top of page


Sportnuus
KRIEKET: Namibië & Suid-Afrika maak T20-geskiedenis in Windhoek
Namibië sal in Oktober geskiedenis maak wanneer hulle die Proteas verwelkom vir ’n T20-kragmeting in Windhoek. Diè wedstryd dien ook as...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 30, 2025
RUGBY: Etzebeth terug op sy beste terwyl Sharks mik na VRK-halfeindstryd
Ten spyte van ‘n seisoen wat deur wisselvalligheid van die Sharks gekenmerk is in die VRK-reeks, is ‘n potensiële tuishalfeindstryd nou...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 28, 2025
GHOLF: Nicklaus verras deur McIlroy se afwesigheid by toernooi
Jack Nicklaus het erken dat hy onkant betrap was deur Rory McIlroy se besluit om die Memorial-toernooi oor te slaan. McIlroy gaan vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 28, 2025
KRIEKET: RCB verstom LSG met rekord lopie-jaagtog
Die Royal Challengers Bengaluru het ‘n briljante kolfvertoning gelewer om hul plek in die eerste Kwalifiseerder vas te maak nadat hulle...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 28, 2025
TENNIS: Djokovic slaan op wennoot af vir Franse Ope-titel
Die 24-malige Grand Slam wenner, Novak Djokovic, het sy aanspraak op ’n vierde Franse Ope-titel positief begin toe hy sy eerste ronde...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 28, 2025
RUGBY: Engeland veteraan loskopstut hang rugbystewels op
Die Leicester Tigers en Engeland se hardebaard loskopstut, Dan Cole, het uiteindelik besluit om na afloop van diè seisoen sy stewels op...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 28, 2025
SOKKER: Banyana begin Afrikanasiesbeker-veldtog teen Botswana
Banyana Banyana sal Botswana in hul Drie Nasies-reeks-openingswedstryd Woensdag aanvat gevolg deur ‘n wedstryd teen Zambië volgende...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 28, 2025
KRIEKET: Engelse klubspan herskryf rekordboeke
Die rekordboeke is Saterdag op ’n skouspelagtige wyse herskryf nadat die Richmond-klub se vierde span deur North-London se derdes in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 27, 2025
RUGBY: Stormers in Glasgow en gereed vir VRK-glorie
Die Stormers is die enigste Suid-Afrikaanse span wat weg speel in hierdie naweek se Verenigde Rugby Kampioenskap-kwarteindstryd - met ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 27, 2025
RUGBY: VRK Speler van die Seisoen-kortlys word aangekondig
Sacha Feinberg-Mngomezulu, Cameron Hanekom en Wilco Louw is genomineer vir die Suid-Afrikaanse Vodacom VRK Speler van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 27, 2025
GHOLF: El Pato wen sy tweede major titel binne sewe dae
Die Argentynse legende Angel Cabrera het ’n seldsame prestasie behaal deur twee major - titels binne die bestek van 'n week te kon opraap....

Saamgestel deur Armando Pieters
May 27, 2025
TENNIS: Alcaraz & Swiatek veilig deur na tweede ronde by Franse Ope
Die verdedigende kampioene Carlos Alcaraz en Iga Swiatek het hul Franse Ope-veldtog suksesvol aan die gang gekry deur maklik deur te...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 27, 2025
SOKKER: Liverpool lig Engelse Premierliga-trofee vir rekord 20ste keer omhoog
Liverpool is Sondagaand as die Engelse Premier-liga wenner vir ’n rekord gelykstaande 20 ste keer gekroon toe hulle ’n gelykop-uitslag...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 26, 2025
KRIEKET: Sunrisers Hyderabad se Heinrich Klaasen sorg vir laaste vuurwerke in IPL
Heinrich Klaasen het in wedstryd nommer 68 van die IPL ‘n skouspelagtige onoorwonne 105 aangeteken vir die Sunrisers Hyderabad teen die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 26, 2025
RUGBY: Pumas vee Griekwas uit die pad om as SA Beker-kampioen gekroon te word
Die Pumas is as die nuwe SA Beker kampioen gekroon nadat hulle die Griekwas gestoomroller het met 39 – 14 in die Mbombela Stadion in...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 26, 2025
FORMULE EEN: Lando Norris wen sy eerste Monaco Grand Prix
Die Britse renjaer Lando Norris het Sondag sy eerste Monaco Grand Prix gewen nadat hy van die begin af voor weggespring het in ‘n tyd...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 26, 2025
TENNIS: Franse Ope begin sonder enige opskuddings op Dag 1 by Roland Garros
Topgekeurde Aryna Sabalenka het maklik met haar opponent in die eerste ronde van die Franse Ope afgereken toe Kamilla Rakhimova in net...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 26, 2025
RUGBY: Damian Willemse se rooikaart skud Stormers se VRK-hoop
Die Stormers het ‘n ernstige terugslag gekry nadat Damian Willemse ‘n skorsing van drie wedstryde ontvang het vir ‘n rooikaart-voorval in...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 23, 2025
TENNIS: Loting vir 2025 Franse Ope bekendgemaak
Die wêreld se nommer een manspeler Jannik Sinner en driemalige Franse Ope kampioen Novak Djokovic is in dieselfde helfte van die loting...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 23, 2025
TENNIS: Iga Swiatek se Franse Ope-kroon is vanjaar in die gedrang
Iga Swiatek se oorheersing by Roland Garros gaan vanjaar onder druk wees met haar daling tot die wêreldnommer vyf wat na 173 weke in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 22, 2025
BOKS: Fillippynse legende Manny Pacquiao klim weer terug in kryt vir titelgeveg
Die Filippynse legende en ‘n voormalige senator Manny Pacquiao het sy uittrede onderbreek om weer deur die toue te klim vir die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 22, 2025
KRIEKET: Paul Stirling maak geskiedenis terwyl Ierland die Windies klop in eerste eendagwedstryd in Dublin
Ierland het die Wes-Indiese Eilande in die openingswedstryd van hul eendag-reeks in Dublin met 124 lopies afgeransel. Die tuisspan het...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 22, 2025
RUGBY: Zenay Jordaan keer terug as afrigter vir Bok vroue voor 2025 Wêreldbeker-toernooi
Zenay Jordaan sal later vanjaar in Engeland in ‘n afrigtingskapasiteit terugkeer na die wêreldverhoog. Die 34-jarige Jordaan wat ook ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 22, 2025
GHOLF: Konig trotseer wind om vroeë voortou te neem by Betway Big Easy Tour2-toernooi in Glenvista
Harry Konig het ‘n uitstekende sewe-onder-baansyfer 65 aangeteken om ‘n skraal voorsprong van een hou te neem na die tweede ronde van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 22, 2025
bottom of page

