top of page


Sportnuus
TENNIS: Ongekeurde Lois Boisson van Frankryk deur na haar eerste halfeindstryd op Roland Garros
Die 22-jarige ongekeurde en plaaslike gunsteling Lois Boisson het haar eerste halfeindstryd by Roland Garros bereik toe sy die sesde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 5, 2025
KRIEKET: Proteas se voorbereidings-tyd kortgeknip voor Wêreldtoets-kampioenskap volgende week op Lord’s begin
Die Proteas-afrigter Shukri Conrad sê hy het die nat weer in die Verenigde Koninkryk verwag nadat reën die eerste dag van hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 5, 2025
SOKKER: Bruno Fernandes bly lojaal aan Man United ten spyte van Saoedi-miljoene
Bruno Fernandes het ‘n winsgewende aanbod van Al Hilal van die hand gewys en verkies om eerder vir die komende seisoen by Manchester...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 5, 2025
GHOLF: John Deere Classic verseker titelborgskap tot 2030
Die PGA-toer het bevestig dat John Deere die titelborg van die John Deere Classic tot 2030 sal bly. Volgende jaar se toernooi begin op 3...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 4, 2025
MOTOGP: KTM se langtermyn-toekoms moontlik in die weegskaal
Die Oostenrykse motorfiets-vervaardiger KTM se toekoms in diè sportsoort blyk in die weegskaal te wees. Diè span se ooreenkoms met Dorna...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 4, 2025
RUGBY: Groot stryd word verwag tussen Bulls en Sharks in VRK-halfeindronde wedstryd op Loftus
Die halfeindronde van die Verenigde Rugbykampioenskap sien die Bulls en Sharks wat mekaar Saterdag op Loftus Versfeld gaan opkeil. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 4, 2025
KRIEKET: RCB wen eerste IPL titel na 18 lang jare
Die Royal Challengers Bengaluru het na 18 lang jare hul eerste IPL titel gewen nadat hulle die Punjab Kings met ses lopies in Ahmedabad...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 4, 2025
SOKKER: S.A. afrigter vol vertroue voor COSAFA-beker-openingswedstryd teen Mosambiek in Vrystaat Stadion
Die Suid-Afrikaanse sokker-afrigter Veli Khumalo is vol vertroue dat sy span goeie rekenskap van hulself in die 2025...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 4, 2025
FORMULE EEN: Le Mans renjaer Felipe Drugovich oorweeg skuif na F1
Felipe Drugovich wat tans vir Cadillac in die Le Mans jaag oorweeg die stap om uit diè 24 uur uithouwedren te onttrek om vir Lance...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 3, 2025
TENNIS: Dag 9 by Franse Ope sorg vir heelwat aksie op Roland Garros se kleibane
Alexander Bublik van Kazakhstan het op Roland-Garros geskitter toe hy die Brit Jack Draper in vier stelle geklop het. Hy het met 5 - 7,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 3, 2025
GHOLF: Erik van Rooyen bespreek plek by die 125ste Amerikaanse Ope op Oakmont
Die Suid-Afrikaner Erik van Rooyen is deel van ’n groep spelers wat Maandag vir die derde major van die jaar naamlik die Amerikaanse Ope...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 3, 2025
KRIEKET: Heinrich Klaasen groet die Proteas
Die Proteas se mokerman Heinrich Klaasen het Maandag sy onmiddelikke uittrede uit Suid-Afrikaanse en internasionale krieket aangekondig. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 3, 2025
GHOLF: Swede se Maja Stark verower uiteindelik ‘n titel by Amerikaanse Vroue-Gholf Ope toernooi
Swede se Maja Stark het haar eerste professionele oorwinning op Amerikaanse bodem behaal deur die Amerikaanse Vroue-Ope by Erin Hills met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 3, 2025
SOKKER: Beckham kritiseer die Rooi Duiwels se daling in waardes en respek
David Beckham het sterk teleurstelling uitgespreek oor Manchester United se onlangse gedrag buite die veld en die huidige span se houding...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 3, 2025
TENNIS: Sinner, Djokovic en Gauff lei sterbelaaide vierde ronde in Franse Ope
Jannik Sinner sal teen Andrey Rublev te staan kom om ’n plek in die Franse Ope-kwarteindronde te verseker. Novak Djokovic het nou 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 3, 2025
KRIEKET: DB bly hand opsteek vir insluiting in die Proteas groep
Die Titans se sterkolwer Dewald Brevis het met ‘n reeks skitter vertonings die afgelope paar weke gewys dat hy deel van die Protea-groep...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 2, 2025
FIETSRY: Yates wen sy eerste Giro d’Italia
Die Brit Simon Yates het die grootste oorwinning van sy loopbaan tot dusver behaal toe hy die gesogte Giro d’Italia titel verower het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 2, 2025
RUGBY: Junior Bokke verskerp fokus voor Wêreldkampioenskap
Junior Springbok-afrigter, Kevin Foote, het ‘n oefengroep van 37 aangewys vir die laaste kamp in Stellenbosch voor volgende maand se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 2, 2025
KRIEKET: Punjab Kings VS. RCB in IPL eindstryd
Die Punjab Kings het hul plek in vanjaar se IPL eindstryd bespreek nadat hulle met die Mumbai Indians in Sondag se tweede Kwalifiseerder...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 2, 2025
RUGBY: Drama in Durban nadat Sharks vir Munster uit VRK-reeks 'skop'
Die Haaie en Munster het vir groot drama in Durban gesorg toe die Piesangboere se Jordan en Jaden Hendrikse en Bradley Davids hul span...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 2, 2025
FORMULE EEN: Piastri wen Spaanse Grand Prix / Verstappen weer in die pekel na botsing met Russell
Die Aussie Formule 1 renjaer Oscar Piastri het sy voorsprong op die bestuurders-kampioenskap nog verder vergroot toe hy die Spaanse Grand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 2, 2025
KRIEKET: Engeland oorrompel Windies in eerste eendagwedstryd op Edgbaston
Engeland het die Wes-Indiese Eilande oorrompel in die eerste eendagwedstryd op Edgbaston en die eilandbesoekers met 238 lopies afgeransel....

Saamgestel deur Armando Pieters
May 30, 2025
SOKKER: Bafana afrigter Hugo Broos betrek nuwelinge vir volgende twee vriendskaplike wedstryde
Suid-Afrika se nasionale afrigter Hugo Broos het talle jong spelers ingesluit in die Bafana groep vir hul volgende twee vriendskaplike...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 30, 2025
RUGBY: Cheetahs VS. Georgië in vriendskaplike wedstryd in die Toyota Stadion op 11 Julie
Die Vrystaat Rugby Unie het Vrydagmiddag die nuus bekendgemaak dat die Toyota Cheetahs in hul 130 ste bestaansjaar feesvieringe in ’n...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 30, 2025
bottom of page

