top of page

Alle Plasings
Die UV is gereed vir hul jaarlikse Eko-Voertuigwedren
Na nege maande se praktiese opleiding in groen energie en volhoubare ingenieurswese, is 201 studente gereed om hul selfgeboude...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Die adjunk-nasionale polisiekommissaris is geskors
Die adjunk-nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, is met onmiddellike effek geskors. Die skorsing volg op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Busa het minister Parks Tau gekritiseer nadat hy konsepwysigings aan die Nasionale Kredietwet teruggetrek het
Business Unity South Africa (Busa) het die minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, gekritiseer nadat hy konsepwysigings aan die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 14, 2025
E-taximaatskappye sal voortaan aan streng vereistes moet voldoen
E-taximaatskappye soos Uber en Bolt sal voortaan aan streng vereistes moet voldoen, insluitend die vertoon van kentekens, die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 14, 2025
Die bedrogsaak van die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging en sy medebeskuldigdes is uitgestel
Die bedrogsaak van die president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging (Safa) en sy medebeskuldigdes is tot 21 November uitgestel. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 14, 2025
‘n Verkragtingsbeskuldigde word lewenslange tronkstraf in Bloemfontein opgelê
Die Mangaung-eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortredings het nog ‘n suksesvolle skuldigbevinding behaal na die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 14, 2025
Die regering skuld die Ouditeur-generaal byna R2-miljard
Die Nasionale Tesourie het onthul dat die Ouditeur-generaal byna R2-miljard geskuld word deur staatsinstellings, insluitend...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 14, 2025
Die Springbokke behaal ‘n rekord-oorwinning oor die All Blacks
Die Springbokke het 'n rekord-oorwinning van 43-10 oor Nieu-Seeland in Wellington behaal. News24 berig Suid-Afrika se ses drieë was die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 13, 2025
Bloemfonteiners se hekmotors is nou ‘n bietjie veiliger
Bloemfonteiners kan uiteindelik 'n sug van verligting slaak na maande van motorhekdiefstalle. FS Online berig dit kom na die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 13, 2025
‘n Vermiste vlieënier se liggaam spoel op Durban-strand uit
Die liggaam van die vermiste 61-jarige vlieënier Andrew Blackwood-Murray, het Saterdagoggend op Durban-strand uitgespoel. Maroela Media ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 13, 2025
VISVANG: Die Vrystaat stap weg met ‘n brons medalje
Die Vrystaat span het die brons medalje huistoe gebring in die 2025 Gestremde SA kampioenskappe. Luidens ‘n plasing op die Vrystaat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 13, 2025
‘n Boete word van Mashatile se salaris afgetrek
Adjunk-president, Paul Mashatile het besluit om ‘n boete wat die gesamentlike komitee oor etiek en ledebelange van die parlement hom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 13, 2025
Petrolpryse styg dalk
Die petrolprysherstel bou steeds op vir ‘n styging by die pompe in Oktober. Data van die Sentrale Energiefonds vir die einde van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 13, 2025
Deel van ‘n vrou se liggaam is in Heidedal gevind
Die Heidedal-polisie het 'n ondersoek van stapel gestuur na hulle ‘n deel van ‘n vrou se liggaam in 'n vervalle gebou gevind het. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 13, 2025
Charlie Kirk: ‘n Familielid help om die vermeende moordenaar uit te lewer
Amerikaanse owerhede het bevestig hulle het die man aangekeer wat daarvan beskuldig word dat hy die aktivis Charlie Kirk vermoor het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
‘n 81-jarige man is in Bloem se middestad inhegtenis geneem
'n Operasie onder leiding van die Provinsiale Georganiseerde Misdaad-eenheid, in samewerking met die Shoprite Groep se ondersoekspan, het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Die aantal polisie-personeel is steeds onder optimale vlakke
Ten spyte van 'n beskeie toename in personeelgetalle in die polisie oor die afgelope drie jaar, bly die aantal personeel ver van optimale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
RUGBY: Rugby- en wynlegende Jan Boland Coetzee is in die ouderdom van 80 oorlede
Die oud-Springbok en wynmaker, Jan Boland Coetzee, is Vrydag op 80-jarige ouderdom in sy huis op Stellenbosch oorlede, ná ‘n kort...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
ATLETIEK: Die Suid-Afrikaanse naelloopster, Bayanda Walaza, sal nie die Wêreldkampioenskap in Tokio meemaak nie
Die Suid-Afrikaanse naelloopster, Bayanda Walaza, sal nie die Wêreldkampioenskap in Tokio meemaak nie, nadat die mediese span hom weens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
KRIEKET: Proteas Vroue se veelsydige speler, Suné Luus, sê die span is in ‘n sterk gemoedstoestand vir die 2025 IKR Vroue Krieket Wêreldbeker
Proteas Vroue se veelsydige speler, Suné Luus, sê die span is in ‘n sterk gemoedstoestand vir die 2025 IKR Vroue Krieket Wêreldbeker, wat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Die Vrystaatse Onderwysdepartement ontvang wiele van transformasie
Die Vrystaatse LUR vir Onderwys, Mamiki Maboya, het die oorhandiging van 30 voertuie van die LUR vir Gemeenskapsveiligheid, Paaie en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
‘n Bejaarde Bloemfonteiner se vermeende moordenaars word gesoek
'n Saak van moord en huisroof word deur die Parkweg-polisie ondersoek na ‘n 75-jarige man se liggaam in Pellissier, Bloemfontein,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Bester kon nie Beauty and the Bester stuit nie
Die driedelige Netflix-dokumentêre ware-misdaadreeks, "Beauty and the Bester", mag uitgesaai word. Dit nadat die dringende aansoeke van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
Universitas Akadamiese Hospitaal vier nog ‘n suksesvolle nieroorplanting
Beide die skenker en die ontvanger vaar goed nadat nog 'n lewensreddende nieroorplanting in Universitas Akademiese Hospitaal in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 12, 2025
bottom of page

