top of page

Nuus
Die Reserwebank verras met 'n verlaging van die rentekoers
Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het die rentekoers met 25 basispunte verlaag. Dié besluit was eenparig – en ook onverwags. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Die hof verwerp die MK-party se uitdaging van Mchunu se spesiale verlof
Oudpresident Jacob Zuma en sy MK-party (MKP) se dringende aansoek om die grondwetlikheid van die minister van polisie, Senzo Mchunu, se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Mangaung stort in duie, maar die stadsbestuur kry 10 uit 10
Terwyl die Mangaung Metro Munisipaliteit sigbaar in duie stort, het die stadsbestuur volpunte vir sy sleutelprestasie-beoordeling (KPI)...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Die adjunk-president moet opdok vir sy 'ongevraagde' Liebenberg-diamant
Adjunk-president Paul Mashatile moet 'n boete van R10 000 betaal omdat hy versuim het om ʼn diamant wat hy van die omstrede...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
'n Babaseuntjie word gebore uit 'n 30-jaar-oue embrio
‘ n Babaseuntjie is gebore uit ‘n embrio wat vir meer as 30 jaar gevries was. Dit het glo ’n nuwe wêreldrekord opgestel. Lindsey en Tim...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
Die pluimveebedryf is bekommerd oor die VSA-invoerkwota
Die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf sê hulle is bekommerd oor die Verenigde State (VSA) se invoerkwota en wat dit vir die bedryf beteken. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Nie-lewensvatbare munisipaliteite moet ontbind word
Die minister van samewerkende regering en tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, het die oproep herhaal dat nie-lewensvatbare...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Outa wil Seta-kwessies bespreek
Die Organisasie Teen Belastingmisbruik (Outa) het ‘n dringende vergadering met die nuut aangestelde minister van Hoër Onderwys en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Die adjunkpresident gaan Bloemfontein kom help skoonmaak
As deel van die Skoon Stede en Dorpe-veldtog gaan die adjunkpresident, Paul Mashatile, die Mangaung Metro Munisipaliteit kom besoek. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Suid-Afrika is ‘n bron vir menshandel
As gevolg van sosio-ekonomiese kwessies het Suid-Afrika een van die bronlande vir mensehandel geword. Dit volgens die adjunkminister van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Vermoedelike brandstigting verwoes klaskamers by ‘n Vrystaatse skool
Die Vrystaatse Departement van Onderwys vermoed brandstigting is die oorsaak van die brand wat vyf klaskamers by die Refihletse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Vir die eerste keer in meer as 100 jaar is 'n DBV se hokke leeg
Vir die eerste keer in 114 jaar is die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Centurion se hokke heeltemal leeg. Dié tak sê op hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Ekonome glo die Reserwebank kan sukkelende verbruikers verligting bied
Ekonome glo dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank Donderdag ‘n repokoersverlaging sal aankondig. Die bank se Monetêre Beleidskomitee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Die ma van 'n seuntjie wat hom mandrax laat rook, is in hegtenis geneem
'n Ma van 'n vierjarige seuntjie en twee ander persone is in Newclare in Johannesburg in hegtenis geneem op aanklagte van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Belastingbetalers dra die regskoste van 12 moordverdagte soldate
Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, het in ʼn parlementêre antwoord onthul dat belastingbetalers vir die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Vrese van 'n vernietigende tsunami het effens bedaar
Vrese van 'n vernietigende tsunami oor die Stille Oseaan nadat die sesde grootste aardbewing ooit 'n Russiese skiereiland getref het, het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
'n Baba sterf nadat die ambulans nie verby betogers kon kom nie
'n Maand-oue baba van Happy Valley in Kaapstad is dood nadat 'n ambulans hulle nie kon bereik nie weens betogers wat klippe gooi en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Die ombudsman bevind psigiatriese pasiënte het verkluim
'n Ondersoekverslag van die ombudsman het onthul dat pasiënte aan die Noord-Kaapse Psigiatriese Hospitaal weens sisteem-defekte en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
'n Nuwe wetsontwerp kan Eskom se finansiële vereistes verminder
'n Nuwe wetsontwerp kan Eskom se finansiële vereistes vir die 2025-’26-boekjaar verminder. Dit kom nadat die wetsontwerp op die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
'n Steve Hofmeyr- konsert is een van die middelpunte van 'n hof-twis oor likwidasie
Die Steve Hofmeyr Ikoon -konsert is een van die middelpunte van 'n geskil tussen 'n produksiemaatskappy in Pretoria en 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Amerika betaal nou meer vir Adidas
Adidas waarsku dat Amerikaanse tariewe ‘n styging in pryse vir Amerikaanse kliënte sal veroorsaak. Byna die helfte van die maatskappy se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
Belastingbetalers word aangespoor om probleme reg te stel
Belastingkundiges het belastingbetalers gewaarsku dat dit steeds hul verantwoordelikheid is om hul belasting reg te stel, selfs al is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Trump gaan nie die G20-beraad bywoon nie
Die Amerikaanse president Donald Trump het bevestig dat hy waarskynlik nie die komende G20-beraad wat in Johannesburg gehou sal word, sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
Die agterstand in bestuurslisensie-verwerkings is nie ‘n verskoning nie
Die Departement van Vervoer sê dat die vertraging in die verwerking van bestuurslisensies nie ‘n geldige verskoning is vir bestuurders om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
bottom of page

