Brummer, en die drie ander vroue wat daarvan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 12, 2025
Die Nasionale hospitaal se kraamsaal is gesluit
Die 21-bed kraamsaal by die Nasionale Distrikshospitaaal in Bloemfonteint is deur die Departement van Arbeid en Indiensneming gesluit. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 12, 2025
‘n Bloemfonteinse rekenmeester is in ‘n kritieke toestand na ‘n motorongeluk
Familie van die 80-jarige Bloemfonteinse rekenmeester, Kobus Spies, vra dat mense hom in hul gebede sal opdra. Spies is in ‘n kritieke...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 12, 2025
Die Nasionale Dialoog is 'n geleentheid om uitdagings te bespreek
Die Nasionale Dialoog is ‘n geleentheid om Suid-Afrika se ekonomiese en demokratiese uitdagings openlik te bespreek. So sê President...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 12, 2025
Die Cheetahs vier hul 130ste bestaansjaar met ‘n wen
'n Laat drie deur Ntokoza Makhaza het die Cheetahs gehelp om 'n onvergeetlike oorwinning van 24-20 oor Georgië te behaal. Dit tyden die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 12, 2025
Moulin Rouge se rooi lemmer draai weer
Die lemme van die beroemde Moulin Rouge-kabaret in Parys, Frankryk, draai weer ná meer as 'n jaar. Maroela Media berig honderde mense het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Duisende rand se nagemaakte produkte in Welkom gekry
Die polisie in die Vrystaat het nagemaakte goedere ter waarde van meer as R725 000 in Welkom gekonfiskeer. Beamptes het Donderdag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
President spreek SA toe oor bewerings teen polisie
President Cyril Ramaphosa gaan eers verskeie konsultasies onderneem voordat hy gaan reageer op die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Bosa beplan regstappe teen beurtwater by noodsaaklike instellings
Bosa beplan om voort te gaan met sy regstappe teen die regering om beurtwater by noodsaaklike instellings in die land te voorkom. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Geen DA-minister gaan Nasionale Dialoog bywoon
Die leier van die DA, John Steenhuisen, sal nie deelneem aan president Cyril Ramaphosa se Nasionale Dialoog nie. Dit nadat die DA se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Eskom geprys vir voortydige herstel van krageenheid
Die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, het Eskom-bestuur geprys vir die versekering van die terugkeer van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
Vrystaat-man sit lewenslank vir verkragting van sy dogter
‘ n Man is in die Ladybrand-streekhof tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die verkragting van sy eie dogter. Bloem Express berig die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 11, 2025
bottom of page

