top of page


Sportnuus
TENNIS: Agtervolger toegang tot Aarbei & Room-toernooi geweier
Tennisspeler Emma Raducanu sê sy voel veiliger en gerusgestel nadat Wimbledon-organiseerders ‘n man wat haar agtervolg het verhoed het om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 24, 2025
KRIEKET: Windies beklink T20-reeks teen Protea-vroue
Die Windies het die T20-reeks teen die Proteas gewen nadat hulle met weereens met ses paaltjies geseëvier het op die Three W’s Oval in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 24, 2025
RUGBY: Nieu-Seeland kies vyf nuwelinge vir toetsreeks teen Frankryk
Die All Blacks se afrigter, Scott Robertson, het vyf nuwelinge in sy groep van 33 aangewys vir die opkomende toets-reeks teen Frankryk. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 24, 2025
SOKKER: WAFCON bied Banyana kans om volgende generasie spelers te vorm
Die voormalige Banyana-kaptein Simphiwe Dludlu sien die Afrika-beker van Nasies vir Vroue as ‘n waardevolle geleentheid vir afrigter...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 24, 2025
RUGBY: Bulle haal strydbyl uit teen Jake White
Dit gons in die gange van Loftus Versveld dat diè unie se hulpafrigters en senior spelers na wat verneem word die kop van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 23, 2025
SOKKER: Dortmund skraap deur teen Sundowns
Dortmund het ’n laat terugvegpoging van Mamelodi Sundowns in die FIFA Wêreldbeker-klubtoernooi afgeweer om uiteindelik met 4–3 die septer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 23, 2025
KRIEKET: Protea vroue val vas in tweede T20
Die Protea vroue het na ’n goeie begin in die T20-reeks teen die Windies die tweede wedstryd op ’n skinkbord weggegee toe hulle met ses...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 23, 2025
RUGBY: Eben Etzebeth fiks en gesond vir die Springbok-seisoen
Eben Etzebeth het homself ten volle fiks verklaar en is gereed om die Springbokke weer op die internasionale arena te verteenwoordig. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 20, 2025
WATERPOLO: Paadjies van Waterpolo en Swem Suid-Afrika kan moontlik binnekort skei
Die hooggeregshof in Kaapstad het vandeesweek beslis dat waterpolo in Suid-Afrika sy eie federasie onafhanklik van Swem Suid-Afrika (SSA)...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 20, 2025
ATLETIEK: SA atlete gereed vir Jeugspele in Namibië
Saskok het ’n span van 198 atlete aangekondig wat volgende maand aan die Jeugspele in Namibië sal deelneem. Suid-Afrika sal in 13...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 20, 2025
SOKKER: Sundowns skop Wêreldbeker-klubtoernooi veldtog op wennoot af
Mamelodi Sundowns het hul WB-toernooi vir klubs op ‘n wennoot afgeskop toe hulle die eerste Afrika-span was wat in vanjaar se reeks met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 19, 2025
GHOLF: Uitvoerende Hoof van NFL gaan leisels oorneem by Amerikaanse PGA-reeks
Die Uitvoerende Hoof van die Amerikaanse voetbal-liga Brian Rolapp gaan voortaan aan die stuur van sake by die Amerikaanse PGA-reeks...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 19, 2025
TENNIS: Sabalenka trek woorde terug na eindstryd-kommentaar by Franse Ope
Aryna Sabalenka het om verskoning gevra dat sy haar Franse Ope-eindstrydverlies teen Coco Gauff die “slegste eindstryd” genoem het wat sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 19, 2025
MOTORSPORT: Mercedes spanbaas Toto Wolff beskryf Red Bull-protes as 'klein en onbenullig'
Mercedes-spanbaas Toto Wolff het Red Bull se protes teen George Russell se Kanadese Grand Prix-oorwinning gekritiseer. Red Bull het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 18, 2025
KRIEKET: Nederland klop Nepal in historiese drievoudige Super Boulbeurt-riller
Nederland het Nepal in ‘n dramatiese en geskiedkundige T20-kragmeting in Glasgow geklop nadat drie Super Boulbeurte nodig was om ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 18, 2025
KRIEKET: Protea vroue beklink eendag-reeks teen Windies
Die Protea vrouespan het hul toer na die Wes-Indiese Eilande op ’n hoogtepunt begin nadat hulle die tuisspan in die derde en laaste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 18, 2025
RUGBY: Botha & Habana haal ‘Droomspan’
Die Bok-legendes Bryan Habana en Bakkies Botha het ‘n “Droomspan” na 30 seisoene van die Europese Kampioenebeker-reeks gehaal. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 18, 2025
SEWES RUGBY: Blitsbokke A-span kry waardevolle speeltyd
Ricardo Duarttee, Mfundo Ndhlovu, Masanda Mtshali en Sebastiaan Jobb sal die naweek vir die Blitsbokke A-span in die Afrika-sewestoernooi...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 18, 2025
RUGBY: Pieter-Steph du Toit loop Bokke se eerste vier kragmetings van internasionale seisoen mis weens beserings
Die Springbokke en Wêreldrugby se 2024 Speler van die Jaar Pieter-Steph du Toit gaan die eerste vier kragmetings van die wêreldkampioen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 17, 2025
ATLETIEK: Duplantis verpletter 12de paalspring wêreldrekord voor tuisskare in Swede
Swede se paalspring wêreldkampioen Armand Duplantis het vir ‘n 12 de keer sy naam in die rekordboeke ingeskryf toe hy die wêreld-rekord...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 17, 2025
TENNIS: 37-jarige kwalifiseerder wen Queens vroue-titel vir eerste keer in 52 jaar
Duitsland se Tatjana Maria het ’n droomweek afgesluit by die Queens-toernooi toe sy die eerste kwalifiseerder in 52 jaar geword het om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 17, 2025
RUGBY: Bulle maak verandering vir VRK-eindstryd
Die Bulle het slegs een gedwonge verandering aan hul groep voor Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskap-eindstryd teen Leinster...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 13, 2025
KRIEKET: Proteas veg terug teen Aussies
Die Proteas sal hard moet terugveg indien hulle die Wêreld-toetskampioenskapstitel van die verdedigende kampioen, Australië, wil afneem. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 13, 2025
TENNIS: Wimbledon spog met rekord pryspot
Die Wimbledon grasbaan-toernooi het ‘n totale prysfonds van £53,5 miljoen vir vanjaar se kampioenskap aangekondig - in vergelyking met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jun 13, 2025
bottom of page

