top of page

Nuus
Die ontbinding van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad is politieke inmenging
Die ontbinding van die Suid-Afrikaanse Toerismeraad is niks anders politieke inmenging nie, en verteenwoordig ‘n direkte aanval op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Die gereg sloer glo na ‘n man van ‘n fop-ontvoering beskuldig word
'n Skynbare saak van vals ontvoering deur 'n Bloemfonteinse vrou wat haar voormalige kêrel beskuldig het, sloer glo steeds in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
Daar is onsekerheid oor die aantal bek-en-klouseer-gevalle in die Vrystaat
Die onsekerheid oor die getal bek-en-klouseer-gevalle in die Vrystaat is nie net frustrerend nie, maar het ook geldelike implikasies. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
'n Plaaslike kruidenierswinkel loods 'n slimtrollie
Suid-Afrika se grootste kruidenierswinkelkleinhandelaar, Shoprite Checkers, loods ‘n nuwe raakskerm- slimtrollie-proefprojek. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Dirco sê Amerika skets verkeerde prentjie oor plaasaanvalle
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) sê die prentjie wat sy Amerikaanse eweknie se Buro vir Demokrasie,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Parkweg-polisiekantoor se speurhoof is oorlede
Die speurhoof van die Parkweg-polisiekantoor in Bloemfontein, Kol. Mokhethi Khapola, is ná 'n lang siekte dood. Hy sal sal vandeesweek in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Ses is vas oor 'n moord in Heidedal
Die polisie in die Vrystaat het onlangs ses verdagtes in hegtenis geneem wat betrokke was by ‘n noodlottige skietery in Heidedal. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Numsa wil betoog by die kantore van die Industriële Ontwikkelingskorporasie
Die metaalwerkersvakbond Numsa beplan om na bewering om Vrydag buite die kantore van die Industriële Ontwikkelingskorporasie in Sandton...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Die jaarlikse verbruikersinflasie het in Julie tot 3,5% gestyg
Die land se jaarlikse verbruikersinflasie het in Julie tot 3,5% gestyg, teenoor 3% in Junie. Die grootste dryfvere was voedsel en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
My Vote Counts is gekant teen die verhoging van die bedrae geld wat aan politieke partye geskenk kan word
Die burgerlike samelewingsorganisasie, My Vote Counts, het weer eens sy teenkanting uitgespreek teen die verhoging aan die beperkings op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Baanbrekervroue in wetenskap word in die Metro vereer
Uitstaande Suid-Afrikaanse vroulike wetenskaplikes en navorsers wat vordering in hul onderskeie velde maak, sal oor die loop van twee dae...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
‘n Dierekind waak by sy eienaar in ‘n Bloem-sorgfasiliteit
‘n Sterwende polisieman van Bloemfontein se hondjie wat by hom in ‘n sorgfasilteit waak, is een van die ervarings wat sy laaste oomblike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Steenhuisen inspireer leerders by ‘n Bloemfonteinse skool
Leerders by Dr. Bohmer Vaardigheidskool in Bloemfontein het hul opgewondenheid uitgespreek oor die besoek van die minister van landbou,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Verdagtes in ‘n R250 miljoen renosterhoring-smokkelsindikaat kry borgtog
Die ses beskuldigdes wat glo by ’n gesofistikeerde renosterhoring-smokkelsindikaat betrokke was, is borgtog in die Pretoriase landdroshof...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Ramaphosa verander die beperkings op skenkings aan politieke partye
President Cyril Ramaphosa het veranderinge aan die beperkings op skenkings aan politieke partye aangebring. Volgens Netwerk24 kan ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Daar is tenderdispuut oor die Welkom-vraglughawe-projek
Die opknapping van die Welkom-vraglughawe in die Vrystaat is in die kollig geplaas terwyl kontrakteurs oor regmatigheid baklei. Volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
‘n Vrystaatse munisipaliteit se verlof tot appèl misluk
Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se aansoek om verlof tot appèl teen ‘n vroeëre hooggeregshofuitspraak in die Hooggeregshof in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 20, 2025
Spesifieke belastingbetalers kan vir ‘n bykomende mediese belastingkrediet kwalifiseer
Belastingbetalers met beduidende persoonlike mediese uitgawes kan kwalifiseer vir ‘n bykomende mediese belastingkrediet. Volgens Tax...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Gayton McKenzie het die Gelykheidswet oortree
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het bevind dat die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie, die Gelykheidswet...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Die atletiekstadion mag nou geen meer byeenkomste hou nie
Die Vrystaat-atletiekstadion in Bloemfontein mag tot verdere kennisgewing geen sportbyeenkomste aanbied nie. Dit volg nadat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Voormalige raadslid moet miljoene aan lotery-kommissie terugbetaal
ʼn Voormalige raadslid van die Nasionale Loterykommissie (NLK), William Elias Huma, moet meer as R21 miljoen terugbetaal wat hy en sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Mothlanthe ontken sy stigting is nie meer deel van die Nasionale Dialoog
Voormalige president Kgalema Motlanthe het gerugte dat sy stigting hom aan die Nasionale Dialoog onttrek het, ontken. Die gerugte het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Hardy die hadeda word 'n TikTokker
As daar een geluid is wat álle Suid-Afrikaners ken, is dit dié van ‘n hadeda. Vir meeste van ons is die voëls net raserige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
Die verkoop van onderwysposte word ondersoek
'n Massiewe ondersoek sal na verwagting by meer as 22 000 openbare skole begin om spook-onderwysers te identifiseer en bewerings rakende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 19, 2025
bottom of page

