top of page

Nuus
Die Oorlogsmuseum is een van die land se bestes
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein is nou amptelik een van die drie beste museums in Suid-Afrika. Dit nadat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
Die Good-party is bekommerd oor die gebrek aan ‘n plan om MIV/Vigs te beveg
Die Good-party sê hulle is bekommerd oor die regering se gebrek aan ‘n plan om MIV/Vigs te beveg. Dit is nou drie maande sedert Amerika...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
NSFAS word gekritiseer oor betalings direk aan studente
Private voorsieners van studentebehuising het NSFAS gekritiseer omdat dit akkommodasiefooie direk aan studente betaal het, in plaas van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
Taylor Swift is verloof
Amerikaanse pop-ster Taylor Swift en voetbalspeler Travis Kelce is verloof. Die goeie nuus is op 'n gesamentlike plasing op Instagram...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
Werkers bly tuis nadat Bophelo House oorstroom
Die hoofkantoor van die Vrystaatse Gesondheidsdepartement in Bloemfontein, Bophelo House, het oorstroom, en personeel is aangesê om van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
Die ANC sê prosesse is wel gevolg in die herontplooiing van kaders in Vrystaatse munisipaliteite
Die ANC het wel ’n intensiewe proses onderneem voordat hy die Vrystaatse munisipaliteite geïdentifiseer het waarvan die leierskorps nou...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
'n Datum is voorlopig vir die plaaslike regeringsverkiesings bepaal
Die plaaslike regeringsverkiesings sal enige tyd tussen 2 November volgende jaar en 31 Januarie 2027 plaasvind. Die Onafhanklike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
ActionSA is verontwaardig oor Vrystaatse sonpaneeltenders
ActionSA in die Vrystaat sê hulle is verontwaardig dat die Matjhabeng-munisipaliteit na bewering ‘n sonpaneeltender ter waarde van R15...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
Huisbrake bly bo-aan Suid-Afrika se misdaad-lys
Huisbrake en diefstal van persoonlike eiendom bly bo-aan die lys wanneer dit kom by misdade wat in Suid-Afrika gepleeg word. Eyewitness...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
Daar word saamgewerk om plattelandse paaie in die Vrystaat te herstel
Die regering en die landbousektor werk saam om plattelandse paaie, wat noodsaaklik is vir voedselproduksie, te herstel. Die organisasies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
Sake word van die hofrol verwyder as gevolg van die krises by Vrystaatse lykshuise
Altesaam 75 hofsake is in die eerste vyf maande vanjaar weens die krises by lykshuise in die Vrystaat van die hofrol verwyder. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
Nog vier BKS-gevalle is in die Vrystaat aangemeld
Terwyl nog bek-en-klouseergevalle (BKS) in die Vrystaat aangemeld is, het TLU SA ʼn beroep op die regering gedoen om die vervaardiging van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
Suid-Afrikaanse vroue word gewaarsku teen werksaanbiedinge in Rusland
Die ministerie van vroue, jeug en persone met gestremdhede is bekommerd oor werksaanbiedinge wat op sosiale media geadverteer word vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
‘n Vrystaatse munisipaliteit wil die eerste wees om hul eie krag op te wek
Die Vrystaatse Matjhabeng Munisipaliteit beoog om die eerste plaaslike munisipaliteit in die land te wees wat 'n lisensie bekom om sy eie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
Werksessies word gehou oor plaasveiligheid in die Vrystaat
As deel van pogings om veiligheid in die Vrystaat op te skerp, word veiligheidwerksessies elke Woensdag in elke distrik van die provinsie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
'n Vermeende skieter van Heidedal is vas
Die polisie in die Vrystaat het 'n suksesvolle opsporingsoperasie uitgevoer en 'n verdagte in hegtenis geneem wat moontlik met twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
AfriForum spreek sy kommer uit oor voorgestelde vuurwapenbeheer
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê gesprekke oor moontlike wysigings aan die Wet op Beheer van Vuurwapens by die Nasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
Die onderwysminister sê grondslagfase-onderrig kan nie opsioneel wees nie
Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het die belangrikheid van grondslagfase-onderrig beklemtoon en gesê dit is nie 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
'n Vrou verskyn in die hof vir die verkragting van 'n seun
'n Vrou het in die Musina-landdroshof in Limpopo verskyn op aanklagte van die verkragting van 'n 13-jarige seun. Polisiewoordvoerder,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
Bothaville geruk ná nog 'n wrede aanval
Die gemeenskap van Bothaville is geskok nadat nog 'n inwoner van die dorp in die Vrystaat wreed aangeval is. Dit nadat 'n egpaar Saterdag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
'n Gru-vonds is op 'n plaas naby Kroonstad gemaak
Die liggaam van 'n jong man is op ‘n plaas in die Kroonstad-distrik gevind. Hy is vermoedelik vermoor en op die plaas begrawe. Volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
'n Trompsburg-man is agter tralies nadat hy 'n skaap gesteel het
Die Trompsburg-landdroshof in die Vrystaat het 'n verdagte skuldig bevind aan die besit van gesteelde eiendom. Johannes Ramantsana is tot...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
Die ANC kan sy meerderheid in die Vrystaat verloor
Die ANC kan sy meerderheid in die Vrystaat en Mpumalanga in die 2029 nasionale verkiesing verloor. Dit is volgens ‘n onlangse verslag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
Daar is groeiende kommer oor geweld in skole
Daar is toenemende kommer oor leerders wat geweld gebruik om hul probleme op te los. Volgens SABC News sal ‘n 17-jarige leerder van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
bottom of page

