top of page

Nuus
Die Vrystaatse dobbel-, drank- en toerisme-owerheid gaan hersien word
Die Vrystaatse uitvoerende raad, onder voorsitterskap van premier Maqueen Letsoha-Mathae, gaan ‘n span aanwys om die samestelling van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
Ekonome bly verdeeld oor wanneer rentekoerse sal verlaag
Ekonome bly verdeeld oor wanneer die Suid-Afrikaanse Reserwebank rentekoerse sal verlaag. Dit kom terwyl hulle verwag dat die sentrale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
Verskeie verdagtes is by brandpunte in die Metro aangekeer
Die multidissiplinêre Operasie Shanela II-aksies gaan voort in geïdentifiseerde misdaadgebiede in die Mangaung Metro Munisipaliteit. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Trollip sê hy voel geintimideerd deur O’Sullivan
Die parlementêre leier van ActionSA, Athol Trollip, het 'n strafsaak teen die forensiese ondersoeker Paul O'Sullivan aanhangig gemaak,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Bloemfontein se Ouboet is ter ruste gelê
Die 70-jarige oud-Bloemfonteiner, Gerhard Koorts beter bekend as Ouboet, is ter ruste gelê. Koorts is vroeër die maand aan ‘n hartval in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Klimaatsverandering bedreig Suid-Afrika se ekonomie
Klimaatsverandering kan Suid-Afrika se ekonomiese groei met soveel as 45% teen die einde van die eeu verminder. Volgens die jongste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Talle mense is beseer toe ‘n minibus-taxi teen ‘n boom bots
Talle mense is beseer toe ‘n minibus-taxi in Raymand Mhlaba-straat in Navalsig, Bloemfontein, teen ‘n boom gebots het. Luidens Arrive...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Vrystaters lug hul mening oor die Huwelikswetsontwerp
Openbare sittings oor die Huwelikswetsontwerp is in onder meer Welkom en Botshabelo in die Mangaun-metro gehou. Sommiges het gevra dat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
'n Student is uit 'n mangat in Welkom gered
'n Vrystaatse student is in die vroeë oggendure gered nadat hy in Welkom in 'n mangat geval het. Die 22-jarige man het van 'n kuierplek...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
'n Ontvoerde sakeman is in 'n gekaapte motor in die Vrystaat gevind
Inligting oor 'n motor wat in Gqeberha gekaap is, het tot die opsporing van 'n sakeman in Rouxville in die Vrystaat gelei. 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Matjhabeng betaal glo te veel aan salarisse vir openbare werke-programme
Die minister van openbare werke en infrastruktuur, Dean Macpherson, is bekommerd oor bewerings rakende die Matjhabeng-munisipaliteit in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Vermiste vrou van Ladybrand opgespoor
Amogelang Molwagae van Ladybrand, wat voorheen as vermis aangemeld is, is gevind. Volgens 'n Vrystaatse polisiewoordvoerder, sersant...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Drie in die Vrystaat vir onwettige handel in edelmetale gevonnis
Die Valke in die Vrystaat het die onlangse vonnisse verwelkom wat aan drie beskuldigdes opgelê is vir die verkryging, besit en beskikking...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Die Amerikaanse ambassade is onseker oor wie om vlugtelingstatus mag aansoek doen
Die Amerikaanse ambassade in Suid-Afrika het Washington gekontak vir opklaring oor of nie-wittes kan aansoek doen vir 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
FlySafair se staking duur vir nog 'n week voort
Die oorgrote meerderheid van van FlySafair se vlieëniers, wat ʼn lid is van Solidariteit, het die lugvaartmaatskappy se finale aanbod...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
'Nie alle aanstootlike sprake is gelyk in die oë van die wet nie'
Nie alle aanstootlike of uitlokkende sprake is gelyk in die oë van die wet nie. So sê ‘n kenner van sosialemediareg, Rorke Wilson. Hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Net 8% van vroue glo hulle sal gemaklik kan aftree
Nuwe navorsing het aan die lig gebring dat slegs 8% van vroulike aftreefondslede vol vertroue is dat hulle gemaklik sal aftree. Volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 28, 2025
Die repokoers kan onveranderd bly, of selfs gesny word
Ekonome sê die klein styging in verbruikersinflasie tot 3% in Junie gee steeds ruimte vir die Reserwebank om die repokoers onveranderd te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 27, 2025
'n Jong Ladybrand-onderwyseres word in Bloemfontein vermis
'n Jong onderwyseres van Ladybrand word in Bloemfontein vermis. 'n Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, bevestig Amogelang...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 27, 2025
Beweerde Vrystaatse opleidingskampe vir Lesotho-soldate word ondersoek
Bewerings dat ʼn rebelle-weermag van Lesotho op Vrystaatse plase opgelei word, was hoog op die agenda tydens 'n vergadering van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 27, 2025
'n Kenner reken die NGV sal arm siekes nog meer laat sukkel
Die Health Funders Association se Thoneshan Naidoo waarsku dat Suid-Afrika se voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 27, 2025
SA mans is soek nadat hulle glo dros uit die Oekraïne
Twee Suid-Afrikaanse mans wat kontrakte onderteken het om as mediese ordonnanse in die Oekraïne opgelei te word, is nou soek nadat hulle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 27, 2025
Die Universiteit van Kaapstad stel 'n beleid op oor KI
Die Universiteit van Kaapstad het 'n nuwe beleid van stapel gestuur om as riglyn te dien vir die gebruik van kunsmatige intelligensie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 27, 2025
Acsa probeer 'n bagasie-ondersoekkontrak beëindig ná 'n handgranaat-insident
Aviation Coordination Services (ACS) het die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) se eise verwerp nadat ‘n passasier met twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 26, 2025
bottom of page

