top of page

Nuus
Salga sê Nersa se skikking met Eskom sal die lewenskoste vererger
Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsvereniging (Salga) sê die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se skikking van R54...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
De Lille verskyn voor die parlement
Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sal voor die parlement se Portefeuljekomitee oor Toerisme verskyn om rekenskap te gee van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
Ramaphosa is ontevrede met Masemola se besluit
President Cyril Ramaphosa is ontevrede met die besluit van die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, om politieke...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
Bloemspruit-lugmagbasis is besteel sonder dat wagte enigiets daarvan weet
'n Bus se enjin en ratkas is by die Bloemspruit Lugmagbasis in Bloemfontein gesteel, en 'n houer vol ammunisie is oopgebreek en besteel –...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 31, 2025
'n Bloemfonteinse vrou se Facebook-plasing oor 'n ongelukstoneel het 'n reuse-impak
'n Bloemfonteinse vrou, Lara Rossouw, het raad op haar Facebook gedeel het nadat sy op ‘n ongelukstoneel buite Jansenville in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 31, 2025
Kurt Darren spoeg vuur oor kaartjies steeds vir sy gekanselleerde vertoning verkoop word
Die sanger Kurt Darren spoeg vuur omdat kaartjies vir die Kurt Darren Ikoon- konsert steeds te koop is nadat hy hom reeds drie weke...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 31, 2025
'n Slimvaardigheidsentrum is in die Vrystaat bekend gestel
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding en die Chemiese Nywerhede Onderwys- en Opleidingsektorowerheid (Chieta) het ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 31, 2025
Vroulike polisielede in die Vrystaat is vereer
Die polisie in die Vrystaat het vroulike lede vereer tydens ‘n spesiale medaljeparade in Tumahole in die Fezile Dabi-distrik. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 31, 2025
Jong plaasmeisie skou internasionaal met honde
'n Twaalfjarige diereliefhebber van Oudtshoorn, Lea Olivier, is pas terug van haar eerste internasionale hondeskou wat op 10 Augustus in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 31, 2025
President Ramaphosa doen ‘n beroep op versterkte ekonomiese bande tussen Suid-Afrika en Zimbabwe
President Cyril Ramaphosa doen ‘n beroep op meer samewerking en beleggings deur beide die Zimbabwiese en Suid-Afrikaanse privaatsektor. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 30, 2025
‘n Bloemfonteinse bedrog-en afpersingsaak neem ‘n nuwe wending
Die bedrog- en afpersingsaak waarby 'n 40-jarige man van Botshabelo betrokke is, het 'n nuwe wending geneem na hy vrygelaat is. Volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 30, 2025
Ongeluk in Bloemfontein laat twee ernstig beseer terwyl een persoon sterf
‘n Ongeluk Donderdagaand tussen twee bakkies op die Nelson Mandela Rylaan brug wat oor die N1 loop het die lewe van ‘n vrou geëis, terwyl...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 30, 2025
Die Poskantoor staak uitgaande pakkies na die VSA
Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het alle uitgaande pakkies na die Verenigde State van Amerika (VSA) met onmiddellike ingang gestaak. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 30, 2025
Die regering beoog om sy energiemengsel drasties te verander
Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die regering beoog om sy energiemengsel drasties te verander. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 30, 2025
Geregtigheid word steeds na agt jaar vir vermoorde konstabels geëis
Die gemeenskap van die Vrystaatse dorpie, Koffiefontein, eis steeds na agt jaar geregtigheid vir twee konstabels wat in 2017 vermoor is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
Opposisiepartye staan die Metro se afskryf van miljoene rande se bates tee
Opposisiepartye het beswaar geopper teen die Mangaung Metro Munisipaliteit wat R7,4 miljoen se bates wil afskryf. Volgens Bloemnuus sê...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
‘n Vrystaatse sakeverou kry ‘n opgeskorte vonnis vir bedrog en geldwassery
'n Vrystaatse sakevrou en haar maatskappy is deur die Phuthaditjhaba-landdroshof gevonnis nadat sy vals Covid-19 Ters-eise vir 16...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
Bloemfontein se SANBS vier een van hul eie
Terwyl die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBS) hul ChangeALife-plaatjieveldtog voortsit, vier hul een van hul eie. Luidens ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
Suid-Afrika se eerste lewende skenkernier-verwydering is suksesvol
In 'n eerste vir Suid-Afrika het 'n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand 'n lewende skenkernier suksesvol...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
Vroue in die Vrystaatse polisie word vir jare se diens vereer
As deel van die Vrouemaand-vieringe, wat die opofferings, toewyding en leierskap van Vrystaatse polisie-vroue erken, is ‘n spesiale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
Die identiteit van 'n oorledene in Kroonstad is nog nie bekend nie
'n Nadoodse ondersoek in verband met die oorskot van ‘n jong man wat verlede week op ‘n plaas buite Kroonstad opgegrawe is, vind in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
'Geen beter plek om bek-en-klouseer te stop as by 'n padblokkade nie'
Die voorsitter van die Rooivleisprodusenteorganisasie (RPO) in die Vrystaat, PD Cilliers, sê daar is nie ’n beter plek om bek-en-klouseer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
Slegte nuus vir braailiefhebbers
Vleispryse in Suid-Afrika bly steeds hoog. Volgens die jongste braai-indeks is die tipiese braaimandjie 6,7% duurder as ’n jaar gelede....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
AfriForum is sterk gekant teen die afskaf van private grondbesit
Die burgerregteorganisasie AfriForum het skerp standpunt ingeneem teen die MK-party se LP, Mzwanele Manyi, se voorgestelde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
bottom of page

