top of page


Sportnuus
KRIEKET: Proteas slaan terug teen Australië
Die Proteas het hard teruggeslaan op dag een in die Wêreld-toetskampioenskap-eindstryd teen die verdedigende kampioen, Australië, en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 12, 2025
RUGBY: Springbok-vroue skuur net-net deur teen Kenia in Afrikabeker-toernooi
Die Springbok-vrouespan moes na ‘n sesde rat oorskakel in hul tweede wedstryd in die Afrikabeker-toernooi teen Kenia en kon met 19 – 12...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 12, 2025
SOKKER: Brasilië & Ecuador kwalifiseer vir 2026 Wêreldbeker-toenooi
Brasilië en Ecuador het die jongste Suid-Amerikaanse nasies geword wat vir volgende jaar se FIFA sokker Wêreldbeker gekwalifiseer het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 12, 2025
KRIEKET: Vuurwerke gaan spat tussen Proteas & Baggy Greens in Toets Kampioenskaps-eindstryd
Die Proteas en Australië is Woensdag in aksie in die Wêreld Toetskampioenskaps-eindstryd wat op Lord’s beslis word. Die Baggy Greens ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 11, 2025
RUGBY: Springbok-vroue oorgehaal vir ontmoeting teen Kenia in Rugby Afrikabeker-toernooi
Die Springbok-vroueafrigters het ‘n onveranderde beginspan vir Woensdag se Rugby Afrika-vrouebeker-wedstryd teen Kenia aangewys. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 11, 2025
FORMULE EEN: Spanje speel gasheer vir twee Formule Een wedrenne in 2026 / Afrika wag nog in spanning vir geleentheid
Terwyl die Afrika vasteland nog in spanning wag vir ’n Formule Een Grand Prix sal Spanje gasheer speel vir twee wedrenne in 2026. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 11, 2025
KRIEKET: Sewe legendes in die IKR Heldesaal opgeneem
Sewe krieketlegendes is in die IKR Heldesaal opgeneem insluitend Suid-Afrika se Hashim Amla en Graeme Smith en Indië se voormalige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 10, 2025
RUGBY: Leinster Lions hou Bulls aan die raai voor VRK-eindstryd
Die Leinster Lions se afrigtingspan het met 'n taktiese aanslag begin voor Saterdag se VRK-eindstryd teen die Bulls in Dublin met van hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 10, 2025
SOKKER: Broos toets jong Bafana-spelers teen Mosambiek in vrienskaplike wedstryd in Polokwane
Bafana Bafana-afrigter Hugo Broos verwag ‘n moeilike uitdaging wanneer sy jeugdige span Dinsdagaand teen Mosambiek in ‘n vriendskaplike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 10, 2025
KRIEKET: Proteas se Chloe Tryon IRK se vrouespeler van die maand
Die Protea-speler Chloe Tryon is as die Internasionale Krieketraad se vrouespeler van die maand vir Mei aangewys. Tryon het dié eer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 10, 2025
RUGBY: Junior Bokke gereed vir hul wêreldtoets in Italië
Die Junior Bokke het Vrydag hul laaste oefenkamp voltooi in aanloop tot die Wêreldkampioenskap vir o.20-spanne wat oor drie weke in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 10, 2025
SOKKER: Ronaldo lei Portugal na Nasiesliga-glorie
Portugal het hul tweede UEFA Nasiesliga-titel verower na ‘n opwindende gelykopuitslag van 2 – 2 teen Spanje. Cristiano Ronaldo het die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 10, 2025
RUGBY: S.A. Rugby Unie tegnies insolvent na sy grootste verlies in byna 30 jaar
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (SARU) is tegnies bankrot in wat beskryf is as die grootste verlies in byna 30 jaar. Dit kom ná ‘n verlies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 9, 2025
KRIEKET: Proteas staar taai uitdagings teen Aussies in gesig in Wêreld Toets-Kampioenskaps eindstryd
Die Suid-Afrikaanse krieketspan staan voor ’n moeilike taak teen die oorweldigende gunstelinge Australië in die vyfdaagse eindstryd van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 9, 2025
MOTO GP: S.A. se Brad Binder val weer terwyl Marc Márquez Aragon MotoGP oorheers
Brad Binder het tydens Sondag se Aragonse MotoGP weer geval in die 12de rondte van die resies op die Circuit de Alcañiz . Binder het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 9, 2025
TENNIS: Gauff & Alcaraz as die 2025 kleibaan-kampioene van Roland Garros gekroon
Coco Gauff & Carlos Alcaraz is as die kleibaan-kampioene van Roland Garros gekroon nadat hulle onderskeidelik met die twee nommer een...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 9, 2025
COMRADES MARATHON: Goue Gerda & Tete Dijana wen 2025 Comrades ultra-marathon
Goue Gerda Steyn & Tete Dijana het die 98 ste uitgawe van dié wêreldbekende Comrades ultra-marathon af-wedloop oor 89 km tussen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 9, 2025
RUGBY: Bulls VS. Leinster in VRK eindstryd
Die Bulle het met ’n spankel-vertoning hul plek in die VRK-eindstryd bespreek nadat hulle die Haaie met 25 – 13 op Loftus Versveld ore...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 9, 2025
RUGBY: Feinberg-Mngomezulu wen top VRK-eerbewys
Sacha Feinberg-Mngomezulu is aangewys as Suid-Afrika se Vodacom VRK Speler van die Seisoen wat hy by sy S.A Rugby...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 6, 2025
SOKKER: Argentynse klub skors ses van sy junior spelers na kiekie saam met hulle held van opposisie span
‘n Argentynse klub het ses van sy junior spelers geskors na hulle 'n foto saam met hul held van die opposisie geneem het. Die ses...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 6, 2025
GHOLF: Joe Sullivan behaal eerste Big Easy-oorwinning by Killarney buiteklub
Die Brit Joe Sullivan het sy eerste Betway Big Easy Tour - titel in dramatiese styl by Killarney buiteklub gewen. Die 23-jarige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 6, 2025
RUGBY: Rassie Erasmus kondig Springbokgroep met jeug en ervaring aan vir nuwe internasionale seisoen
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ‘n oefengroep van 54 vir die begin van die internasionale seisoen aangekondig wat ook nege spelers...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 5, 2025
SOKKER: Finland se vroue-span kies per ongeluk 51-jarige speler wat 29 jaar gelede uitgetree het
Finland se nasionale vrouespan se afrigter het om verskoning nadat sy per ongeluk ‘n 51-jarige speler vandeesweek vir hul kragmeting teen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 5, 2025
RUGBY: Springbok-vroue land in Madagaskar vir Afrikabeker-veldtog
Die Springbok-vroue het ook in Madagaskar geland om hul Afrikabeker-veldtog te begin. Diè toernooi vorm deel van hul opmars na die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 5, 2025
bottom of page

