top of page

Alle Plasings
ANC-raadslede moet die DA navolg
Die DA se federale voorsitter, Helen Zille, het president Cyril Ramaphosa se gebruik van haar party se plaaslike regeringsrekord as 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Bloem se lamppale word glo deur ‘n sindikaat geteiken
Daar is nuwe tendens in Bloemfontein waar lamppale beskadig word, en die stad se elektrisiteitsverskaffer, Centlec, glo dit is ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Motshekga vermors glo miljoene rande
Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, word daarvan beskuldig dat sy meer as R20 miljoen rand aan reiskoste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Verdagtes beroof ‘n Vrystaatse vulstasie
Verdagtes wat die Kroonvaal Engen 1 Stop Suid beroof het, is steeds soek. Parys Gazette berig volgens polisiewoordvoerder, sersant...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
KRIEKET: Wolvaardt sê die eendag internasionale reeks teen Pakistan is noodsaaklike voorbereiding vir die Wêreldbeker
Die Proteas Vroue-kaptein, Laura Wolvaardt, sê die eendag internasionale reeks teen Pakistan is noodsaaklike voorbereiding vir die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
ATLETIEK: Tshite en Van Der Walt vorder na die volgende rondtes in Tokio
Dit was ‘n uitdagende dag vir Span Suid-Afrika by die Wêreldatletiekkampioenskappe in Tokio, met slegs Tshepo Tshite en Zeney van der...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
BOKS: Die voormalige wêreldkampioen, Ricky Hatton, is in die ouderdom van 46 oorlede
Die voormalige wêreldkampioen, Ricky Hatton, is op 46-jarige ouderdom oorlede, met die polisie wat bevestig het dat hy Sondagoggend by sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Daar is steeds ʼn agterstand in die druk van lisensiekaarte
Daar is steeds ʼn geweldige agterstand in die druk van lisensiekaarte nadat die land se enigste drukker vroeër vanjaar vir 90 dae buite...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Onwettige mynbou word vasgevat in die Vrystaat
Meer as 80 verdagtes is deur die Vrystaatse polisie tydens hul Vala Umgodi-operasies teen onwettige mynbou in hegtenis geneem. Polisie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Diefstal van watermeters in Bloemfontein kan lei tot 30 jaar tronkstraf
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit het 'n waarskuwing uitgereik aan inwoners nadat die diefstal van en vandalisme aan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Wally Rhoode is vrygespreek van wangedrag in Phala Phala-plaasdiefstalondersoek
‘ n Lid van president Cyril Ramaphosa se presidensiële beskermingsdienste, generaal-majoor Wally Rhoode, is deur ‘n dissiplinêre...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Suid-Afrika gaan help om die mensdom weer in meer as 50 jaar op die maan te kry
Suid-Afrika gaan 'n klein aandeel hê daarin om die mensdom weer op die maan te kry. Die waarnemende uitvoerende beampte van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Oranje-meisie kry 100% vir 'n gedig aan haar ma
Vir die eerste keer in 14 jaar het 'n leerling 100% in die Goudveld-Hoërskool se Taal-en-kunstefees in die kategorie van selfgeskrewe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Albinisme-bewustheidsmaand word gevier
Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede vier hierdie maand Nasionale Albinisme-bewustheidsmaand. Die nasionale dag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
'n Ervare bewaarder is dood toe 'n olifant hom deurboor
ʼn Gesoute olifantbewaarder is dood nadat een van die olifante in 'n rehabilitasiesentrum hom deurboor het. Israel Shambira, 'n senior...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
‘n Vermiste Vrystaatse kleuter is binne 24-uur opgespoor
Te danke aan ‘n vinnige en gesamentlike polisiepoging is tweejarige Vrystaatse seuntjie binne 24 uur opgespoor nadat hy as vermis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Suid-Afrika staar nog ‘n ekonomiese terugslag in die gesig
Suid-Afrika staar nog ’n ekonomiese terugslag in die gesig aangesien die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede, bekend as Agoa, die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
‘n Vermeende Bloemfonteinse dief word in die tronk opgespoor
’n 28-jarige man wat glo by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se kantore in Bloemfontein in gebreek het, is by ‘n tronk in Wepenaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Vrystaatse burgemeesters verontagsaam die ANC
Vrystaatse burgemeesters het die ANC openlik verontagsaam deur die party se ultimatum van die provinsiale sekretaris te verwerp wat hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Die Valke moet ‘n Bloemfonteiner se vermiste goudstawe opspoor
‘n Aansoek van ‘n Bloemfonteinse sakeman teen die minister van polisie en die Valke om 20 goudstawe op te spoor nadat hy vroeër vanjaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
RUGBY: Die Cheetahs, Springbokke en Springbok-vroue die naweek
CHEETAHS: Die Cheetahs se Curriebekerdroom het Saterdagaand in Kimberley tot stilstand gekom toe die Griekwas met 25–5 in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
BOKS: Bokser Terence Crawford het die eerste bokser geword wat ‘n onbetwiste kampioen in drie verskillende gewigsklasse was
Bokser Terence Crawford het eer aan die Here Jesus Christus gegee na sy eenparige oorwinning oor Canelo Alvarez in Las Vegas, VSA, die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
ATLETIEK: Oblique Seville is gekroon as die wêreld se vinnigste man
Oblique Seville van Jamaika is die nuwe 100 m-wêreldkampioen nadat hy die titel in Tokio met ‘n indrukwekkende tyd van 9,77 sekondes...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
BKS: Nóg nuwe gevalle in die Vrystaat
Nóg nege nuwe gevalle van bek- en klouseer in die Vrystaat aangemeld is. Dit volgens die Departement van Landboue en Landelike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
bottom of page

