top of page

Nuus
Eunice se koor wen sing-sing twee pryse by die Applous-koorkompetisie
Die Eunice High School in Bloemfontein se Vitae Cantamus-koor het twee pryse los gesing op die ATKV-Applous-kompetisie. Dit is die oudste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
Kunene moet om verskoning vra dat hy Malema 'n padda genoem het
Die Johannesburg-hooggeregshof in Gauteng het beslis dat die Patriotic Alliance se Kenny Kunene om verskoning moet vra aan die leier van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
Die petrolprys daal, maar dis slegte nuus vir dieselverbruikers
Die petrolprys gaan Dinsdagaand middernag daal met 28 sent per liter vir beide 93- en 95-graad. Dit terwyl diesel met ‘n stewige 63 sent...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
Kenners waarsku dat kommunikasiebesonderhede by die SAID korrek moet wees
Belastingkenners waarsku Suid-Afrikaners om hul seker te maak hul kommunikasiebesonderhede by die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
'n Brandfort-huis brand af nadat daar nie water is om die vlamme te blus nie
‘ n Huis in Brandfort het afgebrand terwyl daar geen water is om die vlamme te blus nie. Dié Vrystaatse dorp is al meer as ‘n week sonder...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
Die MK-party wil hê alle grond moet aan die regering behoort
Die Mkhonto we Sizwe Party (MK-party) sê alle grond in die land moet aan die regering behoort, en dat private eienaars nie daarvoor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
Mantashe waarsku vulstasies
Vulstasies is gewaarsku dat brandstoftoetse sal voortgaan om dié wat diesel met paraffien meng, vas te trek. Dit volgens die minister...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
Die voortdurende wreedheid teen diere in Bloemfontein is hartverskeurend
Die Bloemfontein Dierebeskermingsvereniging (DBV) se Lucky Olifant sê dis is hartverskeurend om die voortdurende wreedheid wat onskuldige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
Masemola besoek Lesotho oor bewerings van Basotho-‘opleidingskampe’ in die Vrystaat
Nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, is tans in Lesotho om met sy eweknie oor die bewerings van ʼn geheime Lesotho-rebelliemag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
President Ramaphosa verdedig die GNU
President Cyril Ramaphosa het die Regering van Nasionale Eenheid (GNU) teen kritici verdedig. Volgens die president was die GNU die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
Vrystaatse munisipaliteite sál verantwoording doen
Premier MaQueen Letsoha-Mathae het munisipaliteite gewaarsku dat hulle aan die mense van die Vrystaat-provinsie verantwoording sal doen. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
SACRA hou hul 50ste kampioenskap in Bloemfontein
Die Suid-Afrikaanse Gevegsgeweervereniging (SACRA) se 50ste jaarlikse kampioenskap is tans aan die gang by die Gen De Wet-skietbaan, De...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
‘n Jong seun verdrink op die bouperseel van ‘n rioolaanleg
’n Tragiese voorval het die Vrystaatse gemeenskap van Kutlwanong by Odendaalsrus geruk toe ’n 11-jarige seun in ‘n oop gat op ’n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
‘n Vrou wat met haar kind in ‘n tas reis is inhegtenis geneem
‘n Nieu-Seelandse vrou is in hegtenis geneem op ‘n aanklag van kinderverwaarlosing nadat ‘n busbestuurder ‘n tweejarige meisie lewend in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
Onbekende Vrystaatse vrou is onherkenbaar verbrand
Die polisie in die Vrystaat doen ‘n beroep op lede van die gemeenskap vir enige inligting wat kan help om die verdagtes te identifiseer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
'n Konsertbaas vra dat Brendan Peyper gesekwestreer word
Die sanger Brendan Peyper kan dalk gesekwestreer word. Dit nadat die eienaar van SA Concerts, Eduard Hugo, hiervoor aansoek gedoen het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
Bothaville-vrou kan niks van haar hamer-aanranding onthou nie
Die vrou van Bothaville wat helder oordag met 'n hamer oor die kop geslaan en verkrag is, kan nie die voorval onthou nie. Haar man sê...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
Die Bittereinders-leier wil 'n nuwe politieke party stig
Die leier van die Bittereinders-jeugbeweging, Francois van der Merwe, is besig om die eerste 1000 handtekeninge te werf om 'n nuwe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
'n Vrystaatse man sterf presies 'n maand nadat hy 'n beenmurgoorplanting kry
Presies 'n maand nadat 'n jong man van Heilbron in die Vrystaat 'n beenmurgoorplanting gehad het, is hy oorlede. Die NG Kerk Heilbron...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
BLSA verwelkom aankondiging van hulp aan maatskappye wat deur Trump se tariefverhogings geaffekteer is
Business Leadership South Africa (BLSA) sê Suid-Afrika moet die gevolge van die handelskrisis met Amerika bestuur. Amerika het verlede...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
Meer as helfte van die land se kinders is nie in voorskoolse skole geregistreer nie
Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het ‘n beroep op die regering, die burgerlike samelewing en die privaatsektor gedoen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
Die Nasionale Gesondheidsversekeringskema kan erge druk op belastingbetalers plaas
Die Health Funders Association waarsku dat die Nasionale Gesondheidsversekeringskema, in sy huidige vorm, persoonlike inkomstebelasting...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
‘n Video wat eis dat die regering bedank word ondersoek
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het ’n ondersoek geloods na ’n video waarin ’n man in kamoefleerdrag Suid-Afrikaners oproep om na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
Miljoene rande is vir die opknapping van die Bloemfontein-dieretuin toegeken
Die Mangaung Metro Munisipaliteit het R30 miljoen oor 'n tydperk van drie jaar toegeken vir die opknapping van die Bloemfontein-dieretuin....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
bottom of page

