top of page

Nuus
’n Formele akkreditasieproses vir buurtwagte word in die Vrystaat voorgestel
’ n Formele akkreditasieproses vir buurtwagte word in die Vrystaat voorgestel. Akkreditasie moet elke twee jaar hernu word en kan gepaard...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Die Nasionale Spoorwegbeleid kan miljarde in nuwe beleggings ontsluit
Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die Nasionale Spoorwegbeleid het die potensiaal om soveel as R100 miljard in nuwe beleggings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Maimane bevestig die Nasionale Dialoog kos amper 'n halfmiljoen rand
President Cyril Ramaphosa wil met siviele stigtings, insluitend die Steve Biko- en Thabo Mbeki-stigtings, wat die Nasionale Dialoog...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Suid-Afrika se waterskaarste kan nie as normaal behandel word nie
Die adjunkminister van Water en Sanitasie, David Mahlobo, sê Suid-Afrika se waterskaarste kan nie as normaal behandel word nie. Hy het by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Gayton McKenzie sê die MRK het by 'n politieke veldtog teen hom aangesluit
Die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, sê die Menseregtekommissie (MRK) het by ’n politieke veldtog teen hom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Harrismith-inwoners is ontevrede oor die munisipaliteit nie verdeel word nie
Inwoners van Harrismith in die Vrystaat het ʼn aansoek ingevolgde die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting ingedien oor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Vrystaters teen oor wegholveldbrande gewaarsku
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n uiters dringende waarskuwing oor toestande wat bevordelik vir die ontstaan van wegholveldbrande in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Politici moet uit die sake van koninklike huise bly
Tradisionele leiers het ‘n beroep op politici gedoen om op te hou om in die sake van koninklike families vir hul eie selfsugtige belange...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Postbank verseker dat Sassa-begunstigdes hul betalings sal ontvang
Postbank het toelaagbegunstigdes verseker dat hulle hul fondse soos gewoonlik sal ontvang. Dit volg volgens Central News na valse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Die ANC maak planne om Vrystaatse-burgemeesters die trekpas te gee
Die ANC Vrystaat maak planne om te midde van swak dienslewering, wat deur korrupsiebewerings veroorsaak word, burgemeesters van ses...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Suid-Afrika is Amerika geen verduideliking verskuldig nie
Die EFF het Amerika veroordeel vir hul pogings om in te meng in Suid-Afrika se betrekkinge met Iran. Hulle het Suid-Afrika gevra om hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Dis voor die hand liggend watter ANC-leiers vir sanksies geteiken word
Volgens 'n kampvegter van die Amerikaanse wetsontwerp wat die deur oopmaak vir sanksies teen ANC-leiers, sou dit nie moeilik wees om te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Die Metro se versuim om puttoilette leeg te maak, dryf protes aan
Die Mangaung Metro Munisipaliteit sê dat hulle planne in plek gestel het om sanitasie-infrastruktuur in Thaba Nchu en Botshabelo op te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
Mashatile sê die regering is bobaas met beleide maak
Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering het die kuns van beleidmaking bemeester, maar die beleide kom nie tot lewe waar dit nodig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Kommer heers oor Welkomse tender-toekennings onder twyfelagtige omstandighede
ActionSA in die Vrystaat sê hulle is bekommerd oor bewerings dat die Welkom Cargo Lughawe-tender in die Matjhabeng-munisipaliteit onder...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Dele van Bloemfontein sonder water weens 'n gebarste pyp
Groot dele van die suide van Bloemfontein is sonder water nadat die pyp wat water van die Welbedachtdam tot by die Brandkop-reservoir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Polisie vernietig vandag dwelms ter waarde van miljoene
Die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, hou Donderdag toesig oor die vernietiging van dwelms en ongeregistreerde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Afriforum meen die Tenbosch Mining-omgewingsimpakstudie is steeds gebrekkig
AfriForum sê die derde weergawe van die omgewingsimpakstudie vir Tenbosch Mining se voorgestelde steenkoolmyn naby die Krugerwildtuin is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Suid-Afrikaanse banke word meer huiwerig om uit te leen
Suid-Afrikaanse banke het meer huiwerig geword om uit te leen namate die bedreiging van uiterste weersomstandighede die risiko van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Die EFF kritiseer die ANC oor die waterkrisis in die Vrystaat
Die EFF in die Vrystaat sê die ANC-regering het versuim om gemeenskappe van basiese en veilige drinkwater te voorsien. Dit volg nadat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Netflix stel hul lokprent vir Beauty And The Bester vry
Netflix het die lokprent vrygestel vir hul nuwe dokumentêre reeks oor ware misdaad, Beauty And The Bester, wat in September begin. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Inwoners is keelvol vir die moeras onverwerkte rioolvuil in Bainsvlei
Die moeras van onverwerkte rioolvuil wat rondom die Bainsvlei polisiekantoor vloei het Bloemfonteiners keelvol. Volgens die voorsitter...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Miljoene rande se vermoedelike gesteelde koperkabels is in die Vrystaat onderskep
Byna 18 000 ton koperkabels met 'n geraamde straatwaarde van R3 000 000 is gekonfiskeer na die polisie ‘n vragmotor buite Henneman, in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
‘n Bloemfonteiner blink uit in Suid-Afrika se eerste preserveerkampioenskap
‘n Gewilde uitstaller op die Langenhovenmark in Bloemfontein se vyfvrugte-marmelade is op Lanzerac in Stellenbosch as die kampioen in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
bottom of page

