top of page

Nuus
Skote klap toe 'n motor 'n transitovoertuig van die pad af dwing op die N8
‘ n Groep rowers het met ‘n BMW in ‘n transitovoertuig vasgery om die voertuig van die pad af te dwing. In die rooftog op die N8 tussen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Die NVG verwelkom die vonnis van 'n sesjarige se verkragter en moordenaar
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het die vonnisse wat opgelê is aan die sesjarige Amantle Samane se verkragter en moordenaar,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Berigte oor 'n langer skoolvakansie is vals
Die deparement van basiese onderwys (DBO) sê daar gaan nie ekstra vakansiedae in die September-vakansie wees nie. Dit kom nadat vals...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
‘n Liggaam is naby 'n rivieroewer in die Vrystaat gevind
‘ n Geregtelike doodsondersoek is ná die ontdekking van ‘n liggaam naby die rivieroewer by Tweefontein-plaas in die Mafube-polisiegebied...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Op 96 jaar bak Oom Boet steeds blokkies vir Bloemfontein
Boet du Plessis bak al vir die afgelope 27 jaar lank vrugteblokkies wat nou nog in winkels in Bloemfontein te koop is. Die 96-jarige oom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Die woordvoerder van die departement van maatskaplike ontwikkeling is geskors
Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, het die departement se woordvoerder, Lumka Oliphant, geskors. Oliphant sê die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
BLSA sê die land het ‘n dringende hervorming van die elektrisiteitsektor nodig
Business Leadership South Africa (BLSA) sê die land het ‘n dringende hervorming van die elektrisiteitsektor nodig. Die organisasie sê...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Die SANW beplan nog ‘n militêre oefening saam met Rusland en China
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) beplan nog ʼn militêre oefening saam met Rusland en China. Die plan is om dit min of meer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Bloemfontein-onderwysers stuur glo onvanpaste boodskappe aan leerders
Leerders van St Bernard Hoërskool in Bloemfontein het openbare bewerings van seksuele teistering teen verskeie onderwysers gemaak. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Ramaphosa se lof vir Zimbabwe se grondhervorming ontketen omstredenheid
President Cyril Ramaphosa se lof vir Zimbabwe se grondhervorming het groot omstredenheid ontketen. Hy het die beleid tydens die Zimbabwe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Elvis Blue pendel vir skoolgeld
Sanger en sakeman, Elvis Blue, vorder flink met sy Elvis ry vir skoolgeld-liefdadigheidsprojek. Volgens Maroela Media pak hy weer die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Aansienlike besparings wag vir dieselverbruikers
Dieselverbruikers kan van Woensdag af aansienlike besparings by die pompe verwag, terwyl petrol 'n geringe verlaging sien. Volgens IOL ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Die EFF wil ‘n Vrystaatse dokter se praktyk te sluit
Die EFF in die Vrystaat dreig om die mediese praktyk van 'n dokter in Kroonstad te sluit wie se kleinseun hulle daarvan beskuldig dat hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Amsa begin met die sluiting van sy lang staalbesigheid
Na 78 jaar in die bedryf het ArcelorMittal Suid-Afrika (Amsa) begin met die sluiting van sy lang staalbesigheid. Die maatskappy begin om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
Die vermeende 'meesterbrein' agter 'n voormalige Centlec-hoof se moord is in Lesotho in hegtenis geneem
Die verhoor van twee vermeende moordenaars van ’n voormalige uitvoerende hoof van Centlec, die elektrisiteitsverskaffer in Bloemfontein,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
Steenhuisen stig 'n taakspan teen bek-en-klouseer
Die minister van Landbou, John Steenhuisen, het die stigting van ‘n taakspan oor die voorkoming, bestuur en beheer van dieresiektes...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
Twee mans is vas vir onwettige sigarette
Die polisie het twee mans in hegtenis geneem en onwettige sigarette ter waarde van meer as R1 miljoen in Bloemfontein gekonfiskeer. 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
Beweerde diefstal by Bloemspruit ontketen 'n politieke storm
'n Politieke storm is ontketen ná die onthulling van ammunisie wat glo vroeër by die Bloemspruit-lugmagbasis buite Bloemfontein gesteel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
'n Laerskoolmeisie van Kroonstad is voor haar skool dood gery
'n Laerskoolmeisie van Kroon Primary School in Kroonstad in die Vrystaat is dood nadat sy deur 'n motor raakgery is. Volgens VrystaatKroon...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
Misdaad by universiteite neem toe
Daar is ‘n toename in misdaad by Suid-Afrikaanse universiteite. Die misdade wat binne die instellings gepleeg word, sluit die gebruik van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
Miljoene rande word ekstra van belastingbetalers ingevorder
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens vorder miljarde rande ekstra van belastingbetalers in deurdat die belastinggrense nie met inflasie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
‘n Bejaarde in Bloem het ná maande weer warm water
Danksy AfriForum se ingryping het ’n 82-jarige Tannie ná ses maande uiteindelik weer toegang tot warm water in haar eenheid in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
BKS: Boere moet oppas vir ‘n entstof-bedrieër
Die regering het die biosekerheidsbeampte van die rooivleisbedryfsliggaam gevra om ondersoek in te stel na ’n bedrieër wat boere oor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
‘n Seldsame swampatogeen is by ‘n Bloemfonteinse hospitaal geïdentifiseer
Mediese personeel aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) en die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens by die Universitas Akademiese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
bottom of page

