top of page

Nuus
Sassa implimenteer ‘n verpligte biometriese stelsel
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) gaan ‘n verpligte biometriese stelsel vir begunstigdes van maatskaplike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
Engo se kinders presteer uitsonderlik
Dit is duidelik uit die Engo-welsynsorganiesie goeie werk in Vrystaat doen wanneer mens na hul kinderhuiskinders se prestasies op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
Die BTW-omsetdrempel is ‘n probleem vir klein besighede
Belastingkundiges sê Suid-Afrika se versuim om die omsetdrempel vir besighede te verhoog om vir belasting op toegevoegde waarde (BTW) te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
‘n Vrystaatse sakeman se vermeende moordenaars is in hegtenis geneem
Die polisie het twee van die vier verdagtes wat gesoek word in verband met die moord op die Vrystaatse sakeman, Mohammed Alam, in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
Parys sukkel al meer as 'n week met watertoevoer
Inwoners van Parys in die Vrystaat sukkel al 'n week met onbetroubare en soms geen watertoevoer nie. DA-raadslid van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
'n Bloemfonteiner is agter tralies nadat hy sy vriendin vermoor het
’ n Man van Bloemfontein is in die hooggeregshof in die stad tot 20 jaar gevangenisstraf gevonnis weens die moord op sy vriendin, wat hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
Vroue-polisie lei 'n suksesvolle misdaadveldtog in Bloemfontein
'n Operasie teen misdaad in Bloemfontein, wat deur 'n span vroue-polisielede gelei is, het tot verskeie inhegtenisnemings gelei....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
'n Baba word verlate onder 'n brug in die Vrystaat gevind
Die Welkom-polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n saak van verberging van geboorte nadat ‘n pasgeborene onder ‘n brug in Rheederpark gevind...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
Die filantroop Collen Mashawana het 'n klag teen Daily Maverick gelê
Die filantroop en stigter van die Collen Mashawana Foundation (CMF), Collen Mashawana, het 'n saak teen Daily Maverick en ondersoekende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
'n Boer oorleef 'n plaasaanval nadat aanvallers mis skiet
'n Boer van Heilbron se lewe is gespaar nadat sy aanvallers hom vier keer mis geskiet het. Die boer, wat anoniem wou bly, sê dit is die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
'n Oud-joernalis van Volksblad sterf
'n Akademikus en voormalige joernalis van Volksblad , Wilhelm Jordaan, is oorlede. Hy het twee maande gelede 'n beroerte gehad. Maroela...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
ActionSA beplan wetgewing om fluitjieblasers te beskerm
ActionSA gaan ’n private ledewetsontwerp voorstel wat fluitjieblasers beter beskerming en aansporings moet gee. Die aankondiging kom ná...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
BKS plaas ‘n demper op baie boerderye
Bek-en-klouseer (BKS) plaas ’n demper op baie boerderye, selfs al is die plaas nie naby ’n gebied geleë waar dit reeds uitgebreek het nie....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 24, 2025
Samewerking tussen Centlec en verskeie wetstoepassingsorganisasies lewer positiewe resultate
Die samewerking tussen Centlec se sekuriteitspan, die polisie, privaat sekuriteitsmaatskappye, buurtwagte en die gemeenskap lewer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 24, 2025
Ten spyte van toenemende finansiële stres bly Suid-Afrikaanse vroue vasberade
‘n 2025 Old Mutual-opname toon dat Suid-Afrikaanse vroue, veral enkelmoeders, toenemende finansiële stres in die gesig staar, maar steeds...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 24, 2025
Die Odeion Skool vir Musiek vereer die medekomponis van SA se hersiene volkslied
Jeanne Zaidel-Rudolph, een van die sleutelfigure in die komposisie en rangskikking van Suid-Afrika se hersiene volkslied, is by deur die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 24, 2025
Eenheid onder vroue leiers in die Metro word bevorder
As deel van die Mangaung Metro Munisipaliteit se Vrouemaand-aktiwiteite om vroue se pretasies te vereer en eenheid onder vroue leiers in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 24, 2025
Eskom se onbeplande onderbrekings daal tot hul laagste vlak sedert 2020
Volgens Eskom bly die kragstelsel stabiel, met onbeplande onderbrekings wat tot hul laagste vlak in byna vyf jaar gedaal het. Volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 24, 2025
Die land se top vroue wetenskaplikes en navorsers word in Bloemfontein gevier
Tydens Vrouemaand-vieringe het die kollig na Bloemfontein gedraai vir die gesogte Suid-Afrikaanse Vroue in Wetenksap-toekennings. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 23, 2025
Bloemfontein leerders beïndruk in die Dink of Sink-debatskompetisie
Die Vrystaatse streeksuitdun van AfriForum se Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie het vir naelbyt-eindstryde in die junior en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 23, 2025
Verligting by die pompe wink vir motoriste
Motoriste kan salk binnekort welkome verligting by die pompe ervaar, met die jongste aanwysers wat dui op brandstofprysdalings in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 23, 2025
Ramaphosa se besoek aan Japan het beduidende gevolge
President Cyril Ramaphosa sê sy besoek aan Japan het beduidende gevolge, aangesien Suid-Afrika daarna streef om handel met 'n aantal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 23, 2025
Die polisie se misdaadintelligensie-baas is vrygespreek
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het die korrupsiebeskuldigde hoof van misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, van enige oortreding...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 23, 2025
Water binnekort weer terug in Bloemfonteinse voorstede
Water sal na raming teen laat Vrydagmiddag of Saterdag herstel wees nadat groot dele van Bloemfontein sedert Woensdagmiddag sonder water...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
bottom of page

