top of page

Nuus
Nuwe paspoortstempels moet korrupsie op grense stuit
Die Grensbestuursowerheid (GBO) het nuwe paspoortstempels met gevorderde sekuriteitskenmerke in werking gestel om vervalsing en korrupsie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
Die ANC-jeugliga sal nie vir misdadigers veldtog voer nie
Die Vrystaatse ANC-jeugliga het 'n sterk ultimatum aan die ANC gestel en verklaar dat hulle nie sal veldtog voer of kandidate sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
Verdagtes is vinnig vasgetrek na hul glo Vrystaatse bejaardes op hul plaas beroof
Binne ure nadat ‘n bejaarde egpaar op ‘n plaas in die Smithfield-distrik van hul besittings beroof is, is twee verdagtes vasgetrek. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
Die oplegde tariefverhoging kos ‘n Suid-Afrikaanse fabriek miljoene rande
‘n Fabriek wat masjinerie en sagteware vir die motorbedryf verwaardig, en goedere na Amerika uitvoer het kontrakte ter waarde van R750...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
Geen besluit is nog geneem oor die bevindings van die Adhoc-komitee oor generaal Nhlanhla Mkhwanazi se bewerings nie
Die parlement het bevestig dat geen besluit geneem is oor of die bevindings van die Adhoc-komitee oor generaal Nhlanhla Mkhwanazi se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 3, 2025
Die Polisiediens staar miljarde rande se siviele eise in die gesig
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens staar siviele eise van meer as R14 miljard in die gesig vir onwettige arrestasies en aanhoudings. Daar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 3, 2025
Tesla is gedeeltelik aanspreeklik bevind vir die dood van ‘n voetganger in 2019
Die voertuigvervaardiger, Tesla, is deur ‘n jurie in Florida gedeeltelik aanspreeklik bevind vir ‘n ongeluk in 2019 waarin ‘n Model...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 3, 2025
Godongwana sê daar is nie planne om die huidige inflasieteiken te verlaag nie
Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die Nasionale Tesourie het geen planne om die huidige inflasieteiken te verlaag nie. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 3, 2025
Die nuwe aanvangsdatums vir die Aarto-Wet is in die Staatskoerant aangekondig
Die Departement van Vervoer het die nuwe aanvangsdatums vir die Wet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe (Aarto) in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 3, 2025
Historiese Kaapstadse horlosie lui weer ná 15 jaar
Die klokke van die historiese Kaapstadse Stadsaal-horlosie in die Wes-Kaap het die week vir die eerste keer in 15 jaar gelui. Volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 2, 2025
Byna eenduisend onwettige mynwerkers is die week as deel van Operasie Vala Umgodi in hegtenis geneem
Byna 1000 onwettige mynwerkers is die week as deel van Operasie Vala Umgodi uit ‘n operasionele myn in die Barberton-gebied in Mpumalanga...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 2, 2025
Prasa stel spesiale treindienste vir Rugbykampioenskap bekend
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het aangekondig dat hulle spesiale treindienste vir aanhangers van die Castle Lager...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 2, 2025
Nuwe waarnemende polisieminister sê veiligheid is ‘n prioriteit
Die nuut aangestelde waarnemende minister van Polisie, professor Firoz Cachalia, sê openbare veiligheid en sekuriteit is sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 2, 2025
Die VSA bevestig 30% tariewe vir Suid-Afrikaanse uitvoer
President Cyril Ramaphosa sê diplomatieke pogings om ‘n wedersyds voordelige handelsverhouding met die VSA te bereik, sal voortduur. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 2, 2025
Munisipale ineenstorting laat landbougemeenskappe aan die kortste ent trek
Volgens Vrystaat Landbou (VL) is landbougemeenskappe die meeste blootgestel aan die gevolge van munisipale ineenstorting. Vrystaat Kroon...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Die FlySafair-vlieënierstaking het amptlik tot ‘n einde gekom
Die FlySafair-vlieënierstaking het ná die ondertekening van 'n formele ooreenkoms tussen die lugrederybestuur en Solidariteit amptlik tot...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
‘n Bloemfonteinse prokureur is gereed om op aanklagte teen haar te pleit
‘n Bloemfonteinse prokureur wat glo ‘n familieonderneming uit miljoene rande bedrieg het, is gereed om op die aanklagte teen haar te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Die regering kon nie ‘n beter ooreenkoms met Amerika beklink nie
Amerika het bevestig dat Suid-Afrikaanse uitvoere met 30% op 7 Augustus sal toeneem. Dit kom nadat die regering nie daarin kon slaag om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Bloemfontein se Nasionale Museum bemagtig die volgende generasie wetenskaplikes
Deur die Nasionale Museum in Bloemfontein se uitreikprogram gaan hulle voort om die volgende generasie wetenskaplikes te inspireer en te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
ANC-Vrystaat gaan optree teen swak presterende munisipaliteite
Na aanleiding van verdoemende onthullings tydens 'n toesigbesoek in die Vrystaat deur die Parlement se Portefeuljekomitee oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Die hofverrigtinge-video in die kleuterdwelmsaak moet van Facebook verwyder word
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) veroordeel die onwettige regstreekse uitsending van hofverrigtinge met betrekking tot ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Die Oorlogmuseum is vereer vir drie agtereenvolgende jaar se skoon oudits
Die Oorlogsmuseum in Bloemfontein het die afgelope drie jaar 'n ongekwalifiseerde ouditmening sonder bevindinge ontvang. Netwerk24 berig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Justin Timberlake onthul hy het Lyme-siekte
Die pop-ster Justin Timberlake het bekend gemaak hy het Lyme-siekte – 'n toestand wat hy as "meedoënloos aftakelend" beskryf. Eyewitness...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Dunstan Mlambo is as die nuwe adjunkhoofregter van Suid-Afrika aangewys
President Cyril Ramaphosa het Dunstan Mlambo as adjunkhoofregter van Suid-Afrika aangestel. Die aanstelling neem op 1 Augustus 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
bottom of page

