top of page

Nuus
Verwaarloosde museums in Bloemfontein kry aandag
Ná ‘n toesigbesoek aan museums in Bloemfontein wat verskeie probleme met basiese instandhouding ondervind, sal diensverskaffers binne...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
SUT verbeter voedselveiligheid in die Vrystaat
Om openbare gesondheid en ekonomiese veerkragtigheid te verbeter, het die Vrystaatse Sentrale Universiteit van Tegnologie, (SUT), in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Die EFF vra vir die beskerming van Vrystaatse openbare bates
Die EFF het die regering versoek om Vrystaatse openbare bates teen verval en misbruik te beskerm. Parlementslid, Mandisa Makesini, het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Slagtings vind weer ná twee maande by Karan Beef plaas
Afrika se grootste geïntegreerde beesvleisprodusent, Karan Beef, het weer met slagtings begin ná ’n verwoestende bek en klouseer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Duisende rand se onwettige sigarette in Bfn gekonfiskeer
Polisie in Bloemfontein het bokse onwettige sigarette ter waarde van R800 000 van 'n vragmotor af gekonfiskeer. Die bokse was agter die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Vermeende diamantsmous roep dalk Juanita du Plessis om te getuig
Die sangeres Juanita du Plessis gaan dalk na vore geroep word om te getuig wanneer die vermeende diamantsmous en bedriër Louis Liebenberg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
'n Bloemfonteinse pastoor se nieroorplanting was 'n sukses
Met 80% nierfunksie voel 'n Bloemfonteinse pastoor nou "soos 'n nuwe sikspens". So sê Clarence Louw se vrou, Zanette, nadat hul seun,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Die Vrystaat-stadion knak onder swak toestande en gebrekkige begroting
Terwyl net die atletiekbaan R26 miljoen sal kos om te vervang, het die Mangaung-metro slegs R6,9 miljoen begroot om die atletiekbaan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
'n Bejaarde slagoffer veg om haar lewe terwyl haar vermeende aanvaller vrygelaat is
Terwyl ʼn vrou van Bothaville in die Vrystaat veg om haar lewe, is haar beweerde aanvaller kort nadat hy aangekeer is, vrygelaat. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Belastingbetalers moet miljoene opdok vir die polisiekorrupsie-kommissie
Die kommissie van ondersoek wat na bewerings van polisiekorrupsie moet kyk, gaan belastingbetalers meer as R147 miljoen oor ‘n periode...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Die begrotingsproses sluit af met die aanvaarding van die Toedelingswetsontwerp
Die Nasionale Raad van Provinsies se bewilligingskomitee het die 2025- Toedelingswetsontwerp aanvaar, wat die einde van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Prasa bereik loonooreenkoms met sleutelvakbonde
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het ‘n loonooreenkoms met twee van die grootste vakbonde wat sy werkers...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
‘Plaasaanvalle is nie gewone misdade nie’
‘n Afvaardiging van die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake se Buro vir Demokrasie, Menseregte en Arbeid het pas, met ’n somber...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
‘n Botshabelo-man kies om homself vir die moord op sy pa te verteenwoordig
'n 35-jarige man wat daarvan beskuldig word dat hy sy 79-jarige pa in Botshabelo vermoor het, het gekies om homself in die hof te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
‘Onderwysers wat lyfstraf toedien moet aangeka word’
Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sê skole moet kriminele klagte aanhangig maak teen onderwysers wat lyfstraf toedien. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
Bewerings van bedrog in die R709-padprojek word weerlê
Die Vrystaatse Departement van Gemeenskapsveiligheid, Paaie en Vervoer ontken bewerings van bedrog in die R709-padrehabilitasieprojek...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
‘n Man is vir die moord op ‘n reaksiebeampte op ‘n Vrystaatse plaas gevonnis
’n Man is tot 12 jaar tronkstraf gevonnis na ’n voorval op ’n Vrystaatse plaas in die Fouriesburg-omgewing waartydens ’n reaksiebeampte...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
Gemeenskapslede vra vir minimum onderrigvereistes vir raadslede en burgemeesters
Tydens ‘n gesprek oor munisipale wetgewing van die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (Cogta) het sommige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
'n Bende diewe is aan die beskadiging en diefstal van noodsaaklike Transnet-infrastruktuur skuldig bevind
‘ n Groep van 26 mense is in die hooggeregshof in Bloemfontein aan die beskadiging en diefstal van noodsaaklike Transnet-infrastruktuur...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
Politieke partye verwelkom Emma Powell se bedanking
Verskeie politieke partye verwelkom Emma Powell se bedanking as die DA se woordvoerder oor Internasionale Betrekkinge. Powell het Maandag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
Solidariteit-hoof sê daar is groot fout by FlySafair
Die vakbond Solidariteit het die uitvoerende hoof van FlySafair, Elmar Conradie, gevra om in te gryp en die vlieënierstaking, wat nou in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
Suid-Afrikaners kan nou direk Mauritius toe vlieg
In ‘n eerste vir Suid-Afrika gaan daar nou ‘n direkte vlugdiens tussen Kaapstad en Mauritius wees. South African Airways (SAA) het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
Trump sê Amerika sal voedselsentrums in Gasa oprig
Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die VSA sal voedselsentrums in Gasa oprig om ‘n hongersnoodkrisis te verlig. Trump het vanuit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
'n Vrou is steeds onder verdowing nadat sy met 'n hamer oor die kop geslaan is
In ‘n noodoperasie van ongeveer ses uur is ‘n deel van ‘n vrou van Bothaville in die Vrystaat se skedel verwyder om bloeding op die brein...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
bottom of page

